Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live

Covid-19 en inwoner-versoeke lei tot verlaging van munisipale tariewe

INWONERS van die Groter Oudtshoorn kan ’n sug van verligting slaak nadat die raad Vrydag (29 Mei 2020) tydens ’n virtuele raadsvergadering besluit het om die beoogde munisipale tariewe vir 2020/2021...

View Article


Suzuki op dak toe dit padreling tref!

The post Suzuki op dak toe dit padreling tref! appeared first on Die Hoorn.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oudtshoorn, Kannaland lê in brandpunt

DIE Tuinroete-distrik is geïdentifiseer as een van die 14 brandpunte van die Covid-19-epidemie in Suid-Afrika.Brandpunte is dié distrikte in die land waar daar meer as 5 gevalle vir elke 100 000...

View Article

50% afslag op volstruisleerstewels

The post 50% afslag op volstruisleerstewels appeared first on Die Hoorn.

View Article

‘Bly asb bid vir hom…’

“Bly asb bid vir hom… God is almagtig.” Dit was Sondagaand die versoek van Beadri Eloff, eggenoot van kapt Thinus Eloff wat Saterdagaand ernstig beseer is toe hy by ’n padblokkade naby Willowmore...

View Article


Burgemeester bedank

Oudtshoorn se burgemeester, Colan Sylvester, het na verneem word bedank. Die Hoorn kon dit nie met Sylvester bevestig nie omdat hy glo in ’n vergadering was toe Die Hoorn hom gekontak het. Volgens...

View Article

Covid-19: Geen rede vir skaamte of vooroordeel, sê Dedré

SY is moeg daarvan dat mense haar behandel of sy melaats is nadat sy die Covid-19-virus aangesteek het, sê die Oudtshoorniet Dedré Rupping (31). Dié dapper Oudtshoorniet het die week haar stem gelug...

View Article

Covid-19 at the Cango Wildlife Ranch

The Cango Wildlife Ranch in Oudtshoorn these days are void of any visitors, children excitedly running from enclosure to enclosure to see the animals, and the chatter of guides education people on the...

View Article


Briewe

Thank you! On 4 June 2020 I, Linda, filled up my car at the Shell Garage in Ladismith. When I used my SASSA card to pay, it was declined, stating insufficient funds.My heart dropped realising that...

View Article


Foto van die Week

The post Foto van die Week appeared first on Die Hoorn.

View Article

Klassique trek ’n virtuele baadjie aan

“DIE 12de Klein Karoo Klassique gaan weens die Covid-19-pandemie en die huidige beper­kings wat as gevolg daarvan in plek is, nie vanjaar voort soos beplan nie.”Só sê Hugo Theart, artistieke direkteur...

View Article

Covid-19, stigma, skaamte, onkunde

SKAAMTE, skande, stigma, vrees en onkunde… Woorde wat deesdae byna sinoniem is met mense se reaksie tot die Covid-19-pandemie.Toets jy positief, voel party van ons skaam of skuldig. Hoor jy van iemand...

View Article

Klagtes oor taxi’s ondersoek

DIE Oudtshoorn Polisie skenk tans aandag aan klagtes van die publiek dat sommige taxi’s in die dorp nie ag slaan op die inper­kings­regulasies nie, sê sers Gretchen Michaels,...

View Article


‘Enigeen kan virus kry’

SY kon dit nie glo dat party mense haar behandel het asof sy melaats was nadat sy die Covid-19-virus aangesteek het nie, sê die Oudtshoorniet Dedré Rupping (31).Dedré het Maandag weer na haar werk by...

View Article

Dringende operasies moet wag vir longontsteking

DRINGENDE operasies op die bene van kapt Thinus Eloff (56) van Oudts­hoorn wat op Sater­dag- aand 6 Junie 2020 by ’n padblokkade raakgery is, kon nog nie plaasvind nie omdat hy verlede week...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Alphen aan den Rijn steun voedselprojek

Saretha Conrade (links), Dalia Wilck (middel) en Lezelma Pretorius van die Oudtshoorn Rotariërs besig om die Jars of Hope met droë sopbestanddele te vul. Alphen aan den Rijn, Oudtshoorn se...

View Article

Dorp gons oor vertroulike verslag

OUDTSHOORN het sedert verlede week gegons nadat vertroulike inligting oor ’n ondersoek deur die regsfirma Webber Wentzel na onder meer Oudtshoorn se munisipale bestuurder, Allen Paul-se, op sosiale...

View Article


Sylvester bedank ná skuldigbevinding

DIE DA het reeds met ’n proses begin om ’n nuwe burgemeester vir Oudtshoorn aan te stel nadat Colan Sylvester verlede Dinsdag (9 Junie 2020) uit die party en dus as burgemeester bedank het.Sylvester...

View Article

KKNK-uitstallings nou wêreldwyd virtueel te sien en te koop

DIE eerste volskaalse Virtuele Galery van die KKNK open Woensdag (24 Junie 2020) sy deure aanlyn op www.kknk.co.za! “Ons is ongelooflik opgewonde om die Klein Karoo Nasionale Kunstefees se heel eerste...

View Article

12 jaar vir moord op René Swartbooi

’N MAN van Nelsrivier naby De Rust, Norman Avontuur (36), is in die streekhof op Oudtshoorn aan moord op sy saamleefmaat skuldig bevind en 12 jaar gevangenisstraf opgelê.Streeklanddros Ntsoki Moni het...

View Article
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live