So lyk planne vir paaie om Oudtshoorn nou
Paaie van Oudtshoorn na De Rust, George en Grotte Deur Liesel le Roux GOEIE nuus en dan nuus wat ’n bietjie hoop bring. Dit is die nuutste inligting oor drie belangrike roetes buite Oudtshoorn....
View ArticleEvents Calendar
Tot 25 Februarie Pluk hanepootdruiwe by De Krans teen R7,50 per kg. Navrae: Bessie Swanepoel (044 213 tot 23 Februarie Pluk hanepoot-, pitlose regal- en rooi Dan Ben Hanna-druiwe by Boplaas teen R7,50...
View ArticleStraatnaamverandering: Munisipaliteit antwoord
Die burgemeester en munisipale bestuurder van die Groter Oudtshoorn het die afgelope week soos volg gereageer op navrae van Die Hoorn oor die voorgestelde naamsverandering van Voortrekkerweg na...
View ArticleKommer oor verval van Swartbergpas
‘Aangeleentheid grens aan ’n toerismekrisis en ons kan dit nie toelaat’ Daar is kommer in toerismekringe oor die toestand van die padoppervlak van die Swartbergpas aan die suidelike (Oudtshoorn-) kant...
View Article‘Maggie wou na Lesotho vlug’
• Borgaansoek in opspraakwekkende moordsaak begin Maggie en Preston Titus in gelukkiger dae. Foto: Facebook Titus ontken skuld Deur Garnett Wicomb en Liesel le Roux DIE aansoek om borgtog van die...
View ArticleMassiewe skade na hael tabaklande in Matjiesrivier vernietig
Die tabak na die haelbui. Foto verskafDie tabak na die haelbui. Foto verskaf Deur Ilze-Mari Gründling ‘N HEWIGE reenbui en hael wat Woensdagaand in Matjiesrivier geval het, het groot skade aan die...
View ArticleVier in hof na R180 000-inbraak
Deur Liesel le Roux ’N VROU en drie mans het gister in die Calitzdorp Landdroshof verskyn in verband met die diefstal van sowat R180 000 se goedere uit die huis van twee inwoners van die dorp. Die...
View ArticleHier oefen almal saam!
Gratis oefeninge Maandae en Woensdae Oudtshoorniete aan die oefen by by die De Jager Sportkompleks. Van die deelnemers aan die nuwe gratis “bootcamp” op Oudtshoorn is voor van links Chanelle Buis,...
View ArticleNuwe Oudtshoorn Rotariër ingelyf
Suné Rupping (regs), president van die Oudtshoorn Rotariërklub, en Leon Coetzee (links), ’n vorige president van die klub, saam met Hein Crocker wat Dinsdagaand tydens ’n gesellige onthaal by...
View ArticlePlaasKombuisfees beloof kuierbyeenkoms soos min
Prins Albert-nuus Prins Albert bied einde April ’n nuwe fees, die PlaasKombuisfees, aan wat beloof om ’n gesins- en kuierbyeenkoms soos min te wees! Dié driedag-saamtrek van inwo-ners en gaste van...
View ArticleTrust los Vlakteplaas Primêr
Andries Januarie (links), voorsitter van Vlakteplaas UCC Primêr, en Isak Hendriks, hoof van die skool. Deur Schalk le Roux DIE Slimkop Trust, wat begin is deur wyle Jans Rautenbach, bekende...
View Article22-jarige man kry opgeskorte vonnis vir handel in dagga
Deur Ilze-Mari Gründling ’N 22-JARIGE man van Mitchell’s Plein is op Valentynsdag in die Ladismith Landdroshof skuldig bevind op aanklag van handeldryf in dagga. Maxwell Arries is omstreeks 11:00 op 6...
View ArticleTownshiptoer ’n nuwe belewenis
’n Calitzdorp-toerisme-inisiatief: ’n nuwe Townshiptoer in Bergsig, Calitzdorp neem besoekers onder meer op ’n “shack”-toer waartydens hulle sowat 300 m deur ’n klompie sinkhuise kan stap om ’n kykie...
View ArticleNog ’n slagoffer van berugte draai
Die trok van iMvula Roads & Civils wat in die sloot beland het. Foto: Wyndham Ewerts Ilze-Mari Gründling en Wyndham Ewerts DIE berugte skerp draai naby die Oudtshoorn-stasie het Saterdagoggend nog...
View ArticleWaterlose toilette verander ’n gemeenskap
Die kleuters van die Kleine Kuikens Kleuterskool wys vir Die Hoorn hoe lyk die waterlose toilette. By hulle is van links Mary-Anne Wannies, Dorothy Wannies (opvoeder), Zelda Jumats (proef-opvoeder) en...
View ArticleVermaak vir almal in nuwe KKNK- Kuierbuurt
Die gewilde Jo Black (heelbo-links), Refentse (heelbo-regs) en Mi Casa (bo) is almal vanjaar te sien in die Kuierbuurt by die KKNK. Foto’s verskaf “DIE KKNK se splinternuwe Kuierbuurt bied hope...
View ArticleFoto van die Week
In rooi getooi vir Valentynsdag! Die 7de Laan-akteur Dann-Jaques Mouton – DJ soos sy vriende hom noem – was Saterdagaand die gas en spreker tydens die tiende Valantynsaand van die Toekomsrus United...
View ArticleAl brug oor dié troebel water
Deur Liesel le Roux Dit is belangrik én noodsaaklik dat inwoners hul op hoogte bring van die watersituasie op Oudtshoorn en waarom die water troebel is. Iemand wat ingelig is, weet ook hoe om op iets...
View ArticlePraatjie oor werk van geheuekliniek
HOE onderskei ons geheueverlies wat gepaard gaan met normale verourdering en geheueverlies waaroor ’n mens bekommerd moet wees? Dit is een van die onderwerpe waaroor Anita Lombaard, ’n direkteur van...
View ArticleMassiewe skade toe hael tabaklande slaan
• 100 000 kg tabak in Matjiesrivier loop onder hael deur Die nagevolge van ’n haelbui wat verlede Woensdag in Matjiesrivier uitgesak het. Foto verskaf Deur Ilze-Mari Gründling ’N HEWIGE reenbui en...
View Article