Help oorblyhuis vir kankerpasiënte
NIE-BEDERFBARE artikels vir die Irma Bruschi Tussenhuis op George, waar kankerpasiënte van Oudtshoorn en ander buurdorpe tydens bestraling- en chemoterapiebehandeling vir tot ses weke lank kan oorbly,...
View ArticleOptog oor dienslewering en ‘bedrog’
’N GROEP ontstoke inwoners van die Groter Oudtshoorn – gemeenskapslede van Black Joint, GG Kamp en Kanaal in Oudtshoorn, asook De Rust en Dysselsdorp – het Vrydag (18 Junie) voor die Oudtshoorn...
View Article43 years for longest serving municipal official!
“IT feels like yesterday that I started working at the municipality and it is by God’s grace that I am still healthy and still able to work at this age,” says BrianWeyers (62), the Oudtshoorn...
View ArticleMeisie sterk aan ná hondaanval
’N 15-jarige meisie van Piedtstraat in Bridgton, Oudtshoorn, is gister (Woensdag, 23 Junie) van die George Hospitaal na die Groote Schuur Hospitaal in Kaapstad oorgeplaas nadat ’n hond haar laat...
View ArticleCovid styg nou ook hier met Wes-Kaap in die derde golf
DIE aantal Covid-19-gevalle in die Tuinroete-distrik het met 105% gestyg in die voorafgaande sewe dae as dit met die week vooraf vergelyk word, het Nadia Ferreira, woordvoerder van die Departement...
View ArticleCango Caves closes temporarily due to Level 4 regulations
The Cango Caves will be temporarily closed due to the Level 4 regulations announced by Pres Cyril Ramaphosa on Sunday (27 June). According to the Museum Ordinance 8 of 1975, the Cango Caves is...
View ArticleKKNK se tweede virtuele kunsgalery vanaf Dinsdag oop!
Die KKNK se virtuele kunsgalery vir 2021 open Dinsdag (29 Junie) die tweede jaar sy “deure” aanlyn op www.kknk.co.za. Hierdie is nog een van die KKNK se kreatiewe projekte waarmee dié fees sedert...
View ArticleGesin bederf kinders op Jeugdag
“ ’N BAKKIE sop en ’n broodjie is miskien vir baie ’n kleinigheid, maar vir menige wat swaarkry in dié tyd van die pandemie beteken dit die wêreld. Die dankbaarheid en glinstering in die kinders se oë...
View ArticleTwee nuwe boeke vir skrywer Kobus Minnie
DIE Oudtshoorniet Kobus Minnie spog nou met vier boeke wat al uit sy pen verskyn het!Kobus sou sy nuutste twee boeke, Rooikappie en die lockdown en ander stories en ’n kortverhaalbundel, Die ander...
View ArticleSms’e van lesers
■ Ek wil ’n veer in Andre Lombaard van die munisipaliteit se hoed sit – BAIE dankie vir die flinke en vriendelike optrede nadat die stopkraan en watermeter by ons besigheid gesteel is. Ons dorp het...
View ArticleKKNK se tweede virtuele kunsgalery sedert Dinsdag oop!
Die KKNK se virtuele kunsgalery vir 2021 het Dinsdag (29 Junie) die tweede jaar sy “deure” aanlyn geopen op die webblad www.kknk.co.za. Hierdie “kunsgalery’ is nog een van die KKNK se kreatiewe...
View ArticleCovid-19: So lyk die land se nuwe inperkingregulasies
MET die erg aansteeklike Delta-variant wat Covid-19-infeksies tans vinnig laat klim in Suid-Afrika, het pres Cyril Ramaphosa Sondagaand verskeie veranderings in die inperkingsregulasies...
View ArticleSó kan ’n mens jou Covid-stres hanteer
KANNALAND se opvoeders en ander werknemers van skole en opvoedkundige instellings was Maandag gretig om die Johnson & Johnson-inenting teen Covid-19 te ontvang.Dié inentingsveldtog het onder die...
View ArticleKannaland-opvoeders ontvang hul Covid-19-inentings
KANNALAND se opvoeders en ander werknemers van skole en opvoedkundige instellings was Maandag gretig om die Johnson & Johnson-inenting teen Covid-19 te ontvang.Dié inentingsveldtog het onder die...
View ArticleVergeet wolhaarstories en kry jou inenting, sê Glen!
The post Vergeet wolhaarstories en kry jou inenting, sê Glen! appeared first on Die Hoorn.
View ArticleFanie bou voort op goeie reputasie
“MY Pa het die besigheid begin op 3 Februarie 1986. Hy was ’n gekwalifiseerde ambagsman in paneelklop en spuitverf-werk, en dit wat hy van besigheid geweet het, het hy vir homself geleer soos die...
View ArticleDe Rust Primêr laat ‘rande inrol’ met hamburgerdag
Jacoline Malgas … sjoe, dis lekker! ’N BURGER is ’n burger of so sal ’n mens dink, maar die leerders van De Rust Primêr mag dalk verskil.Hulle sal vir jou vertel daardie burgers van “Oom Johan en Oom...
View ArticleBestel wegneemetes om restaurante in moeilike tye te ondersteun
MET restaurante wat vanaf Maandag die soveelste keer sedert die aanvang van die Covid-19-pandemie hul deure vir kliënte moet sluit, loods Die Hoorn vandeesweek ’n inisiatief om dié plaaslike besighede...
View ArticleCharna herstel goed na hond haar in gesig byt
DIT gaan goed met Charna Barnard (15) van Bridgton in Oudtshoorn nadat ’n hond haar op Saterdag 19 Junie in die gesig gebyt het, sê haar pa, Christo.Die Hoorn het verlede week berig dat Charna deur ’n...
View ArticleBedingingsraad moet besluit neem oor dié munisipale tugverhoor
’N DISPUUT oor die uitslag van die tugverhoor van die Groter Oudtshoorn se direkteur gemeenskapsdienste, Tommy Matthee, is tans in die hande van die Suid-Afrikaanse Plaaslike...
View Article