Magdaleen Titus waarskynlik Maandag in hof
Magdaleen Titus kom Vrydag by die Oudtshoorn Polisiekantoor aan nadat sy in Barrydale in hegtenis geneem en teruggebring is na Oudtshoorn. Foto: Schalk le Roux Die eggenoot van die vermoorde Preston...
View ArticleSo is Preston Titus volgens pleitooreenkoms vermoor
DIE vrou van stafsersant Preston Titus wat op 1 Desember verlede jaar in sy slaapkamer op Oudtshoorn vermoor is, Magdaleen Titus, het volgens die pleitooreenkoms van Sixabiso Klip die moord beplan en...
View ArticleKannaland vereffen Eskom-skuld ten volle
Lede van die Kannaland munisipale raad en die munisipaliteit, van links Reynold Stevens, munisipale bestuurder, Bennie Strydom, hoof van finansies, Magdalena Barry, burgemeester, en Aletta Theron,...
View ArticleVakante Betrekkings / Vacancies
The post Vakante Betrekkings / Vacancies appeared first on DieHoorn.
View ArticleKKNK wil versoen
Crispin Sonn, direksievoorsitter van Kunste Onbeperk, aan die woord tydens Maandagaand se programbekendstelling. Foto: Schalk le Roux Deur Liesel le Roux DIE KKNK wil ’n versoenende rol in die...
View Article‘Fees vir hele familie’
RSG se Haidee Muller, boorling van Oudtshoorn en Maandag se seremoniemeester, saam met Hugo Theart, waarnemende uit-voerende hoof van Kunste Onbeperk. Foto: Schalk le Roux DIE 24ste KKNK wil ’n...
View ArticleDrie toekennings vir merkwaardige bydraes tot die kunste is Maandagaand...
Links: Tobie Cronjé wat vanjaar 70 word, is vereer met die Kunste Onbeperk-prys vir Lewensbydrae tot die Kunste. Hy is by vanjaar se KKNK saam met Grethe Fox te sien in die absurde tragi-klug, Die...
View ArticleEvents Calendar
Donderdag 25 Januarie Calitzdorp – Vergadering vir dranklisensies en tweedehandse goedere by Rose of the Karoo. 14:00. Navrae: sers Gordon by 044 213 8800. Saterdag 3 Februarie Laerskool Wesbank bied...
View ArticleR500-borg vir man wat glo oor inwoner ry
Deur Garnett Wicomb BORGTOG van R500 is Maandag in die Oudtshoorn Landdroshof toegestaan aan ’n man wat daarvan aangekla word dat hy glo verskeie kere oor ’n bekende inwoner van Bridgton, Ricardo...
View ArticleHof hoor Preston Titus vermoor terwyl jongste dogter in huis was
Deur Garnett Wicomb PRESTON TITUS is ten minste 27 keer met messe gesteek en met ’n hamer geslaan terwyl sy jongste dogter in die huis was. So het die staatsaanklaer, adv John Ryneveldt, Maandag in die...
View ArticleWiele aan die rol vir dié waterprobleme
Goeie waternuus vir De Rust en Dysselsdorp Deur Liesel le Roux DE RUST se dralende waterkrisis van die afgelope jare behoort teen einde September vanjaar opgelos te wees met die wiele wat binnekort...
View ArticleVan Facebook tot bakleiery
Deon Bosman na ’n geskil in sy besigheid op Oudtshoorn verlede Woensdagmiddag. Foto verskaf Dié foto van Minnie Robson, wat voorkom of dit in die hospitaal geneem is, is na die geskil deur haar man...
View ArticleSó is moord glo beplan
• Maggie Titus in hof in verband met haar man se dood In hegtenis. Maggie Titus kom Vrydagmiddag onder blyke van groot belangstelling by die Oudtshoorn Polisiekantoor aan nadat sy vroeër die dag op...
View ArticleApplications for 2018 are still open
If you want to study to become a teacher, the smart thing to do is to study with a specialist teacher training institute. Embury Institute for Higher Education is just such a place. We are a registered...
View Article‘Die skoonheid in die wêreld word bedreig’
• Blomskilderye wil mense bewus maak van krag van blomme Sally Arnold Foto: Marlene Malan Deur Marlene Malan BLOMME is misterieuse, energieke natuurskeppings. Hulle is simbole van betekenis –...
View ArticleEvents Calendar
1 tot 25 Februarie Pluk hanepootdruiwe by De Krans teen R7,50 per kg. Navrae: Bessie Swanepoel (044 213 3314). 2 tot 23 Februarie Pluk hanepoot-, pitlose regal- en rooi Dan Ben Hanna-druiwe by Boplaas...
View ArticleWenners eersdaags bekend
Smulpaaptoekennings Deur Liesel le Roux DIE name van die Klein Karoo-eetplekke wat Smulpaaptoekennings vir 2017 losgeslaan het, sal eersdaags bekend gemaak word. Die toekennings bekroon jaarliks...
View ArticleSaam in Preston se slaapkamer twee dae ná sy dood
Deur Liesel le Roux TYDENS ’n bisarre samekoms van vier persone wat deur die pleitooreenkoms van Sixabiso Klip betrek word by die moord op Preston Titus, het hulle na bewering twee dae na die moord in...
View ArticleHier is die feite oor hondesiekte
Net inenting hou honde veilig Slym uit die neus is een van die simptome van hondesiekte. Foto: Lemaryn Barendse Hondesiekte (distemper) is ’n eeue-oue en algemene virussiekte wat ’n hoë sterftesyfer in...
View ArticleBorgtog vir vermeende huurmoordenaar geweier
• Preston Titus-moordsaak Leon Campher, ’n gemeenskapsleier van Dysselsdorp en vriend van Preston Titus, lig Maandag mense buite die Oudtshoorn Landdroshof in oor wat binne die hof gebeur het. Groepe...
View Article