Hofklerk in hegtenis op moordklag
Deur Garnett Wicomb BORGTOG van R500 is Maandag in die Oudtshoorn Landdroshof toegestaan aan ’n administratiewe klerk van die Oudtshoorn Landdroshof wat van moord aangekla word. Dié klerk, die...
View Article100 na die ANC
Die adjunk-minister van openbare administrasie, Ayanda Dlodlo (regs) Sondag saam met van die Cope-lede wat by die ANC verwelkom is (almal in geel). By haar van regs is Philip Goliath...
View ArticleIn nag van berg gered
Die ruwe, steil rotse van die Rooikoppe tussen Oudtshoorn en Calitzdorp waar ’n inwoner van George, die 75-jarige Dan Lategan Saterdagaand gered moes word nadat hy deur die donker oorval is en nie sy...
View ArticleOudtshoorn spring goed weg
DIE Oudtshoorn Rugbyklub het sy eerste wedstryd in die SWD Presidentsliga (Karoostreek) Saterdag op Calitzdorp op ’n hoë noot afgeskop met ’n mooi oorwinning van 19-7 oor ’n begeesterde span van...
View Article70+B Bekerspan Wen
Die 70+B Bekerspan van die SWD Seniors Tennisvereniging wat verlede week in Pretoria aan die 25ste Interprovinsiale Seniorstennistoernooi van die SA Senior Tennisvereniging deelgeneem het, het al sy...
View ArticleNederlander ry rekord aan flarde
Hierdie laatnagfoto vang die karakter van die 36ONE Bergfietsren goed vas.Foto: www.oakpics.co.za DIE Nederlander Jean Biermans het Saterdag die solo-afdeling van die derde jaarlikse deurnag 36ONE...
View ArticleM-graad oor volstruise en veld
DIE korridorbestuurder van CapeNature in die Karoostreek, Anita Wheeler, het na drie jaar se harde werk haar meestersgraad in plantkunde aan die Rhodes Universiteit verwerf. Wheeler is sedert 1998...
View ArticleBoplaas-wyne onder top 100!
BOPLAAS Familie Wingerde het uitstekend gevaar by vanjaar se kompetisie om Suid-Afrika se top 100-wyne te bepaal. Twee van Boplaas se wyne, die Boplaas Gamka 2012 en die Boplaas Cape Vintage Reserve...
View ArticleMooiste rugbyveld ter wêreld!
Inwoners van Kruisrivier doen verlede Donderdag saam ’n dankgebed voordat ’n stootskraper begin het om ’n sport- en rugbyveld oop te skraap. Foto’s: Roger Young Deur Liesel le Roux DANKSY die bydrae...
View ArticleLiefde vir wyn bring hulle saam
Lede van die Klein Karoo Wynproeklub op die balkon van die Napier Wynlandgoed buite Wellington tydens hul jaarlikse wyntoer na ’n wynproduserende streek in die Wes-Kaap. Van links is Boets en Theresa...
View ArticleGeld moet ‘onverwyld’ verhaal word
DIE DA se aansoek dat ’n kostebevel deur regter Le Grange van 10 September 2013 ter syde gestel word, is verlede Woensdag in die Wes-Kaapse Hoë Hof van die hand gewys. Die koste moet nou getakseer...
View ArticleKlein Karoo se grondpaaie verken
Deur Debra de Jager ’n Groep motorfietsryers rek bene in Seweweekspoort tydens hul rit. DIE Klein Karoo en omgewing met sy skilderagtige poorte, passe en landskap is besig om toenemend gewild te raak...
View ArticleUitslag van Roberts-verhoor afgewag
DIE toekoms van Peter Roberts, DA-raadslid van Oudtshoorn, is nou in die hande van die DA se provinsiale uitvoerende komitee. Roberts het verlede Vrydag in Kaapstad in ’n dissiplinêre verhoor verskyn...
View ArticleRedakteursbrief
Gaan trek jou kruisie! Hierdie is die laaste uitgawe van Die Hoorn voor 7 Mei, die datum van Suid-Afrika se volgende provinsiale en nasionale verkiesing. Ons hoop elkeen wat hier lees en wat...
View ArticleNuwe hoofde vir Dysselsdorp
Deur Higgo Jacobs Nelitha Botha is vanaf 1 April die nuwe skoolhoof van Dysselsdorp Primêr. Sy was voorheen adjunkhoof by PJ Badenhorst Primêr en volg vir Ronnie Rhodes op wat afgetree het. Colan...
View ArticleBesigheidsleier-finalis aangewys
Hugo van der Berg (links) en Danie van der Berg (naaslinks) van Van der Berg Vervoer is verlede Donderdagaand by ’n netwerkaand van die Oudtshoorn Besigheidskamer in die Boeresaal van die Klein Karoo...
View ArticleVerbasing oor aanval op Jac
’N BETAALDE munisipale advertensie in drie plaaslike publikasies waarin die waarnemende munisipale bestuurder van die Groter Oudtshoorn, Ronnie Lottering, ’n politikus uittrap, het die afgelope week...
View Article‘Bekommerd oor Oudtshoorn’
Met die baie vakansiedae die laaste deel van April vanjaar, hou baie inwoners en besoekers die laaste ruk vakansie in die Klein Karoo. En waar is daar ’n mooier plek as die Klein Karoo om in die herfs...
View ArticleWaar’s Die Hoorn, vra baie!
Vandeesweek het Die Hoorn se personeel net tydelik lessenaars teenmekaargeskuif terwyl die vriendelike bouspan van Tretsom Bouers met herstelwerk en veranderinge aan ons kantore besig is. LESERS was...
View ArticleDon’t take a “selfie” in ballot booth
Die Hoorn received the following press release from the Independent Electoral Commission: The Electoral Commission has appealed to voters to respect the privacy and secrecy of their vote by refraining...
View Article