Quantcast
Channel: Die Hoorn
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5434

Sms’e ban lesers

$
0
0

■ St Tropezhuurders, wanneer gaan julle leer om nie jul medehuurders te steur met partytjies wat tot drie soggens duur nie?

■ In Oudtshoorn se strate ry daar deesdae meer munisipale bakkies en motors as ander voertuie. Hoop die vlootbestuurder het ’n stelsel in plek waar die voertuie daagliks uitgeboek word en dat die logboeke met verslae maan­deliks aan die direkteur, munisipale bestuurder en raad voorgelê word.


■ Dankie aan al die Oudtshoorniete wat sypaadjies in die dorp skoon hou. Almal is ongelukkig nie so nie.

The post Sms’e ban lesers appeared first on Die Hoorn.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5434