Geen bevestiging oor Dis-Chem
DIE Hoorn kon die week geen bevestiging kry vir bespiegelinge op Oudtshoorn dat Dis-Chem na die dorp kom nie. Inwoners beweer dat hulle dié nuus by die Dis-Chem in George gehoor het. Volgens Mark...
View ArticleSo beïnvloed inperking die gesondheidsdienste
Nadia Ferreira, woordvoerder van die Wes-Kaapse Departement Gesondheid, sê net soos hospitale sal klinieke steeds oop wees vir noodsaak- like dienste gedurende die 21 dae-inperking. Kroniese...
View ArticlereWOLusie tooi dorp in wol
HOEWEL die feesgangers vandeesweek (die week wat die KKNK sou plaasvind) afwesig was as gevolg van die kansellasie van die fees, het Oudtshoorn tog oor die naweek in feestelike kleure gepryk met...
View ArticleGedig deur Poem Mooney
By Zeelandsnek het ’n boom geval ’n Kunswerk deur die Skepper Van die groot heelal Uit die droë grond Het die kleine boom ontspruit Volgens Godsbesluit Op die derde dag het die Heer bevel Dat dit so...
View ArticleCOVID-19: Inperking begin
Inperking: 26 Maart 23:59 tot 16 April 23:59 Gesigsmaskers was vandeesweek baie meer sigbaar op straat terwyl inwoners toegesak het op Oudtshoorn se supermarkte en apteke vir aankope voor die...
View ArticleStop spreading of rumours and stay at home
“WE are aware of voice notes on social media about an alleged case of COVID-19 reportedly at the Bongolethu Police Station in Oudtshoorn. We would like to discourage the community of the Greater...
View ArticleMaak so vir ‘n COVID-19-toets
Maak so as jy simptome van COVID-19 het (soos koors, moegheid, keelseer, ‘n droë hoes, hoofoyn, oormatige slym, asemhalingsprobleme, diaree, braking) en dink dit is nodig dat jy op Oudtshoorn vir die...
View ArticleCovid-19: Oudtshoorn Rotariërs pak kosprojek aan
IN die lig van die Covid-19-pandemie het die Rotariërklub van Oudtshoorn ’n projek geloods om inwoners van die Groter Oudtshoorn wat voedselnood ondervind by te staan.Die projek behels dat kospakkies...
View ArticleCovid-19: Oudtshoorn Rotary Club initiate food project
In the light of the Covid-19 pandemic, the Oudtshoorn Rotary Club has initiated a food project to help people of Oudtshoorn who are in desperate need of food.The project includes food packages to the...
View ArticleLinda gaan Two Oceans-halfmarathon in agterplaas aandurf!
Linda Smit (64) van Oudtshoorn is gereed vir vanjaar se Two Oceans-halfmarathon wat sy Saterdag in die agterplaas van haar huis op die dorp gaan aandurf! Linda, wat op 60 begin hardloop het, sê sy sou...
View Article‘By die dood omgedraai’ sê Kobus
Daar is groot dankbaarheid in Kobus en Rianna Terblanche se huis op Oudtshoorn nadat Kobus, een van die twee mense van Oudtshoorn wat al positief vir die Covid-19-virus getoets is, uit die Mediclinic...
View ArticleNog twee gaan Two Oceans in tuin aanpak!
NOG twee Oudtshoorniete gaan Saterdag die Two Oceans-halfmarathon in hulle tuin hardloop. Hulle is Jacques (38) en Rozanne (28) Theart wat tydens die Kango Marathon in Februarie vanjaar vir die Two...
View ArticleMan met drank in klub se skoorsteen betrap…
’N VERMEENDE dief het Donderdag in die vroeë oggendure sy rieme styf geloop toe hy by Wickets Sports Club op Oudtshoorn ingebreek en in die skoorsteen vasgehaak het toe hy wou uitkom! Volgens Werner...
View ArticleLeon groet Polisie na 40 jaar
SY 40 jaar diens by die Polisie is die hoogtepunt van sy loopbaan, sê ao Leon von Molendorf (Mollie) (58), wat pas as lid van die Oudtshoorn Polisie afgetree het. Von Molendorf het in 1980, pas nadat...
View ArticleDit is redes vir min virusgevalle in Taiwan, vertel voormalige O’hoorniet
HY is dankbaar om in ‘n land te woon waar almal uit hul pad gaan om streng maatreëls toe te pas, sê die voormalige Oudtshoorniet, Danie du Plessis. Danie was mede-eienaar van die unieke plaas...
View ArticleDwelmhond vind R700 000 se dagga naby Uniondale
‘N 31-JARIGE man van George is Woensdagaand (14 April 2020) by ‘n padblokkade naby Uniondale in hegtenis geneem nadat sowat R700 000 se dagga in nege sakke in sy voertuig gevind is. Die polisie het op...
View ArticleLadismith steeds virusvry
Daar is geen bevestigde gevalle van COVID-19 in Ladismith nie. Volgens die hoof: rampbestuur, Wayne Robertson, vergader die dorp se rampbestuurspan drie keer per week en poog hulle om die dorp vry van...
View ArticleRotariërs wil help met lapmaskers vir almal!!!
BENEWENS die voedselhulpprojek het die Oudtshoorn Rotariërs nou ook ’n projek aangepak om ’n bydrae daartoe te lewer dat soveel moontlik mense in die Groter Oudtshoorn en in die omgewing lapmaskers...
View ArticleKleuter verdrink in wateremmer
Kinders begrawe hul ouers en nie andersom nie, is woorde waaraan elke gemeenskap bly vasklou. Vir die familie van Henzel Plaatjies (een jaar en 11 maande) van Anysberg buite Ladismith het dit egter...
View ArticleOudtshoorn Council to roll out R1 million Food Relief Programme
THE Oudtshoorn Municipal Council has approved R1 million from its funds to provide food relief to the Greater Oudtshoorn community affected by the COVID-19 pandemic. “We are aware of the urgent need...
View Article