Quantcast
Channel: Die Hoorn
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5434

Events Calendar

$
0
0

1 tot 25 Februarie
Pluk hanepootdruiwe by De Krans teen R7,50 per kg. Navrae: Bessie Swanepoel (044 213 3314).

2 tot 23 Februarie
Pluk hanepoot-, pitlose regal- en rooi Dan Ben Hanna-druiwe by Boplaas teen R7,50 per kg. Navrae: Annarie Cornelius (044 213 3326).

Saterdag 3 Februarie
Laerskool Wesbank bied aan die Leopard Crawl MTB. Navrae: Louis Lategan by 044 279 1731 / 082 337 3811 of besoek www.leopardcrawl.co.za

4 tot 6 Februarie
Evangelisasiereeks by die NG Moedergemeente, Oudtshoorn met prediker dr Kobus van Zyl (NN Kerk Reebok). Sondag om 09:00 en 18:30. Maan­dag om 18:30. Dinsdag om 18:30. Navrae: Annelet Nortier (044 272 2130).

Donderdag 15 Februarie
Suid-Kaap SAW Veterane-ete om 10:00 vir 10:30 by die Admirals Retaurant (binne Garden Route Casino-kompleks, Mosselbaai). R95 pp, kontant­kroeg (kurkfooi R25 per 750 ml). RSVP: Hein Boshoff teen Maandag 5 Februarie en bespreek by 082 566 3510 of ops@trebla.co.za. Navrae: Jaco Steenberg (073 204 6066).

Saterdag 17 Februarie
Oudtshoorn Veterane Skouerskuur – bring en braai by die MOTH klub (Hoogstraat 195). 13:00 tot 19:00. Kontantkroeg. Navrae: Jaco Steenberg (073 204 6066).

The post Events Calendar appeared first on DieHoorn.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5434