16-jarige se liggaam vermink en verbrand
• Verdagte vandag na Oudtshoorn Landdroshof ’N 28-JARIGE man van De Rust verskyn vandag in die Oudtshoorn Landdroshof in verband met die moord op Deidré Opperman (16) van die De Rust-omgewing. Die man...
View ArticleWoede teen man wat Natasha glo toesluit, aanrand en martel
Fytjie Mei (middel), moeder van Natasha, saam met familielede buite die Oudtshoorn Landdroshof. Foto: Garnett Wicomb Deur Garnett Wicomb HULLE gaan hom “vrek maak” indien hy borgtog kry. Dit is die...
View ArticleEvents Calendar
Saterdag 9 September • Fondse2 komedie-toneelstuk in die NG Kerk De Rust kerksaal om 19:00. Kaartjies te koop by NG Kerkkantoor De Rust en Village Trading Post. • Maandelikse Veterane-ontbyt by...
View Article‘Wat ’n merkwaardige mens was Nico du Bois nie’
Die voorblad van die program by die herinneringsdiens wat Dinsdag vir Nico du Bois gehou is. Deur Liesel le Roux FAMILIE, vriende, kollegas en vriende uit die landbou en uit perdrykringe het...
View ArticleVrae oor brand
Houtpale op die R5-skietbaan by die Oudtshoorn Polisiekollege staan in ligte laaie. Die binne-kant van die baan wat laer geleë is, het ook afgebrand. Foto’s: Schalk le Roux Deur Liesel le Roux DAAR...
View Article16-jarige sterf na beweerde stryery met sy ma
DIE gemeenskap van Bridgton is die naweek geruk deur die mesdood van ’n 16-jarige tiener van Lappertstraat. Die seun, ’n leerder van Bridgton Sekondêr, is dood na ’n beweerde stryery met sy ma...
View ArticleMan in hof vir wrede dood van Deidri Opperman (16) van De Rust
Deur Garnett Wicomb DIE saak teen Clifton Booysen (28) van De Rust wat van die moord op Deidri Opperman (16), ook van De Rust, aangekla word, is Vrydag in die Oudtshoorn Landdroshof vir ‘n borgprofiel...
View ArticleHangbrug gesluit as gevolg van gevaar vir gebruikers
Die hangbrug op Oudtshoorn is pas deur die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit gesluit vir dringende herstelwerk sodat onder meer ‘n groot gat in die loopvlak van die brug herstel kan word. Die...
View ArticleGauteng Polisie trek mans vas op Oudtshoorn
• Moordsaak in Germiston Deur Ilze-Mari Gründling TWEE mans is verlede week deur polisiebeamptes van Gauteng op Oudtshoorn in hegtenis geneem in verband met ’n moordsaak in Primrose, Germiston. Randall...
View ArticleDood van 16-jarige ruk gemeenskap
Clinton Mentoor (16). Foto verskaf Deur Garnett Wicomb en Liesel le Roux DIE gemeenskap van Bridgton is die naweek geruk deur die mesdood van ’n 16-jarige tiener van Lappertstraat, Clinton Mentoor....
View ArticleBabbelbekkies eersdaags op TV
Die kykNET-span en personeel van Babbelbekkies Dagsorg op Oudtshoorn by kleuters van die skool. Van links is Jean Rossouw, Rensché Bougas en Linda Langenhoven (prinsipaal). Regs voor is Claude Furniss...
View ArticleAansoek na Hooggeregshof in Montana-saak
• Vonke spat oor beweerde onreëlmatighede Deur Garnett Wicomb DIE regsverteenwoordiger van ’n vrou wat van die diefstal van meer as R500 000 aangekla word, gaan die Hooggeregshof nader met ’n...
View Article‘Niks oor nie ná orkaan Irma’
Marli van Wyngaard. Foto: Facebook Oud-inwoner midde-in orkaan Deur Liesel le Roux DAAR is niks op die eiland oor waar sy en haar kollegas verlede week die geweld van die orkaan Irma oorleef het nie,...
View ArticleHistoriese hangbrug onbepaald gesluit
Die hangbrug tans. Die plankies word vermoedelik vir brandhout gesteel. Foto verskaf Deur Liesel le Roux DIE hangbrug op Oudtshoorn is Dinsdagmiddag onbepaald deur die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit...
View ArticleJan Braai kom kuier
Jan Braai (alias Jan Scannell, middel) gister saam met Jean en Luzanne Botha by die Cango Caves Estate waar Jan se Nasionale Braaitoer die middag hoendersosaties gebraai en zipline gery het. Foto en...
View ArticleGesoek
ACVV George is op soek na Ricardo Ntwanambi van Riemvasmaak in verband met sy minderjarige seun. Skakel Ninke Stanley by 044 874 2030 indien u inligting het. The post Gesoek appeared first on DieHoorn.
View ArticleEen persoon sterf in botsing op Mosselbaaipad
Die ongelukstoneel naby die afdraai na De Zeekoe net buite Oudtshoorn op die Mosselbaaipad. Die blou kar en die wit kar (agter links) was beide in die botsing betrokke. ‘n Bakkie wat nie op die foto...
View ArticleNaam van botsingslagoffer bekend
Die ongelukstoneel naby die afdraai na De Zeekoe net buite Oudtshoorn op die Mosselbaaipad. Die naam van die persoon wat vanmiddag gesterf het in ‘n botsing tussen drie voertuie, is deur die...
View ArticleMotor jaag tuinmuur plat
Die toneel kort gelede waar ‘n motor na bewering vanuit Parkweg op Oudtshoorn oor ‘n verkeerseiland en dwarsoor Voortrekkerweg deur die tuinmuur van ‘n woonstelblok gejaag het. Die ongeluk het...
View Article