Liggaam by haarnaalddraai gevind
Die liggaam van ‘n onbekende man is op 29 Desember omstreeks 07:40 in ‘n ondergrondse waterpyp naby die haarnaalddraai op die pad tussen Oudtshoorn en George gevind. Volgens kol C Marnewick van die...
View ArticleVyftien vas vir dwelms
Sers Glenville Barry en konst Bennet de Wee met van die dwelms wat gevind is. Vyftien mense is die afgelope weke in verskeie optredes teen dwelmsmokkelaars deur die Ladismith Polisisie vasgetrek....
View ArticleKrag vannag af in Groter Oudtshoorn
Eskom het ‘n elektrisiteitsonderbreking in die Groter Oudtshoorn geskeduleer vanaf 23:00 vanaand tot 05:00 Sondag. In dié tydperk sal kritiek noodsaaklike herstelwerk op die elektrisiteitstelsel...
View ArticleSlangtyd in Klein Karoo
Dit is somer en slangtyd in die Klein Karoo. Dié boomslang is vanmiddag deur die Oudtshoorn Nooddienste in Volmoed buite die dorp verwyder. Kyk uit vir Kaapse kobras, boomslange en pofadders wat tans...
View ArticleInwoners maak belangrike toerismeroete skoon
Hy is baie beïndruk met vier inwoners van Schoemanshoek wat Saterdag ingespring het en 59 swartsakke vol vullis langs die Kango Grotte-pad opgetel het, sê ‘n inwoner van Oudtshoorn. Piet Lategan sê hy...
View ArticleWater vir De Rust
Herman de Jongh wys hoe De Rust se water tans lyk. De Rust is steeds vasgevang in ‘n waterkrisis nadat veldbrande in die omgewing en reën daarna die dorp se waterbronne besoedel het. Shoprite Checkers...
View ArticleMeer as 200 kinders by vakansieprogram
Die Ambassador Care Centre, welsynarm van die Ambassador Pinkster Kerk in Bridgton, Oudtshoorn, het vir die tweede jaar ‘n baie geslaagde weeklange skoolvakansieprogram by die kerk aangebied. Meer as...
View ArticleBurgemeester vier eerste skooldag in De Rust
“MOENIE die geleentheid wat julle nou kry nie benut nie. Wees gebalanseerd en kry julle prioiriteite reg.” Dit was die boodskap van die Groter Oudtshoorn se burgemeester, Colan Sylvester, aan die...
View ArticleOns kinders wat op straat bly
Die kind hardloop heen en weer oor Baron van Reedestraat – sy verwarde oë en dowwe vel en benerige lyf in die gestreepte broek smeek. Hy vra geld vir brood by inwoners en toeriste wat hul motors...
View ArticleGroot tweekampbyeenkoms
Deur Ben du Preez SEWE provinsies – WP, Boland, SWD, OP, Vrystaat, Griekwas en Grens – spook sake weer Saterdag, 4 Februarie, in die hitte van die Klein Karoo uit tydens die 26ste Highgate...
View ArticleSpanning loop hoog op Rec
Wayne Parnell in aksie. (Foto Verskaf) DIE Builtnat Cape Cobras het die Bizhub Highveld Lions op die Rec op Oudtshoorn met 6 paaltjies geklop in ’n geskiedkundige wedstryd waarin verskeie...
View ArticleRugbytoernooi
DIE Groter Oudtshoorn Sportraad gaan saam met al die plaaslike rugbyklubs ’n rugbytoernooi aanbied vir alle klubs wat by die SWD Rugby-voetbalunie geaffilieer is om vriendskapsbande tussen die klubs te...
View ArticleSakerolbal begin op 1 Februarie
Deur Ben du Preez DIE gewilde rolballiga vir besighede wat deur die Oudtshoorn Rolbalklub aangebied word, begin weer Woensdag, 1 Februarie, by die Oudtshoorn Rolbalklub in St Johnstraat. Besighede kan...
View ArticleWaterpyplyn na De Rust hopelik vandag operasioneel
’n Bietjie hoop na die verwoestende brande. Dié foto van ’n veldblom teen die agtergrond van verbrande klippe is gister deur Barry Meijer op sy plaas geneem. Deur Liesel le Roux DIE ergste waterkrisis...
View Article‘Ek voel soos Job’
Maggie Fourie van die Oudemuragie Gasteplaas kyk na die skade van die brand. In die agtergrond lê van die waterpype wat in die brand verwoes is. Foto: Liesel le Roux Deur Liesel le Roux TOE haar man...
View ArticleBrand verwoes Swartberge
Die resultaat van vuur en water – ’n dik laag roet bedek die plaasdam van die Oudemuragie Gasteplaas. Dit is wat met waterbronne in die De Rust-omgewing gebeur het. Foto: Liesel le Roux Deur Liesel...
View Article91,4% vir Jacobus en Nathania!
Met ’n gemiddeld van 91,4% en agt vakonderskeidings loop die Hoërskool Oudtshoorn se Jacobus King voor in die Klein Karoo. Hier is hy saam met sy pa, James, en sy ma, Christelle. Langenhoven Gimnasium...
View ArticleDe Rust – waterpompe verstop weer
Raymond Wildschut, DA-raadslid, Allen Paulse (munisipale bestuurder) en Colan Sylvester (burgemeester) gister op De Rust. Foto: Garnett Wicomb DIE Groter Oudtshoorn Munisipaliteit het vanoggend...
View ArticleZimbabwier skuldig aan diefstal, bedrog en geldwasserye se vonnisoplegging...
DIE vonnisoplegging van ‘n Zimbabwiese burger (30) wat aan diefstal, bedrog en twee klagtes van geldwassery skuldig bevind is, is die afgelope week tot volgende maand uitgestel omdat die landdros siek...
View ArticleOns kinders wat op straat bly
Die kind hardloop heen en weer oor Baron van Reedestraat – sy verwarde oë en dowwe vel en benerige lyf in die gestreepte broek smeek. Hy vra geld vir brood by inwoners en toeriste wat hul motors...
View Article