Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live

Foto van die Week

The post Foto van die Week appeared first on Die Hoorn.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rieldanse op Valentynsdag!

LEERDERS van die Eljada-Kairos Skool op Oudts­hoorn is nie net op Valentynsdag bederf met ’n rieldans-uitvoering nie, hulle het die stof laat staan toe hulle sélf ingespring en begin dans het. Die...

View Article


Oud-onnie ’n held in Taiwan

“EK was net op die regte plek, op die regte tyd.” Só sê die voormalige Oudtshoorniet Johan Koekemoer (47), bekend as “Cokes”, nadat hy ’n man wat nie kon swem nie verlede Donderdag (13 Februarie) uit...

View Article

Davel stel eis in ná munisipale kabel huis laat brand

’N INWONER van Oudtshoorn is besig met ’n eis van meer as R100 000 teen die Oudtshoorn Munisipaliteit nadat sy huis in Parkweg verlede Woensdagaand (12 Februarie) begin brand het as gevolg van ’n...

View Article

Kannaland weer beslaglegging af

DIE Kannaland Munisipaliteit kon Dinsdag daarin slaag om die moontlike beslaglegging van voertuie van die munisipaliteit deur die balju af te weer nadat R1,4 miljoen aan ’n Amerikaanse toeris betaal...

View Article


Steeds geen antwoord oor gevaarlike draai

DIE skerp draai naby die stasie op die Rooiheuwelpad net buite Oudtshoorn, is nie net gevaarlik vir motoriste nie, die toestand van die skrumrelings en brug is kommerwekkend. Oor die jare het talle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Spring gou vir dié Zoid en Charl-konserte!

VIR die eerste keer sedert 1996 word daar vanjaar tydens die KKNK weer konserte in die Kango Grotte aangebied. Twee unieke en eenmalige konserte met onderskeidelik Karen Zoid en die pianis Charl du...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

26 bome swig voor 87 km/h-wind

TEN minste 26 groot bome is Sondagmiddag op Oudtshoorn omgewaai toe ’n stormwind en ’n donderstorm die dorp gelyktydig getref het. Dié stormweer het gevolg na ’n baie warm en drukkende naweek met...

View Article


Spring gou vir dié Zoid en Charl-konserte!

VIR die eerste keer sedert 1996 word daar vanjaar tydens die KKNK weer konserte in die Kango Grotte aangebied. Twee unieke en eenmalige konserte met onderskeidelik Karen Zoid en die pianis Charl du...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oudtshoorn se wonderskone waterpoel

DAAR is ’n groot netwerk ander grotte as die Kango Grotte in die Oudtshoorn-omgewing; grotte waarvan die man en vrou op straat nie weet nie. Van dié grotte is bekend aan party natuurliefhebbers en...

View Article

Munisipalteit beloof om dié besettings dringend stop te sit

ONWETTIGE informele strukture verrys die afgelope week in verskeie oop spasies in dele van Bridgton, Toekomsrus en Bongolethu op Oudts­hoorn. Volgens Ntobeko Mangqwengqwe, munisipale woordvoerder, is...

View Article

Vermiste kind veilig terug

DIE 14-jarige meisie van Bongolethu wat sedert 16 Februarie vermis was, Mishanay Beronique Jansen, is sedert Sondag onge-deerd terug by die huis, presies ’n week nadat sy deur haar ouma as vermis...

View Article

Sakeman vereer by Skål-tak se mondigwording

DIE Tuinroete-tak van Skål Internasionaal het Saterdag hul mondigwording in styl gevier saam met sowat 40 uitgesoekte gaste by die Highgate Volstruisplaas buite Oudtshoorn. Die gaste is deur die...

View Article


Events Calendar

SATERDAG 29 FEBRUARIE NG Kerk Oudtshoorn-Suid Dankfeesbasaar. 10:00. Etekaartjies: Gebraaide hoenderboudjie met dy, twee slaaie en broodjie (R50) en skaapbredie met stampmielies (R60). Kaartjies te...

View Article

Skuldige 12 jaar tronk toe gestuur

DIE man wat in Mei verlede jaar ’n jong talentvolle Dysselsdorper, Ruwaan (Boe­tie) Kennedy (20), buite ’n nagklub op Dysselsdorp doodgesteek het, is verlede week in die Oudtshoorn Streekhof na ’n...

View Article


Vullisdromme vir middedorp danksy Besigheids­kamer

The post Vullisdromme vir middedorp danksy Besigheids­kamer appeared first on Die Hoorn.

View Article

Verhoor teen pastoor begin na 2 jaar

DIE eerste klaer in die verhoor teen ’n pastoor van Oudtshoorn, wat op 37 klag­tes van seksuele molestering en verkrag­ting teregstaan, het Maandag (24 Fe­- bruarie) in die Oudtshoorn Streekhof begin...

View Article


Zoid-konsert uitverkoop!

KAARTJIES vir Karen Zoid se Kango Grotte-konsert (Karen Zoid Unplugged) het gevlieg nadat kaartjieverkope daarvoor by Computicket Vrydagoggend ge-o­pen het. Dié kaartjies wat R500 per per­­- soon kos,...

View Article

Oudtshoorn verloor groot innoveerder

DIE Klein Karoo het verlede Woensdag een van sy innoverendste inwo­ners verloor met die dood van die wyn­maker van Grundheim, Dys Grundling (45), aan ’n hartaanval. Dys is die aand by sy huis oorlede....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Staat vra lewenslange tronkstraf

Deur Garnett WicombLEWENSLANK! Dit is die vonnis wat die staat vra vir Magdaleen Titus, vrou van die vermoorde soldaat, stafsersPreston Titus, en haar mede-beskuldigde, die huurmoordenaar, Justice...

View Article
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live