Lasbriewe vir April en Mogale
Deur Garnett Wicomb LASBRIEWE vir die inhegtenisneming van die burgemeester van Oudtshoorn, Gordon April, en ’n voormalige waarnemende munisipale bestuurder, Mpho Mogale, is Vrydag in die Oudtshoorn...
View ArticleDavid Piedt onthou 20 jaar se KKNK
Deur Garnett Wicomb DIE besoeke van oud-presidente Nelson Mandela en Thabo Mbeki aan die KKNK is twee van die hoogtepunte in die 20-jarige bestaan van die fees wat hom altyd sal bybly, sê David Piedt,...
View ArticleRhodé gesels oor 20ste KKNK
Deur Liesel le Roux DIE uniekheid van die Klein Karoo as feesbestemming en die gasvryheid van die Klein Karoo se mense is twee van die sterkste verkooppunte van die Absa KKNK, het Rhodé Snyman,...
View ArticleRedakteursbrief
Om te praat en te luister Dit wil voorkom of die kuns/vermoë/-behoefte om met mekaar te praat en na mekaar te luister, al hoe skaarser raak. Veral waar mense van mekaar verskil of ’n beswaar het, praat...
View ArticleMarlene en Stefan gaan bekoor
Deur Liesel le Roux Twee talentvolle jong musikante van die Suid-Kaap, Marlene Vlok en Stefan Conradie, wat Sondagmiddag in Die Neelsie optree. Hier is hulle Saterdagmiddag besig om in Die Neelsie vir...
View ArticleFlink polisie vind bakkie op Uniondale
Deur Liesel le Roux AS daar mense is wat die week rede gehad het om van oor tot oor te glimlag, is dit Abe en Susie Bezuidenhout van Oudtshoorn. Die Bezuidenhouts se wit Isuzu-bakkie is Saterdagaand...
View ArticleDA, Cope vra vir interdik teen ‘verwydering’
Deur Liesel le Roux DIE DA, Cope en 11 raadslede van die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit het die week ’n dringende aansoek by die Wes-Kaapse Hoë Hof ingedien waarin hulle vra vir ’n interdik teen die...
View ArticleLeiers weier memorandum
Deur Liesel le Roux Inwoners van Oudtshoorn wag gister voor die munisipale gebou op Oudtshoorn om memorandums met vrae en besware aan die dorp se leiers te oorhandig. DIE burgemeester, speaker en...
View ArticleDie twee memorandums wat Oudtshoorn-leiers nie op 5 Maart 2014 wou ontvang nie
Memorandum 1: Memorandum of Demand from the Oudtshoorn Ratepayers Association The Oudtshoorn Ratepayers Association representing five hundred and seventy-five (575) members and in association and...
View ArticleLoad Shedding in Oudtshoorn
Eskom Load Shedding Schedules: Oudtshoorn, Barandas, De Rust, Dysselsdorp, Riet, Outeniqua Farmers Thursday, 6 March 2014 14:00 – 16:30 22:00 – 00:30 Oudtshoorn, Barandas, De Rust, Dysselsdorp, Riet,...
View ArticleSo het huise in 2013 verkoop
Deur Elmarie Jacobs Oudtshoorn se huismark in 2013 was bykans dieselfde as in 2012. Altesame sowat 249 transaksies in die prysklas R100 000 en meer is by die aktekantoor geregistreer teenoor die sowat...
View ArticleTerapie van bonsai
Deur Liesel le Roux Willie Swift van Oudtshoorn besig om van sy bonsai-boompies netjies te maak. Willie en sy vrou, Louise, het ’n bonsai-hoekie in hul tuin ingerig waar sy boompies staan, waar hy aan...
View ArticleMan in Zolastraat vermoor
DIE Oudtshoorn Polisie ondersoek ’n klagte van moord nadat ’n 32-jarige man verlede Dinsdag (4 Maart) na bewering deur sy pa in Zolastraat doodgesteek is. André Pietersen het op die toneel gesterf....
View ArticleMunisipale Ouditkomitee werk weer
DIE Oudtshoorn Munisipaliteit het weer ’n ouditkomitee wat sedert April 2013 aktief aan die werk is, lui ’n persverklaring wat die munisipaliteit gister uitgereik het. Die ouditkomitee is ’n...
View ArticleEgpaar sterf tragies saam
Deur Garnett Wicomb ’N PASTOOR en sy vrou van Bongolethu, Oudtshoorn wat op pad was na ’n herlewingsveldtog in die Oos-Kaap het tragies gesterf toe hul motor reg van voor deur ’n aankomende voertuig...
View ArticleWag al vier jaar vir sertifikaat
Deur Garnett Wicomb ’N OUD-STUDENT van die Suid-Kaap Kollege (SKK) op Oudtshoorn is op moedverloor se vlakte omdat hy steeds wag vir sy Vlak 4-sertifikaat (gelykstaande aan graad 12) van die Wes-Kaapse...
View ArticleSkouspel kom met fees
Deur Liesel le Roux Zelda Jongbloed, voormalige adjunk-redakteur van Die Burger en aangewese DA-parlementslid, het Oudtshoorn Donderdag besoek en met verskeie inwoners asook die plaaslike DA-koukus...
View ArticleSkorsing opgehef
Deur Liesel le Roux ELF raadslede van die Groter Oudtshoorn is in hul poste herstel nadat die Wes-Kaapse Hoë Hof verlede Donderdag ’n dringende hofaansoek van die DA toegestaan het. Dit is die...
View ArticleBakkie omgestamp
Deur Liesel le Roux Dié ongeluk waarin Simoné Slomp se bakkie op die hoek van Bloemstraat in Langenhovenweg op sy dak beland het nadat dit onderstebo gestamp is deur ’n motorryer wat na bewering nie...
View ArticleDA-koukus skors Peter Roberts
Deur Liesel le Roux DIE Groter Oudtshoorn se DA-koukus het een van die dorp se DA-raadslede, Peter Roberts, voorlopig geskors. Hulle het ’n aanbeveling na die provinsiale leierskap van die DA gemaak...
View Article