Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live

Man los gesteelde voertuig op besige hoofpad

DIE saak teen ’n man van Moerasrivier wat van voertuigdiefstal aangekla word, is in die Oudtshoorn Streekhof vir uitspraak tot 4 April uitgestel.Selrayno Lloyd (32) het op 16 Maart 2021 in ’n motor...

View Article


Kannaland se politiek vra vir kophou…

DIE politiek in die omstrede Kannaland Munisipaliteit laat menige inwoner sukkel om by te hou. So moet mense dikwels nadink oor wie nóú hul burgemeester is, want onlangs was daar burgemeester Donson,...

View Article


Foto van die week

The post Foto van die week appeared first on Die Hoorn.

View Article

Jeugforum 3de keer Wes-Kaapse finalis

DIE Oudtshoorn Christelike Jeugforum (OCJF) het vanjaar die derde keer provinsiaal erkenning gekry vir die massie­we werk wat hulle onder die jeug van Oudtshoorn doen toe hulle weer ’n finalis was in...

View Article

Geen ooreenkoms vir nuwe koalisie

HOEWEL daar die afgelope paar weke talle gesprekke oor samewerking was tussen raadslede van opposisie- en ander partye in die Groter Oudtshoorn om ’n nuwe koali­sie­regering te vorm, kon dié partye...

View Article


Valentyn en Stuurman se skorsing is onwettig, bevind Hooggeregshof

ONDUIDELIKHEID oor wie tans Kannaland se burgemeester en onderburgemeester is, duur voort.Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het Maandag bevind dat die ANC se skorsing in Februarie van die burgemeester,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ervaar Swartberge se skoonheiden Klein Karoonatuurprag…

IN 2018 koop Paula en Hendrik (Pottie) Potgieter van Oudtshoorn die plaas Wildehondekloof, geleë in die heuwels langs die Lategansvleipad tussen die R62 en Matjiesrivier. Hul droom was om ’n private...

View Article

Ons het geskrik vir die donderweer! Ons soek ons eienaars…

The post Ons het geskrik vir die donderweer! Ons soek ons eienaars… appeared first on Die Hoorn.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ostrich industry gives diplomats a taste of ostrich

Dr Francois de Wet, ceo of Cape Karoo In­ter­national (CKI) and chairman of the South African Ostrich Business Chamber. THE Western Cape Minister of Agriculture, Dr Ivan Meyer, and the South African...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lloyd-Webber se treffers onder Klein Karoo-sterre!

Bo: Suid-Afrika se eie “Phantom”, André Schwartz. (Foto verskaf.) AANHANGERS van Andrew Lloyd-Webber het almal hul gunsteling-liedjies uit sy musiekblyspele. Die produksie The Music of Sir Andrew...

View Article

David Kramer uitverkoop, ander kaartjieverkope vorder fluks

KAARTJIES verkoop fluks vir vanjaar se KKNK met al die kaartjies vir David Kramer: Vanaand wat reeds uitverkoop is.Van die ander topverkopers onder die produksies wat vanjaar by die KKNK te sien is,...

View Article

Bekroonde eenvrouvertoning op planke by vanjaar se KKNK

DIE dinge van ’n kind, Marita van der Vyver se roman wat deur Francois Toerien vir die verhoog verwerk is, sal as ’n eenvrouvertoning by die KKNK te sien wees met die aktrise Cintaine Schutte as...

View Article

Kommer oor agterstande met lisensies by verkeersafdeling

’N TEKORT aan toetsbeamptes wat vir leerling- en bestuurderslisensies kan toets, het die potensiaal om groot agterstande by die Oudtshoorn Verkeers­afdeling te veroorsaak.Volgens Aurelia Mle,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kilometers se sprinkaanswerms in die Klein Karoo

Sprinkane Dinsdag teen ’n voertuig se rooster net nadat dit vanaf Prins Albert op Oudts­hoorn aangekom het. Foto: Robert Koen SPRINKAANSWERMS wat sedert einde verlede week die Klein Karoo binnegekom...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pasella in puin gelê

Die gebou in Adderleystraat waarin Pasella gehuisves was, is reeds in 1898 gebou. Foto: Stefan Skapie Goosen ’N VERNIETIGENDE brand wat Maandagaand by die bekende Pasella in Adderleystraat uitgebreek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dooie visse in rivier wek kommer

GROOT hoeveelhede dooie visse in die Olifantsrivier is waarskynlik die gevolg van gedeeltelik behandelde riool wat in die water beland het.Volgens bekommerde inwoners van die Bakenskraal-omgewing...

View Article

Steyn se appél- en borgaansoek slaag nie

’N AANSOEK van Juan Steyn (27) van Oudts­hoorn om te appelleer teen sy skuldigbevinding aan poging tot moord op twee mense, is verlede week in die Oudtshoorn Streekhof van die hand gewys. Sy aansoek...

View Article


Oorsaak van visvrektes bekyk

GROOT getalle dooie visse in die Olifantsrivier is waarskynlik die gevolg van gedeeltelik behandelde riool wat in die water beland het.Volgens bekommerde inwoners van die Bakenskraal-omgewing buite...

View Article

Briewe van lesers

Is werkoudit klaar? Ek wonder of die werkoudit van amptenare by die munisipaliteit al afgehandel is en of die poste wat nou geadverteer en selfs gevul word, op die orga­nogram is. Volgens my is daar...

View Article

Oudtshoorn-geskiedenis vanjaar die hart van die KKNK!

’N OPWINDENDE “terugblik”-projek wat handel oor die Oudtshoorn-omgewing se ongeskrewe en soms onvertelde geskiedenis gaan vanjaar die hart van die KKNK vorm!’n Teaterproduksie, kunsuitstallings,...

View Article
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live