Aan die Oudtshoorn Munisipaliteit: Hoe lank moet ons nou nog wag vir die munisipaliteit om met padwerk te begin by die Rust en Vrede Waterval? Dis nou al die derde week wat ons voor toe hekke moet omdraai, omrede die pad en die kantoortjie onbruikbaar is. Ons as die publiek verlang om weer die waterval te besoek. Hoop julle maatreëls is ook in plek. Dankie.
(Die sms is aan die munisipaliteit gestuur vir reaksie. Hulle het aangedui dat dit aandag geniet. – Redakteur)
The post Sms’e van lesers appeared first on Die Hoorn.