Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live

Groei in Covid-19-infeksies in Wes-Kaap rede tot kommer

HY is bekommerd oor die styging in Covid-19-infeksies in die Wes-Kaap, sê Alan Winde, premier van die provinsie. “Ek doen ’n beroep op elke inwoner om saam te werk om die styging in infeksies af te...

View Article


Jong Oudtshoorniet onder finaliste van KKNK se landwye dramakompetisie!

’N LEERDER van Fezekile Se­kondêre Skool in Bongolethu, Oudts­hoorn, Thembakuye Tu, is een van die finaliste in ’n landwye aanlyn-dramakompetisie van die KKNK.Die kompetisie, bekend as Drama­web SA,...

View Article


Huisrower wat te veel raas op heterdaad betrap!

’N ROWER wat te ’n groot geraas gemaak het toe hy by ’n huis in Polisiehoogte op Oudtshoorn probeer inbreek het, is sy buit en sy vryheid kwyt nadat hy op heterdaad betrap is.Volgens sers Gretchen...

View Article

Kannaland-begroting toe in grasietyd goedgekeur

DIE Kannaland Munisipaliteit kon Dins­dag daarin slaag om sy begroting vir 2021/2022 binne ’n grasietydperk van sewe dae goed te keur.Die Wes-Kaapse regering het op 1 Julie aangedui dat formele...

View Article

Sms’e van lesers

Baie dankie aan mnr Wilton Kawa en sy span vir hul flinke diens aan Poplap Kleuterskool wat gesorg het dat die twee klaskamers water het en die her-stel van ’n kraan binne 24 uur nadat ek die klagtes...

View Article


’n Brief wat elke inwoner moet lees

GPF vra: Kom asb Covid-regulasies na DIE Oudtshoorn Gemeenskaps- poli­siëringsforum (GPF) doen ’n beroep op alle inwoners van die Groter Oudts­­hoorn om alle Covid-regulasies te eer­biedig en nie...

View Article

Foto van die Week: Liefde vir bome…

The post Foto van die Week: Liefde vir bome… appeared first on Die Hoorn.

View Article

Boplaas se port weer bobaas!

BOPLAAS FAMILIE-WINGERDE in Calitzdorp se Cape Vintage Reserve Port 2017 het koning gekraai by die onlangse Old Mutual Trophy Wine Show (OMTWS) en is aangewys as die beste port in Suid-Afrika!Dié...

View Article


Covid-19 eis Kannaland se geliefde Mercy

“MY bors moet nie so klink nie. Bid vir my, julle, dat ek net gesond kan word. Covid is nie speletjies nie. Ek raai nie eens my vyand aan om so te voel nie. Pas julle op.”Dié stemboodskap het...

View Article


95%-toename binne week in Covid-gevalle

COVID-19-GEVALLE het die afgelope week erg in die Tuinroete geklim.Volgens Nadia Ferreira, woordvoerder van die Departement Gesondheid in die Tuinroete, was daar teen Dinsdag ’n 95 %-toename in...

View Article

Verklaar die Klein Karoo ’n rampgebied, versoek boere

DIE verwoestende gevolge van die droogte in die Klein Karoo het boere van dié streek genoop om, in ’n desperate hulpkreet, die burgemeesters van die Groter Oudtshoorn, George en Kannaland...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ysige koue slaan toe!

The post Ysige koue slaan toe! appeared first on Die Hoorn.

View Article

Sms’e van lesers

■ Vanmiddag asook verlede Saterdagmiddag speel ’n groep van sowat 20 jongmense heerlik sokker op die veld langs die De Jager Sportkompleks. Is ons nie op vlak 4-inperkings nie? Hoe is dit dat die...

View Article


Provinsie betaal jaarliks R7,5 miljoen vir biblioteke

DIE Wes-Kaapse Departement van Kultuursake en Sport betaal jaarliks R7,5 miljoen aan die Groter Oudts­hoorn Munisipaliteit oor om die koste te dek van 25 biblioteekperso­neellede se salarisse.Die...

View Article

Huidige onrus in Suid-Afrika

MET die onrus wat in ons land posgevat het, word die rol van sosiale media (Facebook, WhatsApp, Twitter en nog meer) om kwaad te stook en verdeeldheid te saai weer beklemtoon.Aan die een kant is daar...

View Article


Saak twee jaar na dood verhoor

DIE saak teen Sydney Berry (23) van George, die bestuurder van die motor waarin Marilize Nortier op 22 September 2019 gesterf het, gaan twee jaar na haar dood in die streekhof op Oudtshoorn verhoor...

View Article

Tarren wen 61ste Parkrun

TARREN JULLIES het Saterdag (10 Julie) stof geskop in die oë van almal wat aan die 61ste virtuele Oudtshoorn Parkrun deelgeneem het, met ’n tyd van 24 minute 43 sekondes.Die vorige week se wenner,...

View Article


Twee Gautengers hier in hof

DIE saak teen ’n vrou en ’n man van Gauteng wat tereg staan op drie klagtes van bedrog, kon nie verlede week in die Oudtshoorn Streekhof voortgesit word nie, omdat die man wat op borg is, nie vanaf...

View Article

Suid-Kaap nog kalm

TERWYL Gauteng en KwaZulu-Natal tans gebuk gaan onder onrus en plundery, is daar volgens die Suid-Kaap Polisie teen gister nog geen voorvalle in die streek aangemeld nie.Volgens kapt Malcolm Pojie,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In en uit deur heining … na middernag

DIE Oudtshoorn Polisie ondersoek ’n saak van roekelose of nalatige bestuur, nadat ’n voertuig verlede Donderdag­og­gend ’n minuut na middernag twee keer die heining van ’n huis op die hoek van...

View Article
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live