E-toll kom hier onrus saai!
Me Nadia Botha by die 143 koeverte met E-toll-rekeninge wat by hul huis afgelewer is. Deur Schalk le Roux DIE E-toll-stelsel wat onlangs op hoofroetes in Gauteng ingestel is, het nou ook hier op...
View ArticleSpeaker in hof vir aanranding
Deur Garnett Wicomb DIE speaker van die Oudtshoorn Munisipaliteit, John Stoffels, het gister weer vlugtig in die Oudtshoorn Landdroshof op ’n klag van aanranding verskyn. Hy word daarvan aangekla dat...
View ArticleDorp steeds gevangene van politieke stryd
Deur Liesel le Roux DIE Groter Oudtshoorn en sy mense is steeds die verloorders van die voortslepende magstryd tussen die ANC en die DA en hul alliansie vennote. Ná twee mislukte raadsvergaderings...
View ArticleKoeël klap teen bakkie op R62
Deur Liesel le Roux Riana Nel wys die koeëlgat in die bakkie. ’N INWONER van Calitzdorp se bakkie is verlede Vrydag (31 Januarie) sowat ses kilometer buite Oudtshoorn op die Calitzdorp-Oudtshoorn-pad...
View ArticleKat gebruik een van nege lewens
Die vyfmaandoue Max wat vyf dae in ’n gleufie tussen twee mure in ’n kaggel vasgekeer was, Dinsdagmiddag veilig by sy eienaars, van links Leatitia, Ruan en Kobus le Grange van Oudtshoorn. Deur Liesel...
View ArticleRedakteursbrief
Redes vir beriggewing KOERANTE word soms kwalik geneem oor die wyse waarop oor hofsake berig word; dikwels omdat lesers nie besef dat daar riglyne is waaraan die pers moet voldoen nie. Vandeesweek is...
View ArticleTragedie verhinder
Deur Liesel le Roux DIE herhaalde reën wat onlangs oor Oudtshoorn uitgesak het, is die oorsaak dat mure van ’n ou huis waarin klaskamers van die Wesbank Pre-primêre Skool geleë was, verlede Vrydag...
View ArticleArticle 2
Die ou moddersteenhuis waarin van die klaskamers van die Wesbank Pre-primêre Skool op Oudtshoorn gevestig is, is die week afgekamp nadat van die mure verlede Vrydag ingestort het. Die ou huis sal nou...
View ArticlePersverklaring van Peter Roberts
Peter Roberts, DA-raadslid van die Groter Oudtshoorn, het die volgende persverklaring uitgereik oor sy besluit om Donderdag (6 Februarie 2014) se raadsvergadering teen die wense van die plaaslike...
View ArticleSake uitgestel na landdros siek word
Deur Garnett Wicomb Verskeie hofsake wat groot belangstelling geniet, is gister (6 Februarie) in die Oudtshoorn Streekhof uitgestel weens die siekte van ’n landdros. Die verhoor van Raché Campher wat...
View ArticleDomino-geskiedenis gemaak!
Deur Garnett Wicomb GESKIEDENIS is Sondagmiddag op Oudtshoorn gemaak toe 16 dominospanne van regoor die Suid-Kaap in die De Jagersportkompleks mekaar in die eerste uitkloptoernooi van die SWD...
View ArticleLa Pension 100 jaar oud vanjaar
Deur Liesel le Roux La Pension in Kerkstraat, Oudtshoorn. DIE woonhuis op die terrein van een van Oudtshoorn se bekende gastehuise in Kerkstraat, La Pension, is vanjaar 100 jaar oud! Die huis is in...
View ArticleKraglose dag op Oudtshoorn
’N KRAGONDERBREKING gister in Oudtshoorn en omgewing het inwoners moedeloos gehad en veral groot frustrasie by besighede op die dorp veroorsaak. Dié onderbreking, wat ure geduur het, is volgens die...
View ArticleRedakteursbrief
Daarom bly ek nou hier… DAAR is verskillende redes waarom mense in die Klein Karoo woon. Diegene wat lief vir dié plek is, sal weet wat hulle redes is. En hoewel daar raakpunte is, sal elkeen se Klein...
View ArticleIndië betower Joan
Deur Liesel le Roux INDIË is beslis nie ’n bestemming vir diegene sonder avontuurlus nie, maar is ’n betowerende plek en een van die min plekke in die wêreld waar jy jou Suid-Afrikaanse rande kan rek....
View ArticleRoberts tydelik uit koukus
Deur Garnett Wicomb en Liesel le Roux DIE goedkeuring van die 2013/14-begroting, aansuiweringsbegroting en GOP van die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit deur die ANC/Icosa/ NPP-koalisie was onwettig,...
View ArticleBinne ure hier!
Deur Liesel le Roux Twee lede van die Oudtshoorn Aeroklub, Johan Strasheim en Chris Slabber, het verlede week ingegryp en die slagoffer van ’n ernstige motorongeluk, Mouton Olivier, op Bloemfontein...
View ArticleStraatkind-terreur
Deur Liesel le Roux ’N 65-JARIGE inwoner van Oudtshoorn, Wynand Fourie, moet volgende week ’n operasie aan sy arm ondergaan nadat hy verlede Donderdag in Kerkstraat deur ’n seun aangerand is. Fourie...
View ArticleAppèlhof sê ook nee vir speaker
Deur Liesel le Roux DIE Groter Oudtshoorn se NPP-speaker, mnr John Stoffels, se aansoek om appèl teen ’n uitspraak wat sy optrede tydens raadsvergaderings as onwettig en kwaadwillig bestempel het, is...
View ArticleVerebal KKNK
Hannes van Wyk en Tracey Lange van BRAVO!-faam, is die gasheer en gasvrou by die Absa KKNK BRAVO! Bal wat op 28 Maart op die vooraand van die 20ste fees gehou word. Produkte uit die Klein Karoo vorm...
View Article