
Die mooiste en lekkerste van Oudtshoorn tydens verlede Saterdag se Klein Karoo Straatmyl en Fietsry in Baron van Reedestraat! Dié straatmyl – die eerste been van die Eden Straatmylreeks in die Oudtshoorn, George en Hartenbos, en die fietswedren wat vanjaar die eerste keer plaasgevind het, is nie net op sportgebied ’n belangrike byeenkoms nie,
maar stel ook in die Desembervakansie Oudtshoorn bekend aan besoekers. Foto’s: Schalk le Roux
The post Foto van die Week appeared first on DieHoorn.