HB Attorneys vier hul 1ste jaar!
Gaste by HB Attorneys se vieringe van hul eerste jaar op Oudtshoorn. OM tydens ’n pandemie ’n besigheid te bedryf is self ’n stryd, maar om ’n nuwe besigheid op die been te bring en dit suksesvol deur...
View ArticleKollig op dienslewering en nuwe inisiatiewe
OUDTSHOORN se burgemeester, Chad Louw, het tydens sy eerste 100 dae in dié warm stoel stappe gedoen om in samewerking met personeel en verkose raadslede kwessies aan te spreek wat belangrik is vir...
View ArticleSAPD en Departement Vervoer slaan toe op verkeersdepartement
Een van die sleutelverdagtes kyk in boeie toe terwyl lede van die ondersoekspan sy motor deursoek en beslag gelê het daarop asook op bestuurderslisensiedokumente wat deur bedrog verkry is. (Foto...
View ArticleNege in verkeersaak kry borgtog
BORGTOG van R5 000 is vanmiddag in die Oudtshoorn Streekhof toegestaan aan nege van die elf verdagtes wat ‘n week gelede in hegtenis geneem is tydens ‘n operasie deur provinsiale speurders verbonde...
View ArticleBriewe van lesers
‘Kleurling/ coloured/ gemeng/mixed’ is vernederend In ’n opskrif in ’n dagblad is verlede week beweer PARC is van mening “bruin is vernederend’” as ’n manier om na mense te verwys. Dit is nie korrek...
View ArticleSms’e ban lesers
■ St Tropezhuurders, wanneer gaan julle leer om nie jul medehuurders te steur met partytjies wat tot drie soggens duur nie?■ In Oudtshoorn se strate ry daar deesdae meer munisipale bakkies en motors...
View ArticleMan kry agt jaar gevangenisstraf vir brandewyn en luidspreker…
’N MAN van Oudtshoorn wat aan roof met verswarende omstandighede en diefstal skuldig bevind is, is die week in die Oudtshoorn Streekhof tot agt jaar gevangenisstraf gevonnis.Julius Hufke (25) het...
View ArticleNege in verkeersdepartement-saak kry borgtog
BORGTOG van R5 000 is Vrydagmiddag (25 Februarie 2022) in die Oudtshoorn Streekhof toegestaan aan nege van die elf verdagtes wat ’n week vroeër in hegtenis geneem is tydens ’n operasie deur...
View Article‘Moenie in berg vaskyk nie’
“OM in sak en as te sit en heeltyd te kyk na die probleme gaan nie ons dorp vorentoe neem nie. Ons moenie in die berg vaskyk nie. Ons moet eerder kyk hoe die privaatsektor die munisipaliteit se hand...
View ArticleBroer steek broer na stryery
DIE Oudtshoorn Polisie ondersoek ’n saak van poging tot moord nadat ’n stryery tussen twee broers daartoe gelei het daartoe dat die oudste broer sy jonger broer met ’n skroewedraaier in die gesig...
View ArticleBlossoms-droogteprojek kry fondse vir voltooiing
WERK aan die laaste gedeelte van ’n droogteprojek om water van diepwaterboorgate by Blossoms na Oudtshoorn te bring, is weer in volle swang nadat sowat R47,15 miljoen onlangs van die Departement...
View ArticleOud-struisie en gesin vlug uit Oekraïne
DIE Suid-Afrikaanse ambassadeur in die Oekraïne wat die afgelope week daagliks in die nuus is op Suid-Afrikaanse radiostasies, TV-nuusdienste en in koerante, André Groenewald, is ’n oud-Struisie wat...
View ArticleKKNK 2022 bring land se grootstes na Oudtshoorn
Dié koor van Fezekile Sekondêr op Oudtshoorn wat deur een van die leerders afgerig word, se optrede was een van die hoogtepunte by die bekendstelling van die program van vanjaar se KKNK. Foto: Maryna...
View ArticleMosie van wantroue terwyl koalisie krimp
DIE koalisie wat die Groter Oudtshoorn se raad beheer, het verlede Vrydag verder verbrokkel toe die Patriotic Alliance (PA) ook bande met die koalisie gebreek het.Einde verlede jaar het Oudtshoorn...
View Article95 jaar vir vier skuldig aan verkragting
Vier mans is in die bestek van net meer as twee weke gesamentlik 95 jaar gevangenisstraf opgelê nadat hulle in die Oudtshoorn Streekhof aan skuldig bevind is aan verkragting. Die provinsiale...
View ArticleLiewe Heksie is terug by die KKNK!
DIE geliefde Liewe Heksie is terug by vanjaar se KKNK!Maar, haai oe, sy het ’n bietjie vergeet van verjaarsdae en daarom vier sy haar “eerste” verjaarsdag vanjaar tydens die fees op Oudtshoorn… Met...
View ArticleOu geboue in kollig
VAN die interessantste geboue in die Oudtshoorn-middedorp sal Donderdagaand 17 Maart besoek word tydens ’n aandwandeltoer wat Heritage Oudtshoorn Erfenis (HOE) aanbied. Die wandeltoer skop om 18:00...
View Article6 jaar vir selfoonroof
’N MAN van Bridgton met agt vorige veroordelings is in die Oudtshoorn Streekhof vir ses jaar tronk toe gestuur nadat hy ’n 15-jarige meisie van kontant en ’n selfoon beroof het, en aan roof met...
View ArticleSacred Heart se nuwe hoofleiers
The post Sacred Heart se nuwe hoofleiers appeared first on Die Hoorn.
View Article95 jaar vir vier skuldig aan verkragting
VIER mans is in die bestek van sowat twee weke gesamentlik 95 jaar gevangenisstraf opgelê nadat hulle in vier afsonderlike sake in die Oudtshoorn Streekhof skuldig bevind is aan verkragting.Die...
View Article