Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live

Redakteursbrief

Bestuurskole en botsings As daar nou een onderwerp op Oudtshoorn is wat inwoners warm onder die kraag maak, is dit die situasie rondom bestuurskole op die dorp. Aan die een kant is daar inwoners wat sê...

View Article


Wen ’n kaartjie na ‘Oskar en Tannie’

’N GELUKKIGE leser van Die Hoorn kan twee kaartjies wen na ’n vertoning van Oskar en die Pienk Tannie. Dié roerende drama speel op 3 en 4 Augustus 2013 in die Jans Rautenbach Schouwburg op Prins...

View Article


Stuur name van vroue

DIE eerste nominasies vir Die Hoorn se spesiale eerbewyse aan vroue van die Klein Karoo wat ’n verskil in hul gemeenskappe maak, is reeds die afgelope week ontvang. Ons wil lesers uit ons hele...

View Article

Events Calendar

2 tot 11 Augustus Winter School in Prince Albert: Participate in a range of courses, lectures, workshops, demonstrations, exhibitions and excursions conducted by local experts. Eg. Kokkedoor Hendry’s...

View Article

Bestuurskool se voertuig tref motor

Deur Liesel le Roux NOG ’n inwoner van Oudtshoorn het die afgelope week die slagoffer van ’n leerlingbestuurder in ’n bestuurskoolvoertuig geword. ’n Ligte vragmotor van Simbela het Saterdagoggend...

View Article


Somaliese winkels loop deur onder Calitzdorpers

Deur Liesel le Roux CHAOS het Vrydagaand (19 Julie) in die woonbuurt Bergsig in Calitzdorp losgebars nadat Somaliese winkeleienaars deur plaaslike inwoners aangeval en hulle winkels geplunder is....

View Article

Provinsie keur dorp se begroting voorlopig goed

DIE Wes-Kaapse kabinet het verlede Woensdag ’n tydelike begroting vir die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit goedgekeur. Dit volg nadat die raad nie sy 2013/2014-begroting voor 1 Julie goedgekeur het...

View Article

Name van kandidate bekend

Deur Liesel le Roux DIE name van die kandidate wat op Woensdag, 7 Augustus, aan drie tussenverkiesings op Oudtshoorn deelneem, is Maandagoggend deur die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) bekend...

View Article


Dorp se paaie kry nou aandag

DRINGENDE instandhoudingswerk aan paaie in groot dele van Wesbank, Oudtshoorn-Noord en Oudtshoorn-Suid het Maandag begin. Oudtshoorn se burgemeester, mnr Gordon April, het verlede week ’n projek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rou riool in rivier

Die hele Wesbank se rou riool het verlede week 36 uur lank in die Grobbelaarsrivier beland nadat ’n metaaldief klampe aan ’n rioolafvoerpyp losgeskroef het. MEER as 3 miljoen liter rou riool het tussen...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Struisies gaan hul beste gee

Die Struisies van links is Luther du Toit, Janetjé Jordaan, Susan King en Liam Snyman. SATERDAG trek die wintersportspanne van die Hoërskool Oudtshoorn op na George vir die jaarlikse kragmeting met die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kleuterskole baat by Landmarkbal

Deur Tisha Steyn Gaste by Vrydagaand se liefdadigheidsbal. ’n Gesellige atmosfeer en smullekker kos is dinge wat ons al te maklik as vanselfsprekend aanvaar. Maar Klein Karoo Landmark se...

View Article

Redakteursbrief

Besluit so waar jy stem DAAR lê twee besige weke vir Oudtshoorn voor. Op die spyskaart is drie munisipale tussenverkiesings volgende Woensdag. Ook op pad is die Klein Karoo Klassique, Oudtshoorn se...

View Article


Hulp vir Helen Bellighanhof

’n Inwoner van Oudtshoorn het die week ’n beroep gedoen op ander inwoners om hul harte oop te maak en ou CD’s en DVD’s aan Helen Bellinghanhof, een van die dorp se ouetehuise, te skenk. Die anonieme...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Liefdeswerk en steun

Deur Liesel le Roux By die Oudtshoorn Rooikruisvereniging se jaarlikse fondsinsamelingsontbyt was van links mes Hestelle Coetzee, Elisabe Olivier (die gasspreker by die geleentheid), Jean Arries...

View Article


Events Calendar

Vrydag 2 Augustus Kingswood College Konsertorkes tree op ten bate van die Hope Options Sentrum op Calitzdorp. 18:00 vir 18:30. NG Kerksaal, Calitzdorp. R25 (volwassenes), R15 (kinders o.12). Koppie...

View Article

Sestien in hof ná ondersoek

Deur Liesel le Roux VIER hofsake wat spruit uit ’n ondersoek van die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) na onreëlmatighede in die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit het Maandag en Dinsdag onder groot groot...

View Article


Klassique sal bekoor, ontroer

Deur Liesel le Roux DIE Klein Karoo Klassique wat volgende Donderdag (8 Augustus) op Oudtshoorn begin, bring ’n groep ongelooflike klassieke kunstenaars en musiek na die dorp. Die fees beloof om weer...

View Article

Kwaai bulletjie maak draai in koffiewinkel!

Deur Liesel le Roux DIE Engelse spreekwoord oor “a bull in a china shop” kom onwillekeurig by ’n mens op as jy hoor dat die manewales van ’n onbeheerbare rooi Bonsmara-bulletjie hom verlede week...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Groot kanonne op pad

Deur Liesel le Roux Die ANC-kandidate vir die komende tussenverkiesing is van links mes Susarah Amsterdam (Wyk 13), Sonja Biljohn (Wyk 5) en Veronica Williams (Wyk 6) MET drie tussenverkiesings wat...

View Article
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live