Quantcast
Channel: Die Hoorn
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5434

Beste Veediefstaleenheid van Oudtshoorn

$
0
0
Die SAPD Oudtshoorn Veediefstaleenheid is tydens Agri Wes-Kaap se Jaarkongres op Donderdag, 27 Julie, aangewys as die beste veediefstaleenheid in die Wes-Kaap. Die beoordeling is gedoen op grond van produksie-inligting van die SAPD van al die veediefstaleenhede in die provinsie gedurende 2016/2017. Hier is van links Theunis Smit, voorsitter van die provinsiale veediefstalkomitee, S/A/O Fasie de Kock, waarnemende bevelvoerder van die Oudts-hoorn Veediefstaleenheid, en Hein Vollgraaf, bestuurder by BKB.                            Foto verskaf

Die SAPD Oudtshoorn Veediefstaleenheid is tydens Agri Wes-Kaap se Jaarkongres op Donderdag, 27 Julie, aangewys as die beste veediefstaleenheid in die Wes-Kaap. Die beoordeling is gedoen op grond van produksie-inligting van die SAPD van al die veediefstaleenhede in die provinsie gedurende 2016/2017. Hier is van links Theunis Smit, voorsitter van die provinsiale veediefstalkomitee, S/A/O Fasie de Kock, waarnemende bevelvoerder van die Oudtshoorn Veediefstaleenheid, en Hein Vollgraaf, bestuurder by BKB. Foto verskaf

The post Beste Veediefstaleenheid van Oudtshoorn appeared first on DieHoorn.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5434