Eerste Klassique Baroque-fees skop af
DIE eerste Klassique Baroque-fees wat op 1 Oktober afskop, is ’n samewerking van twee van Suid-Afrika se klassieke musiekfeeste: die Klein Karoo Klassique wat jaarliks in Oudtshoorn plaasvind, en die...
View ArticleEgpaar herstel van virus; sterf dan binne dae
’N BEKENDE egpaar van Oudtshoorn, Boet en Willa Vermaak, is verlede week enkele dae na mekaar oorlede. Hulle is albei in die Mediclinic Klein Karoo behandel nadat hulle die Covid-19-virus opgedoen...
View ArticleDrie DA-raadslede bedank
DRIE DA-wyksraadslede van Oudtshoorn het gister (Woensdag) as raadslede bedank.Dit beteken dat daar – waarskynlik eers in 2021 – drie tussenverkiesings in die Groter Oudtshoorn sal plaasvind waar...
View ArticleOudtshoorniete dans dat die biesies bewe!
DIE voete het gestamp en die heupe behoorlik geswaai toe Oudtshoorniete Saterdag die Jerusalema-dansuitdaging in Baron van Reedestraat getakel het.Meer as ’n 1 000 mans, vroue, ooms, tannies en...
View ArticleSms’e van lesers
Aan die Oudtshoorn Munisipaliteit: Hoe lank moet ons nou nog wag vir die munisipaliteit om met padwerk te begin by die Rust en Vrede Waterval? Dis nou al die derde week wat ons voor toe hekke moet...
View ArticleBriewe van lesers
Waarskuwing oor plaaslike regering Soos met elke vorige plaaslike verkiesing, gebeur dit weer dat die mense hulleself posisioneer om as kandidate te staan. In hul poging om gewild te wees, maak hulle...
View ArticleBoplaas presteer by talle wynskoue
BOPLAAS FAMILIE WINGERDE in Calitzdorp het die laaste ruk verskeie toppryse gewen in verskeie wynskoue.Die 2004 Reserve Port is as die beste Suid-Afrikaanse port aangewys by die 2020 Michelangelo...
View ArticleBraaikaaster-droom bring opwinding, hoop
Regs: Van links is Boetie van Eik, Novi van Eik en Bert Lintveldt tydens hul gesprek met Die Hoorn, wat – soos deesdae dikwels die geval is – via ’n WhatsApp-video-oproep tussen Oudtshoorn en...
View ArticleMotorfietsdief kry tronkstraf
’N MAN van Rose Valley op Oudtshoorn wat aan voertuigdiefstal skuldig bevind is, is in die Oudtshoorn Streekhof vyf jaar gevangenisstraf opgelê , met ’n gedeelte van die vonnis wat voorwaardelik...
View Article‘Sy was ’n wonderlike, kreatiewe mens’
SY was ’n wonderlike, kreatiewe mens wat hom in alles ondersteun en ’n positiewe invloed gehad het op almal met wie sy in aanraking gekom het. So het die oud-raadslid en oud-speaker van die Groter...
View ArticleVonke spat in Kannaland Munisipaliteit
’N BESOEK van die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) en ’n meningsverskil oor ’n omgewingsprojek het sedert verlede week vir heelwat vonke in die Kannaland Munisipaliteit gesorg.SOE-besoekLede van die...
View ArticlePropvol beursie vind eienaar!
’N BARMHARTIGE Samaritaan van Knysna het Sondag (4 Oktober) op ’n beursie vol R200- en R100-note in ’n badkamer op Oudtshoorn afgekom, en na ’n stukkie speurwerk deur die eienaar van Die Naguil by...
View ArticleOupa wat kind red ernstig beseer
’N 36-JARIGE man wat uit was op parool vir vorige misdrywe, is Maandag (5 Oktober) op Oudtshoorn in hegtenis geneem op onder meer ’n aanklag van die seksuele aanranding van ’n 11-jarige meisie van die...
View ArticleSkote klap voor polisie 3 vastrek
SKOTE het verlede Vrydag net buite Oudtshoorn geklap toe drie vermeende inbrekers in ’n wit Volkswagen Golf van die Oudtshoorn Polisie probeer vlug het.Die mans – Simpiwe Bembe (44), Thobile Betya...
View ArticleCovid-19 testing in Western Cape expanded: Anyone who is symptomatic can be...
The Western Cape Government has expanded its Covid-19 testing criteria so that anyone in the Cape Metro and in the rural regions of the province, who is symptomatic, will be tested. According to a...
View ArticleGrottepad-botsing: Fietsryer geïdentifiseer
DIE fietsryer wat vanoggend op die Kango Grotte-pad buite Oudtshoorn gesterf het nadat hy deur ‘n Totota Rav getref is, is geïdentifiseer as Francois Bruintjies (73) van Buffelsdrift, die omgewing...
View ArticleTwee nefies verdrink
‘n Familie van Dysselsdorp is in rou gedompel nadat twee nefies – die seuns van twee susters gister in ‘n dam naby die dorp verdrink het. Die kinders, Percy en Jaden Esau, se liggame is vroeg...
View ArticleKunstenaar van Calitzdorp sterf na rivier bakkie meesleur
DIE bekende keramiekkunstenaar en beeldhouer Ronnie van der Walt (69) van Calitzdorp het die naweek gesterf nadat sy wit Toyota Hilux-bakkie vermoedelik Vrydagaand ( 9 Oktober) deur die Nelsrivier in...
View ArticleDaar is weer hoop
DAAR is weer hoop in die Groter Oudtshoorn-omgewing nadat die Raubenheimerdam se vlak die afgelope week die eerste keer in jare weer tot meer as 70% gestyg het.Die Raubenheimerdam, wat Oudtshoorn se...
View ArticleHier is ons Buffelsdrift-kompetisiewenners!
The post Hier is ons Buffelsdrift-kompetisiewenners! appeared first on Die Hoorn.
View Article