
Suné Rupping (regs), president van die Oudtshoorn Rotariërklub, en Leon Coetzee (links), ’n vorige president van die klub, saam met Hein Crocker wat Dinsdagaand tydens ’n gesellige onthaal by Headlines Restaurant op Oudtshoorn as ’n lid van die klub ingelyf is. Crocker is onder meer ’n konsultant in vlootbestuur en lewer tans dienste aan die Oudtshoorn Munisipaliteit.
The post Nuwe Oudtshoorn Rotariër ingelyf appeared first on DieHoorn.