Baie dankie aan mnr Wilton Kawa en sy span vir hul flinke diens aan Poplap Kleuterskool wat gesorg het dat die twee klaskamers water het en die her-stel van ’n kraan binne 24 uur nadat ek die klagtes by hom ingedien het. Baie dankie vir die belofte van Septembermaand – ons sien uit daarna! Nogmals baie dankie!
The post Sms’e van lesers appeared first on Die Hoorn.