Die spesiale Klein Karoo
Deur Liesel le Roux Dit is somervakansie in Suid-Afrika en soos elke jaar sal die Klein Karoo die volgende drie weke weer druk besoek word deur besoekers van oral uit Suid-Afrika. Die Klein Karoo het...
View ArticleRhodé lê tuig neer by feeste
Rhodé Snyman (regs), uitvoerende hoof van Kunste Onbeperk en die voorsitter van Kunste Onbeperk, Crispin Sonn, Dinsdag by die algemene jaarvergadering. Foto: Schalk le Roux Deur Liesel le Roux DIE...
View ArticleLamgelê deur Telkom-opgradering
Deur Liesel le Roux TALLE besighede en inwoners in die midde-dorp van Oudtshoorn het gister nie telefoniese en/of internet-verbinding gehad nie as gevolg van ’n stelsel-opgradering deur Telkom. Die...
View Article’n Kliniek op wiele
2017 was in meer as een opsig ’n waterskeidingsjaar vir dierewelsyn in Oudtshoorn, met dierewelsynorganisasies en die staatsveeartskantoor wat nuwe inisiatiewe – soos ’n mobiele dierekliniek en...
View ArticleEvents Calendar
Friday 15 December African Blues in The Showroom Theatre in Prince Albert. 20:00. Tickets: R150 at www.showroom theatre.co.za or phone 023 5411 563. Saterdag 16 December • De Rust Kersfeesmark tussen...
View ArticleHerwinningsaanleg kom vir dorp
Welgedaan! Die span van die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit wat betrokke was by die opgradering en onderhoud van die munisipale rioolaanleg en daarvoor ’n toekenning vir uitstaande werk van die...
View ArticleGroot drama buite hofgebou
• Polisie moet ingryp Deur Garnett Wicomb DAAR was gister groot drama buite die landdroshof op Oudtshoorn toe lede van die publiek en familielede van ’n verdagte in die moord van Preston Titus (47)...
View ArticleSoos die kat kom die selfoon toe terug!
Speurder-sers David Matroos van Ladismith het spesiaal Oudtshoorn toe gery om dr Chris-Maré Schoeman se selfoon vir haar te bring. Foto verskaf Deur Liesel le Roux DIE oomblik toe ’n selfoondief van...
View ArticleTwee mans reeds vas
• Moord op Preston Titus ’n Groot aantal inwoners van die Groter Oudtshoorn het Woensdagoggend voor die Oudtshoorn Landdroshof ’n memorandum aan die hooflanddros, Jaco Lambrechts (regs), oorhandig...
View ArticlePreston Titus-moord: Tweede verdagte verskyn in hof
Die tweede verdagte wat vir die moord op die Oudtshoorn-soldaat Preston Titus (47) aangekeer is, het vanoggend (Donderdag) vlugtig in die Oudtshoorn Landdroshof verskyn nadat hy eergister in Port...
View ArticleThings to do in Prince Albert this December
Prince Albert is ready to blow you away with the grandeur of the great Karoo this December. These days it’s so easy to get disconnected to your loved ones, which is ironic because we have never been...
View ArticleMôre skoffel ons uiteindelik die feesseisoen in met die In Afrikaans konsert
Môre skop die eerste In Afrikaans konsert uiteindelik op Hartenbos af en vakansiegangers kan saam met die sokkiekoning Kurt Darren, Jay & Lianie May, Ricus Nel en Juan Boucher die feesseisoen op...
View ArticleVakature by Die Hoorn
Vakature The post Vakature by Die Hoorn appeared first on DieHoorn.
View ArticleBriewe / Letters
Is dit uitbuiting? Van ons verbruikers wonder hoe dit moontlik is dat die pryse van verbruikersitems, veral kos, elke jaar gedurende Desembermaand so vinnig styg. Hierdie Desembermaand word dieselfde...
View ArticleVier die feestyd met eenvoud!
Deur Tania Smit ’n Paar jaar gelede het ek deur Morokko en Spanje gereis, en myself belowe dat ek ’n olyfboom in Pringlestraat se tuin gaan plant as ek by die huis kom. Ter herinnering aan die plekke...
View ArticleFoto van die Week
Die mooiste en lekkerste van Oudtshoorn tydens verlede Saterdag se Klein Karoo Straatmyl en Fietsry in Baron van Reedestraat! Dié straatmyl – die eerste been van die Eden Straatmylreeks in die...
View ArticleOppas vir sulke verlammende negatiwiteit
Deur Liesel le Roux NEGATIWITEIT is ’n gevaarlike ding. Dit kan ’n mens se manier van doen en praat so ongemerk oorneem dat dit later deel raak van al jou woorde en dade. En waar dit goed is om krities...
View ArticleTrok bots teen elektriese kas
KRAGONDERBREKING: Die skade aan die distribusietransformator wat deur ’n vragmotor veroorsaak is toe dit daarin vasgery het, is duidelik sigbaar. (Foto verskaf.) Deur Ilze-Mari Gründling VERSKEIE dele...
View ArticleAbsa wil Oudtshoorniete by veldtog betrek
Absa se Klipaktivering by 2017 se KKNK. Absa wil met die insette van Oudtshoorniete ’n funksionele kunswerk oprig wat ná afloop van die fees ’n ereplek op die dorp kry. Alle inwoners is welkom om ’n...
View Article