Wind waai boom op motor
Anton Strydom by sy motor. Die sterk rukwinde wat met vanmiddag se reënbui gepaard gegaan het, het ‘n karobboom agter die Queen’s Mall in Voortrekkerweg op Oudtshoorn op ‘n motor, wat onder die boom...
View ArticlePrins Albert Munisipaliteit gaan inspring onder rommel
Rommel by Prins Albert se ingang. Foto: Marlene Malan Prins Albert se munisipale skoonmaakspan sal eersdaags een keer per week die rommel by Eerstewater verwyder. Volgens Linda Jaquet, ’n DA-raadslid...
View ArticleNew Eden District Health Council Elected
The members of the new council is front from left Cllr Noluthando Mwati (Oudtshoorn), Cllr Eva Fortuin (Oudtshoorn), Minister Nomafrench Mbombo(Health), and Chairperson Cllr Rosina Ruiters (Eden...
View ArticleSeun van dorp se munisipale bestuurder sterf in botsing
Dino Paulse en sy pa, Allen Paulse. DIE seun van die munisipale bestuurder van die Groter Oudtshoorn, Allen Paulse, het gisteroggend in ’n motorongeluk in George gesterf. Dino Paulse (22) en nog twee...
View ArticleKKNK-produksies wen vyf fiëstas!
Rhodé Snyman met die Bloustoel-toekenning. “DIT is ’n groot voorreg om vanjaar die Fiëstas se Blou Stoel vir die KKNK se eerste Uitkampteater-inisiatief te ontvang. Ons is geweldig trots op al die...
View ArticleWaterkrisis op Dysselsdorp en plase oos van Oudtshoorn
DYSSELSDORP se inwoners sit bykans sonder water nadat ‘n pyp vanoggend gebreek het en die Dysselsdorp Watersuiweringswerke oorstroom is. Ernstige skade is deur die oorstroming aan die elektriese...
View ArticleVersengende hitte vir Dinsdag voorspel
‘N BAIE warm dag met die temperatuur wat tot bokant 40 grade C gaan styg, word vir môre in die Klein Karoo voorspel. Langs die kus sal die kwik tot in die hoë 30’s klim. Volgens Wayne Venter van die...
View ArticleApril skuldig bevind in sand-en-klipsaak
Tydens die hofsaak is ‘n ter plaatse-ondersoek aan April se huis gebring. Foto: Garnett Wicomb Die vorige burgemeester van die Groter Oudtshoorn, Gordon April, en ‘n medebeskuldigde, Raymond Wagenaar,...
View ArticleBrand in Gamkaberg
Swaar rookwolke het gister oor onder meer die Gamkaberg Natuurreservaat tussen Oudtshoorn en Calitzdorp gehang weens ‘n groot brand in die berge. Hierdie foto is vanaf die sementpad wat net noord van...
View ArticleBriewe / Letters
Onaanvaarbaar hoe morsig mense nou is Morsjorse 1 Ek het pas ’n ronde deur Oranjestraat, Parkweg en Albert-, Buitekant- en Bloemstraat voltooi. Dis vir my absoluut onaanvaarbaar om te sien hoe morsig...
View ArticleDysseldorp sonder water
Die pomp wat oopgebars het. Foto verskaf DYSSELSDORP en die landelike gebiede oos en wes van Dysseldorp is sonder water nadat die pompkamer by die Dysselsdorp Watersuiweringswerke Maandag oorstroom is...
View ArticleSMS’e van lesers
Sypaadjiemense: Hier is ’n oplossing. Elke raadslid moet maandeliks 10% van sy/haar aansienlike salaris in ’n fonds stort wat genoeg sal wees om behoorlik om te sien na al die sypaadjiemense. Nic...
View ArticleMakelaar ontken skuld
Deur Garnett Wicomb Hy erken dat hy met toestemming in 2008 ’n bedrag van R863 000 by me A Swart/die JJ Swart Testamentêre Trust, geleen het en dit in Augustus 2014 met rente ten volle vereffen het. So...
View ArticleNagklub-moordsaak nou na Streekhof
Deur Garnett Wicomb DIE saak teen ’n man van Oudtshoorn wat daarvan aangekla word dat hy Kersfeesaand verlede jaar ’n jongman by ’n kuierplek, Face da Bass, doodgesteek het, is in die Oudtshoorn...
View ArticleOpwindende nuwe Toyota C-HR is hier!
Die splintgernuwe Toyota C-HR, wat so pas in Suid-Afrika aangekom het, gaan beslis die aandag in vele opsigte trek. Eerstens is sy voorkoms van alle kante van so aard dat ’n mens hierdie voertuig (in...
View ArticleGordon April skuldig
Gordon April as burgemeester. • Uitspraak in jarelange sand-en-klipsaak Deur Garnett Wicomb DIE vonnisoplegging van die voormalige burgemeester van Oudtshoorn, Gordon April, en Raymond Wagenaar,...
View ArticleSpeaker en vrou in hof
Die speaker van Prins Albert se stadsraad, Stoffel Botes (DA), en sy vrou, Carina, het vanoggend saam in die plaaslike landdroshof verskyn op ’n aanklag van aanranding. Adv Stephan Lourens van...
View ArticleKlein Karoo brand weer
Foto links: Die Gamkaberg Maandagaand tussen Oudtshoorn en Calitzdorp waar ’n groot brand in die berge gewoed het. Hierdie foto is geneem vanaf die sementpad wat net noord van die Gamkaberg parallel...
View ArticleSaak teen weermagoffisiere: Hof hoor van opdrag ‘om die plek te vernietig’
Kol Nthejane (middel) Maandag buite die Oudtshoorn Landdroshof saam met ANC-raadslid Maggy Titus en adv Mervyn Doralingo. Foto: Garnett Wicomb Deur Garnett Wicomb DIE verhoor van die twee...
View ArticleTwee tuistes vir uitkampteater by 2017-KKNK
Die produksie Wentel wat feesgangers by die KKNK nie sommer sal vergeet nie. “Na die wegholsukses van verlede jaar se eerste Uitkampteater, is die aanbod vanjaar groter met meer kunsvorme en genres,”...
View Article