Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Topprodusent van sybokhaar is van Prins Albert!

Kiyoshi Okumura, president van die maat-skappy Miyuki Keori, oorhandig die grootkampioen-sybok­haartrofee aan die Prins Albertse boer Jordi van Hasselt.  Foto: Verskaf deur Sybokhaar SA Deur Marlene...

View Article


Goeie regering nou die fokus’

Deur Liesel le Roux GOEIE regering, die uitroei van korrupsie en bedrog, en verbeterde dienslewering met die fokus op skoonmaakprojekte. Dit is van die doelwitte van ’n 100 dae-program vir die Groter...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tiener vas ná gepoogde roof in Schoemanshoek

Gerhard Smith vanSchoemanshoek staannet buite die agterdeurvan sy huis waar ’n jong man hom en sy vrouDinsdagaand probeer beroof het. Die Polisiehet later vasgestel ’nplastiekwapen is in dié gepoogde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oudtshoorn Rugbyklub vereer sy uitblinkers

Die Oudtshoorn Rugbyklub se prysuitdeling het Saterdagaand by Brian’s Grill op Oudtshoorn plaasgevind. Die spelers wat trofees ontvang het, is voor van links Keith Marx (Cecil Jon Jones Wisseltrofee...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Meer as sportafrigter!

• Tannie Ans het Oudtshoorn-bande Tannie Ans Botha saam met een van haar kleinkinders, Wenzel Botha jr, ’n oud-leerder van Langenhoven Gimnasium en seun van Wenzel en Santie Botha. Die foto is meer as...

View Article


Pa kry huisarres na aanranding

Deur Garnett Wicomb   ’N MAN van Riemvasmaak wat aan die seksuele aanranding van sy eie 14-jarige dogter skuldig bevind is, is in die Oudts­hoorn Streekhof ’n opgeskorte vonnis opgelê en tot...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontsteltenis dat bord G-dood vra

Een van die borde Vrydag op ’n hok by die Oudtshoorn-die­reskut.   Foto:Madeleine de Jager Stefan Goosen DIE HOORN is die af­gelope week oorval met navrae van bekommer­de diereliefhebbers na gerugte...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Development Programme for twenty Local Taxi Drivers

Taxi drivers from Oudtshoorn with deputy mayor Noluthando Mwati (centre). Photo: Supplied THE newly elected deputy Mayor of the Greater Oudtshoorn, Noluthando Mwati, praised a Western Cape Integrated...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Donelle maak modestem dik!

Donelle Fortuin (24), jong Oudts­hoorniet, wat besig is om landwyd die aandag as mode-ontwerper te trek. Hier wys sy foto’s van ’n model in een van haar haar ontwerpe.Foto: Liesel le Roux Deur Liesel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Net die ding vir avontuursoekers!

Die Cango Caves Zipline is van vandag af oop vir die publiek. Hier is twee van Cango Caves Zipline se operateurs besig met hul finale opleiding om seker te maak alles is reg vir die opening vandag....

View Article

Man kry 15 jaar omdat hy tiener vasbind en verkrag

Deur Garnett Wicomb ’N MAN (42) van Oudtshoorn wat ’n 16-jarige meisie, die dogter van sy vrou se suster, vasgebind en verkrag het, is verlede Woensdag in die streekhof op Oudtshoorn 15 jaar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Ons is positief,’ sê pa

Johan Strydom. Foto: Facebook Deur Liesel le Roux ’N JONG Oudtshoorniet wat Sondag­oggend ernstig beseer is in ’n botsing in Jan van Riebeeckweg, het teen Dinsdag met sy familie begin kommunikeer deur...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

George-pad eis 2

Marcus Cupido (7) en Gert Nimmerhout (50).   Foto’s: Verskaf Deur Stefan Skapie Goosen TWEE inwoners van Bridgton, Marcus Cupido (7) en Gert Nimmerhout (50) is Sondag­aand oorlede nadat die voertuig...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zipline nou in bedryf!

View Article

Weermagdokter se saak oorgeplaas na streekhof

Deur Garnett Wicomb DIE saak teen ’n weermagdokter wat glo twee vroulike rekrute seksueel aangerand het, is gister in die Oudtshoorn Landdroshof vir verhoor na die Streekhof oorgeplaas. Dit nadat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gesinsgeweld – geheime misdaad

Badisa se maatskaplike werkers in Prins Albert het ’n drama opgevoer wat ge­sinsgeweld uitbeeld. Van links is Justin Peers, Melissa Strydom, Melanie Hen­dricks, Marie-Louise van Heerden, Corley...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

De Rustica doen dit weer!

Van links, met hul goue toekennings, is Abraham Londt, produksiebestuurder; Ben Blou, junior bestuurder; Precilla Steenkamp, verkope en bemarking; en Joop Steenkamp, algemene bestuurder.Foto: Stefan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Renowned poet reads at ArtKaroo

Isobel Dixon. RESIDENTS of the Southern Cape will have the privilege next Wednesday, 14 September, to attend the reading of poems from her newest poetry collections by the award-winning poet Isobel...

View Article

Nuwe regsman vir twee senior weermagoffisiere

Deur Garnett Wicomb DIE saak teen twee senior weermagoffisiere wie se aansoek om in ’n militêre hof verhoor te word, in Junie vanjaar van die hand gewys is, is Maandag in die Oudtshoorn Streekhof vir...

View Article

’n Brief van die skoolhoof

Die volgende – dalk fiktiewe – brief van ’n skoolhoof aan die ouers van sy leerders wat tans op sosiale media en op selfone rondgestuur word, dra ’n belangrike boodskap van individualiteit en van...

View Article
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live