Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Besigheidskamer, Agri en Toerisme netwerk saam

’n Groot groep lede van die Oudtshoorn Besigheidskamer, Agri Klein Karoo en Oudtshoorn en De Rust Toerisme het Dinsdagaand ’n gesamentlike netwerkaand van die organisasies by die Safari Volstruisplaas...

View Article


‘Makliker om in yswater te oorleef’

DIE HOORN het ’n paar vrae gestel aan dr Wessel Vermeulen, ’n algemene praktisyn van Oudts­hoorn, oor die voorval. Die Hoorn: Dit is klaarblyklik makliker om te oorleef as jy in sulke ysige water val...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Heldedaad van ’n gewone ma

• Sesjarige oorleef ná onbekende tydperk onder yskoue water Lizzie Hendriks met haar dogtertjie Abigail (6) wat sy uit ’n swembad gered het nadat die kleinding etlike minute lank in die yskoue water op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gordon April reeds weke gelede uit op borgtog

Gordon April. Foto: Schalk le Roux ‘n Voormalige burgemeester van die Groter Oudtshoorn, Gordon April, is reeds etlike weke gelede op borgtog vrygelaat terwyl gewag word op ‘n beslissing van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Poem Mooney se ‘klipstapel’ van ervarings

Die voorblad van Poem Mooney se nuwe bundel. Deur Liesel le Roux POEM MOONEY sit op ’n sonnige Maandagmiddag in Oudtshoorn en lees voor uit sy nuwe digbundel – en soos dit ’n bobaas-storieverteller...

View Article


Events Calendar

5 tot 13 Augustus Die “Arts on Track”-kompetisie, met die tema “Myths and Legends” by die Calitzdorp Stasie. Inligting, e-pos aan info@calitzdorp.net donderdag 10 augustus • ArtKaroo-uitstalling, Krans...

View Article

Munisipaliteit sal inlig as droogtetariewe nodig raak

Deur Liesel le Roux DIE Groter Oudtshoorn Munisipaliteit sal inwoners vroegtydig inlig indien dit nodig word om droogtetariewe in te stel. Die munisipaliteit het die week gereageer op vrae van Die...

View Article

Vrou vroegoggend met mes oorval

• Beroof tussen bushalte en huis Deur Ilze-Mari Gründling ’N 39-JARIGE vrou van Oudts­hoorn is Dinsdagoggend omstreeks 06:40 naby die Bongolethu-swembad beroof pas nadat sy haar twee seuns na die...

View Article


Calitzdorp Vier se aansoek om te appelleer geweier

Deur Garnett Wicomb ’N AANSOEK van vier mans van Calitzdorp wat elk vyf jaar gevangenisstraf ingevolge Art 276 (1) ( i) opgelê is vir die verwoesting van ’n restaurant op die plaas Groenfontein, om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klein Karoo Wynproeklub kuier in die Robertson Wynvallei

Sestien lede van die Klein Karoo Wynproeklub het op Saterdag en Sondag, 29 en 30 Julie, wynkelders in die Robertson Wynvallei besoek en met baie aangename herinneringe teruggekeer huis toe. Die kelders...

View Article

Borgaansoek in R3,6miljoen se tiksaak môre voor

Deur Ilze-Mari Gündling ’N NIGERIESE man wat met R3,6 miljoen se tik op die George-pad net buite Oudtshoorn betrap is, se borgaansoek word môre, 11 Augustus, in die Oudtshoorn Landdroshof aangehoor. ’n...

View Article

Van Newcastle tot Nelspruit vir 9de Klassique

Deur Liesel le Roux VANJAAR se Klein Karoo Klassique wat Vrydag op Oudtshoorn begin, spog met goeie kaartjieverkope, ’n toeganklike program en ’n nuwe, groter venue wat dit vir meer mense moontlik maak...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekende Poem Mooney bundel Khoisan-verse

Poem Mooney, bekende Khoisan-leier, bobaas-storieverteller en woordkunstenaar van Oudtshoorn, het pas ’n bundel gedigte, Klipstapel – Verse oor Die Koisan, die lig laat sien. Hier lees Mooney...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee breek by vier winkels in

Die vier winkels wat Sondagoggend deur twee inbrekers geteiken is (foto heelbo) en die kasregister (foto bo) wat deur een stukkend gegooi is. Foto’s: Ilze-Mari Gründling Deur Ilze-Mari Gründling DIE...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tons Sport & Cycle hou uitverkoping!

The post Tons Sport & Cycle hou uitverkoping! appeared first on DieHoorn.

View Article


Koue reënweer oor Klein Karoo wyk glo Vrydag

DIE winter is nog nie verby nie! Dit het ’n kouefront getoon wat Dinsdagnag oor die Klein Karoo inbeweeg het met koue reënweer in die Klein Karoo en die hele Suid-Kaap. Die maksimum temperatuur gister...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hardwerkend en waardig

Marie van der Merwe wat op die ou­derdom van 101 jaar op Oudts­hoorn oorlede is.  Foto verskaf Dorp groet merkwardige vrou Deur Liesel le Roux EEN van Oudtshoorn se oudste inwoners, Marie van der...

View Article


Bouwerk eers vroeg 2019 klaar

Oudtshoorn-De Rust-pad Deur Liesel le Roux BOUWERK aan die Oudtshoorn-De Rustpad sal na beraming eers in in Januarie 2019 afgehandel word en nie vroeg in 2018 soos Die Hoorn onlangs berig het nie....

View Article

Events Calendar

Donderdag 17 Augustus Die Alzheimer Onder­steu­­ningsgroep by Mil­len­nium­park se koffiewinkel. 15:00 (3 nm) Gasspreker Ma­rianne Maus. Na­vrae: Christine Nelson: 073 366 3216. Saterdag 26 Augustus •...

View Article

Droogtetariewe waarskynlik eersdaags op Oudtshoorn ingestel

Deur Liesel le Roux DAAR is ’n sterk moontlikheid dat droogtetariewe eersdaags in die Groter Oudtshoorn ingestel gaan word. Die damvlak van die Raubenheimerdam waar Oudtshoorn se drinkwater vandaan...

View Article
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live