Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5424 articles
Browse latest View live

Wes-Kaapse Kultuurtoekennings: Vier van streek bekroon

Deur Liesel le Roux VIER van die Wes-Kaap se kultuurtoekennings vir 2014 het verlede week hul weg na die Klein Karoo en die Karoo gevind. Hazel Gibson Jonker, bekende in bewaringskringe op Oudtshoorn,...

View Article


Redakteursbrief

Help só met straatkinders DIE situasie rondom straatkinders op Oudtshoorn was die afgelope week behoorlik onder die vergrootglas, veral na ’n berig oor ’n aanval op mnr Wynand Fourie (65) op die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man agter Faan se Trein

Koos Roets, die man agter die suksesvolle rolprent Faan se Trein, en sy metgesel, Eunice Bauermeister. Deur Liesel le Roux BAIE noem Faan se Trein die beste Afrikaanse rolprent nog en ’n visuele...

View Article

April-saak uitgestel

Deur Garnett Wicomb DIE verhoor van die burgemeester van Oudtshoorn, Gordon April, en ’n voormalige munisipale bestuurder van die dorp, Mpho Mogale, wat tereg staan op klagtes van bedrog, is Vrydag in...

View Article

Avontuur onttrek hom aan Stoffels-saak

Deur Garnett Wicomb DIE saak teen die speaker van die Oudtshoorn Munisipaliteit, John Stoffels, is vir verhoor  tot 27 Maart uitgestel nadat sy regsverteenwoordiger, Clyde Avontuur, hom aan die saak...

View Article


Twee mans eis miljoene van minister van justisie

Deur Garnett Wicomb Twee mans van Oudtshoorn wat vir onderskeidelik ses en sewe maande onder huisarres was ten spyte daarvan dat hulle deur die hof vrygespreek is, eis miljoene van die minister van...

View Article

ANC-leiers praat oor Oudtshoorn

Deur Liesel le Roux GAAN die ANC in die Groter Oudtshoorn terugstaan en die uitslag van Augustus 2013 se demokratiese tussenverkiesing aanvaar of voer die plaaslike ANC ander planne in die mou? Dit is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Absa KKNK wéér die gewildste!

Rhodé Snyman, waarnemende uitvoerende hoof van die Absa KKNK, met die fees se toekenning tydens die Fiëstas verlede Donderdag in Pretoria. DIE Absa KKNK is Donderdagaand, 13 Februarie, die tweede...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou beroof in middedorp

Deur Liesel le Roux Die knope van Freda Muller (66) van Oudtshoorn se hemp is verlede Donderdag afgeruk toe twee aanvallers haar van haar beursie beroof het. Sy het haar hemp tydelik met skuifspelde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kragonderbrekings verlam

Deur Liesel le Roux Corrie Greeff, senior bestuurder elektriese dienste by die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit (regs), en Hendrik de Beer, superintendent elektrotegniese dienste, verduidelik Dinsdag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Article 9

  Almal wat nog wonder oor die aanspraak of die Oudtshoorn Munisipaliteit vanjaar 150 jaar oud is: Hier is die etiket van ’n wynbottel toe Oudtshoorn in 1987 sy 100ste verjaardag gevier het....

View Article

Bejaarde vas vir messteek

Deur Garnett Wicomb ’N 71-JARIGE man van Bridgton wat na bewering ’n 13-jarige meisie vier keer met ’n mes gesteek het, het vlugtig in die Oudtshoorn Landdroshof verskyn op aanklag van poging tot...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrydag en Saterdag: Laat sny en kleur jou hare vir Kansa!

Inwoners van Oudtshoorn kan op Vrydag en Saterdag (28 Februarie en 1 Maart) hul steun wys vir Kansa en hul hare by Checkers laat kleur of skeer tydens die jaarlikse Kansa Shavaton. Hier in vrolike bui...

View Article


Accolade for Blossoms

THE Oudtshoorn municipal water project at Blossoms has been selected as part of World Design Capital 2014, a prestigious designation bestowed on Cape Town by the International Council of Societies of...

View Article

Boekhoudser getuig in Rassie Kleyn-saak

Deur Garnett Wicomb Sy het in 2008 as boekhouer van Rassie Kleyn bedank nadat sy bewus geraak het dat ’n bedrag van sowat R11miljoen uit die bankrekening van Camelus Voere oorgeplaas is na dié van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kobra in die posbus!

Dotty Maltman van Oudtshoorn by die posbus waarin ’n Kaapse kobra hom tuisgemaak het. Deur Liesel le Roux DIT is enigeen se nagmerrie – ’n Kaapse kobra in die posbus wanneer jy die pos wil uithaal! Dit...

View Article

Raadslede toegang tot raadsvergaderings geweier

Deur Garnett Wicomb TWEE spesiale vergaderings van die Oudtshoorn-raad is Maandag en Dinsdag gekanselleer omdat daar nie ’n kworum van raadslede was nie nadat die DA-raadslede en die Cope-raadslid...

View Article


DA na hof oor 11 ‘verwyder’ word

Deur Liesel le Roux DIE DA gaan die verwydering van 11 raadslede van die Groter Oudtshoorn in die Kaapse Hoë Hof beveg. Theuns Botha, die DA se onderleier in die Wes-Kaap, het Dinsdag gesê die...

View Article

Massa-optrede op Oudtshoorn beplan

Deur Liesel le Roux “VAT jou dorp terug!” Dit is die tema van ’n massaoptog van inwoners van Oudtshoorn wat vir volgende Woensdag (5 Maart) beplan word. Die massaoptog sal inwoners die geleentheid bied...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afskeid geneem van Zander

By ’n spesiale byeenkoms Sondagmiddag op die ongelukstoneel waar Zander van der Zandt gesterf het, was van links sy pa, ao Christo van der Zandt, Yolanda van der Westhuizen (Christo se verloofde), haar...

View Article
Browsing all 5424 articles
Browse latest View live