Kunste Onbeperk skuif na Arbeidsgenot
Deur Liesel le Roux KUNSTE ONBEPERK, die maatskappy wat die KKNK en Klein Karoo Klassique aanbied, skuif op 1 Augustus uit sy kantore op die derde vloer van die Seppie Greef Gebou in Voortrekkerweg op...
View ArticleCafe-De-Move-On – Nou oop by Wes-Handelshuis
Lekker gesellige kuierplek langs R62 CAFE-DE-MOVE-ON, ’n lekker gesellige koffie-winkel en kuierplek met lekker eetgoed is nou by Wes-Handelshuis in Voortrekkerweg op Oudtshoorn ingerig. Onder die...
View ArticleNuwe eienaar van Biltong Den wil net die beste gehalte lewer
Die nuwe eienaar van Biltong Den in die Queen’s Mall op Oudtshoorn, Sidney Jonck (middel), by twee personeellede, Estelle Visser (links) en Nicolene Terblanche. Inlas foto: Ninette Behr. Foto:...
View ArticleEvents Calendar
Saterdag 29 Julie 4X4 Gesinsdag om 10:00 by die Oudtshoorn 4X4-baan. R150 per voertuig plus twee komberse. Skakel Daniel Smuts by 082 414 9937, Jacques Terblanche by 072 916 5990 of Werner Tomé by 082...
View ArticleDroogtetariewe dalk hier
Deur Ilze-Mari Gründling INDIEN die vlak van die Raubenheimerdam – die bron van Oudtshoorn se drinkwater – onder 50% daal, gaan inwoners van die dorp meer begin betaal vir die water wat hulle gebruik....
View ArticleReinecke dien klag in van aanranding
Reinecke dien klag in van aanranding Deur Liesel le Roux ’N INWONER van Calitzdorp, Chrissie Reinecke, is vandeesweek in die Mediclinic Klein Karoo op Oudtshoorn behandel nadat sy Saterdag na...
View ArticleVlag halfmas vir Micheale
Micheale Abrahams (15) Foto: Facebook Deur Liesel le Roux DIE landsvlag by die Hoërskool Oudtshoorn hang die week halfmas nadat ’n graad 9-leerder van die skool verlede week in ’n motorbotsing tussen...
View ArticleSkokgranate klap op dorp
Lede van die die polisie se onluste-eenheid praat Maandag met ontevrede inwoners wat die Oudtshoorn-De Rustpad by Rosevalley met klippe en brandende bande versper het. Skokgranate het kort daarna ’n...
View ArticleSers Alan Adams van Uniondale die Beste Landelike Veiligheidskoördineerder
Sers Alan Adams (middel) met sy trofee. By hom is kapt Morné Heunis (links) en Johan Bothma. Foto verskaf Sers Alan Adams, sektorbevelvoerder: landelike veiligheid van Uniondale, is tydens die...
View ArticleOudtshoorn Veediefstaleenheid die beste in die Wes-Kaap!
Die SAPD Oudtshoorn Veediefstaleenheid is tydens Agri Wes-Kaap se Jaarkongres op Donderdag 27 Julie aangewys as die beste veediefstaleenheid in die Wes-Kaap. Die beoordeling is gedoen op grond van...
View ArticleFew days left for top olive oils to enter and be named one of South Africa’s...
Ten of these awards are up for grabs this year. Photo supplied South African olive oil producers have to enter before 4 August for the SA Olive Awards, annually held in August. With these awards SA...
View ArticleMense bo 50 teiken van kitsbankbedrog
Mense ouer as 50 jaar is klaarblyklik tans die teiken van kitsbankbedrog op Oudtshoorn, waarsku die Oudtshoorn Polisie. “Al die slagoffers die laaste tyd was ouer as 50 jaar,” sê kapt Louis Visser,...
View ArticleNigeriër: aansoek vir borg uitgestel
• Tiksaak van R3,6miljoen Ilze-Mari Gündling DIE Nigeriër wat met R3,6 miljoen se tik op die George-pad net buite Oudtshoorn deur die polisie betrap is, se borgaansoek is Dinsdag in die Oudtshoorn...
View ArticleHallusinasies en groot skrik ná drankies in Bali
Lizane Louw (links) en Gita Claassen van Prins Albert op die strand in Bali, met hul kokosneutdrankies. Foto: Verskaf Deur Marlene Malan HULLE sou maklik ontvoer kon word of in die kloue van ’n mense-...
View ArticleEvents Calendar
Vrydag 4 Augustus Douglas van Tonder tree op by Kuiertuin op Oudtshoorn ten bate van die Animal Care Team (ACT). 19:00. Kaartjies by ingang. R30. Geen o.18’s tensy vergesel deur ouer. Bring asb...
View ArticleAmptenaar skuldig aan bedrog en geldwassery
’N MUNISIPALE amptenaar van Oudtshoorn is verlede Dinsdag (25 Julie) in die Bellville Handelsmisdaadhof skuldig bevind op vyf aanklagte van bedrog en een van geldwassery. Meer as R400 000 is betrokke...
View ArticleGautengers hier voor vir landwye kabeldiefstal
Deur Garnett Wicomb ’N SAAK teen ses mans van Gauteng wat daarvan aangekla word dat hulle Telkom-koperkabels van meer as R1 miljoen gesteel het, is Vrydag in die Oudtshoorn Streekhof tot 21 Augustus...
View ArticleBeste Veediefstaleenheid van Oudtshoorn
Die SAPD Oudtshoorn Veediefstaleenheid is tydens Agri Wes-Kaap se Jaarkongres op Donderdag, 27 Julie, aangewys as die beste veediefstaleenheid in die Wes-Kaap. Die beoordeling is gedoen op grond van...
View ArticleGrootkraal UCC Primêr: Hoogeregshof beslis leerders moet skuif
Deur Tisha Steyn Ná jare se gesloer is daar vandeesweek in die Hooggeregshof in Kaapstad beslis dat leerders van Grootkraal UCC Primêr digby die Kango Grotte eersdaags moet skuif na Voorbedag Primêr...
View Article