Quantcast
Channel: Die Hoorn
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5444

Oudtshoorn Rugbyklub vereer sy uitblinkers

$
0
0
Die Oudtshoorn Rugbyklub se prysuitdeling het Saterdagaand by Brian's Grill op Oudtshoorn plaasgevind. Die spelers wat trofees ontvang het, is voor van links Keith Marx (Cecil Jon Jones Wisseltrofee vir beste speler), Emile Lamprecht (SDL Wisseltrofee vir meeste punte asook SDL Wisseltrofee vir meeste drieë), Marius Saptou (kaptein van die tweede span wat die Rerima Motors Wisseltrofee vir die span van die jaar ontvang het) en Fernando Arendse (Spelers se speler van die jaar), middel van links Frans Coetzee (ontvang Johan Fourie Wisseltrofee vir beste leierskap namens sy seun Francois), Trompie Olckers (Schnetler en Schnetler Wisseltrofee vir uitsonderlike dienste), Dan Simmers (onderkaptein van die tweede span), Demitri Arendse (PR Fourie Wisseltrofee vir beste sportmansgees) en Donnie Marais (bestuurslid); en agter van links Charl Heunis (voorsitter van die klub), Jeandré Bestbier (Johan Fourie Wisseltrofee vir netjiese speler), Darryn Viljoen (JJ Wisseltrofee vir deursettingsvermoë) en Ruan Tolken (Bernhardts Taphuis Wisseltrofee vir Sportman van die Jaar).

Die Oudtshoorn Rugbyklub se prysuitdeling het Saterdagaand by Brian’s Grill op Oudtshoorn plaasgevind. Die spelers wat trofees ontvang het, is voor van links Keith Marx (Cecil Jon Jones Wisseltrofee vir beste speler), Emile Lamprecht (SDL Wisseltrofee vir meeste punte asook SDL Wisseltrofee vir meeste drieë), Marius Saptou (kaptein van die tweede span wat die Rerima Motors Wisseltrofee vir die span van die jaar ontvang het) en Fernando Arendse (Spelers se speler van die jaar), middel van links Frans Coetzee (ontvang Johan Fourie Wisseltrofee vir beste leierskap namens sy seun Francois), Trompie Olckers (Schnetler en Schnetler Wisseltrofee vir uitsonderlike dienste), Dan Simmers (onderkaptein van die tweede span), Demitri Arendse (PR Fourie Wisseltrofee vir beste sportmansgees) en Donnie Marais (bestuurslid); en agter van links Charl Heunis (voorsitter van die klub), Jeandré Bestbier (Johan Fourie Wisseltrofee vir netjiese speler), Darryn Viljoen (JJ Wisseltrofee vir deursettingsvermoë) en Ruan Tolken (Bernhardts Taphuis Wisseltrofee vir Sportman van die Jaar).


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5444