
Almal wat nog wonder oor die aanspraak of die Oudtshoorn Munisipaliteit vanjaar 150 jaar oud is: Hier is die etiket van ’n wynbottel toe Oudtshoorn in 1987 sy 100ste verjaardag gevier het. Hiervolgens sal Oudtshoorn eers in 2037 sy 150ste verjaardag vier.