Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die avontuur duur voort!

Deur Liesel le Roux Nick en Lillian de Clercq van Oudtshoorn by Crater Lake in die VSA. DIE saamkuier van die Oudtshoorniete Nick en Lillian de Clercq verlede week met hul seun Marius, en sy vriendin,...

View Article


R4 miljoen toe net R687568…

DIE Oudtshoorn Munisipaliteit se regskoste in die hofsaak wat Pierre Nel, ’n DA-raadslid van die dorp, teen die munisipaliteit gemaak het, is nou amptelik getakseer en beloop R687 568. Nel het in 2010...

View Article


Redakteursbrief

Die ‘klein’ oortredings ’n Leser van Die Hoorn het die week vier foto’s aan ons gestuur van ’n paar sogenaamde “klein” verkeersoortredings op Oudtshoorn – mense wat op ’n rooi streep of ’n laaisone of...

View Article

Inwoners ‘onderhou’ straatkindprobleem

INWONERS en toeriste wat geld aan kinders en volwassenes op straat gee, “onderhou” daardeur Oudtshoorn se straatkindprobleem. Dit was een van die bekommernisse wat verlede Donderdag geopper is by ’n...

View Article

Gratis Rivierbuurtkaartjies vir inwoners

DIE Absa KKNK en die Oudtshoorn Munisipaliteit werk weer vanjaar saam om gratis kaartjies na die Rivierbuurt vir inwoners van die Groter Oudtshoorn beskikbaar te stel. Die Rivierbuurt bied talle...

View Article


Voorbrandfees dié naweek

DIE 20 jaar-feesvieringe van die KKNK skop reeds môre (Vrydag) om 11:00 by die Bridgton Sportgronde af met die herlewing van die gewilde Voorbrandfees! Met die Voorbrandfees Vrydag, die Most Wicked...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onder topdrie in land

Deur Liesel le Roux Die bekende musiekonderwyser van Oudtshoorn, Erina Terblanche, by Gustav Jacobs (links) en Ben Alberts, wat albei pas gehoor het hulle is wenners van die nasionale Hennie Joubert...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Ons gaan hul in tronk laat stop’

Deur Garnett Wicomb Patricia de Lille (regs), DA-burgemeester van Kaapstad, en Eva Fortuin (tweede van links), DA-raadslid van Oudtshoorn, Maandag by twee inwoners van Wyk 7, Koos Mawona en Monica...

View Article


Premier by fees

DIE premier van die Wes-Kaap, Helen Zille, sal vanjaar se 20ste Absa KKNK bywoon. Zille het in haar hoedanigheid as premier ’n uitnodiging aanvaar om die fees by te woon. Sy sal op Donderdag, 4 April,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Agt plase haal R18,3 milj

Deur Schalk le Roux Voornemende kopers en ander belangstellendes, onder wie prominente lede van die Joodse gemeenskap, by die veiling waar agt plase onder die hamer gekom het. SEWE plase van die Monty...

View Article

Help so met kinders op straat

Deur Liesel le Roux INWONERS van Oudtshoorn en feesgangers word die week in ’n pamflet wat deur Famsa Karoo uitgedeel is, versoek om te help om die probleem van kinders op straat aan te spreek. Famsa...

View Article

‘Daar is ’n ruimte in jouself wat kan troos’

Deur Liesel le Roux DIE grusame verkragting en moord op Anene Booysen in Februarie 2013 het Suid-Afrika geskud en is die vertrekpunt vir die drama Rondomskrik, Rachelle Greeff se derde drama, wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lang pad sy tuiste

Deur Schalk le Roux Gert Vermaak met sy fiets waarmee hy die laaste paar jaar lang reise aanpak. SEDERT Gert Vermaak in Augustus 2011 deur ’n motorryer omgery is, het sy lewe ingrypend verander....

View Article


Daar is ‘oorlog’ binne DA

Deur Liesel le Roux DAAR is oorlog in die plaaslike Oudtshoorn DA nadat die wyksraadslid van Wyk 7, Peter Roberts, die afgelope week weer partyopdragte verontagsaam het. Roberts is deur die provinsiale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sypaadjie pootjie bejaarde

Deur Liesel le Roux Corrie Alberts (83), vol kneusmerke en beserings nadat sy op ’n sypaadjie in die middedorp geval het. HY beoog regstappe, sê ’n inwoner van Oudtshoorn nadat sy 83-jarige ma verlede...

View Article


Burgemeestersoek ‘neutrale landdros’

Deur Garnett Wicomb DIE bedrogsaak teen die burgemeester van die Groter Oudtshoorn, Gordon April, en ’n voormalige munisipale bestuurder, Mpho Mogale, is Maandag in die Oudtshoorn Streekhof tot 19 Mei...

View Article

Kat verloor voorpoot na koeël in ‘skouer’

Deur Liesel le Roux IN die huis van die Louw-gesin wat op die hoek van Keyter- en Hofstraat op Oudtshoorn woon, was daar die afgelope week groot ontsteltenis toe hulle ontdek het dat hulle een kat in...

View Article


Brand lê Feathers in puin

Deur Liesel le Roux ’N VERWOESTENDE brand het Saterdag in die vroeë oggendure al die voorraad van die klereboetiek, Feathers, in die Queen’s Mall op Oudtshoorn verwoes. Die brand is volgens aanduidings...

View Article

Voormalige huishulp getuig

Deur Garnett Wicomb DIE verhoor van ’n sakeman van Oudtshoorn, Ben Vrey (53), is verlede week in die Oudtshoorn Streekhof tot 10 April uitgestel. Vrey staan tereg op vier aanklagte van seksuele...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie vragmotors in botsing

Deur Liesel le Roux Die voertuie van Uminathi Drivers School en Drive for Excellence wat Vrydag in ’n botsing tussen drie voertuie betrokke was. ’N LIGTE vragmotor van die Drive for...

View Article
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live