Quantcast
Channel: Die Hoorn
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5434

Events Calendar

$
0
0

Vrydag 2 Augustus
Kingswood College Konsertorkes tree op ten bate van die Hope Options Sentrum op Calitzdorp. 18:00 vir 18:30. NG Kerksaal, Calitzdorp. R25 (volwassenes), R15 (kinders o.12). Koppie heerlike sop en broodjie ingesluit. Kaartjies by Sentrumpersoneel of sentrum in Millerstraat 1, Calitzdorp (agter Queen’s Hotel). Navrae: Chantélle (076 271 9001).

2 tot 11 Augustus
Prince Albert Winter school. A range of courses, lectures, workshops, demonstrations, exhibitions and excursions conducted by local experts. Eg. Kokkedoor Hendry’s cooking course, art courses, jewellery, geological and archeological excursions, star gazing, ghost walks, art direction in film, guitar playing, photography and many more. Enquiries: www.princealbert.org.za or e-mail princealberttourism@ intekom.co.za

Saterdag 3 Augustus
Rooiheuwelmark en Kattebak Karnaval op die Jamstreet Plaas op die Rooiheuwelpad. Vanaf 09:00 – 14:00. Kom na die mark met die hart! Nuwe stalletjies met kreatiewe produkte. Hope winskopies! / Lots of bargains. Koop ’n R20-kaartjie en staan ‘n kans om ’n geskenkpak ter waarde van R750 te wen! Navrae: 082 5100 516.

4 tot 7 Augustus
Jeugweek: NG Park-gemeente, Oudtshoorn. 18:30-20:00 elke aand. Tema: Storms en ankers. Spreker ds Charl van Rensburg. Navrae: Veronica by 084 288 6969.

8 tot 11 Augustus
• Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn.
• Hoërskool Oudtshoorn 50 jaar-fees en reünie. Kontak 044 279 1623 of www.struisies. co.za.

Donderdag 8 Augustus
• University of the Third Age (U3A): Internasionale bespreking. 10.00. William Gould sal gesels oor verskeie gebeure en sake, waaronder Sirië, die burgeroorlog in Irak, die Zimbambwiese verkiesings and die Midde-Ooste in die algemeen. Kom gesels saam en vra vrae. Navrae: Bets van Schalkwyk (082 373 4072).
• Opening of ArtKaroo Gallery’s Greater than the Klein Karoo exhibition. 19:30.
• Klein Karoo op doek – kunsuitstalling deur Kobus Spies in die Prince Vincent Gebou. Vir die duur van Klein Karoo Klassique. Spies se vorige uitstallings tydens Klein Karoo Klassique-feeste het almal uitverkoop. Navrae: 044 272 0848.
• Skilderye en keramiek deur internasionaal bekende kunstenaar Thijs Nel, Raubenheimerweg 49. Tydens Klein Karoo Klassique van 10:00 – 18:00. Navrae: 082 854 5131.

Saturday 10 August
Streetmarket in front of Vanwyksdorp Mall and Barking Frog Coffee Shop. 10:00. Bring own table, chair, umbrella and sell your items. Accommodation: www.hdkproperties.co.za. Enquiries: Heidi (082 978 4863).


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5434