Rugbyspeler borgtog geweier in moord-hofsaak
Deur Garnett Wicomb ‘N VROU het flou geval en familielede het onbedaarlik begin huil toe borgtog vanoggend in die Oudtshoorn Landdroshof geweier is aan ‘n bekende rugbyspeler. Wayne Julies staan tereg...
View Article‘Rottegif’ by hondehokke gevind
Die blou pille by die hondehokke. Deur Stefan Skapie Goosen ’n klag van dieremishandeling op grond van “rottegif” wat vroeg Vrydagoggend (22 Januarie) in en by hondehokke van ’n hondeteler van...
View Article’n Vegter sal hy bly
Caswell Mangonyana (64) in sy rolstoel saam sy seun Richard (links) en Cheswanita Darries wat ook gereeld uithelp. Foto: Stefan Skapie Goosen Deur Stefan Skapie Goosen DIE meeste inwoners van...
View ArticleWeer tyd vir groot Kleuteratletiek
OUDTSHOORN se jongspan kan solank die vere regskud vir die 15de jaarlikse Kleuteratletiek en Gesinsdag wat op Saterdag, 5 Maart, plaasvind. Dié byeenkoms word jaarliks gewilder en is reeds ’n...
View ArticleApril en ander Mei voor
Deur Garnett Wicomb ’N HOFSAAK teen die voormalige burgemeester, Gordon April, ’n voormalige munisipale bestuurder, Noël Pietersen, ’n voormalige ANC-raadslid, Wilton Kawa, en vier vroue van...
View ArticleBesige en suksesvolle fees word verwag
Rhodé Snyman, uitvoerende hoof van Kunste Onbeperk. Deur Liesel le Roux VANJAAR se KKNK, die 22ste KKNK wat op Oudtshoorn aangebied word, toon alle belofte om ’n besige en baie suksesvolle fees te...
View ArticleUiteindelik ’n bestuurder vir dorp
Die administrateur van Oudtshoorn, Kam Chetty (regs), verwelkom Allen Paulse (middel) die afgelope week as waarnemende munisipale bestuurder op Oudtshoorn. Links staan Lluwellyn Coetzee, bestuurder...
View ArticleForensiese ondersoek nog nie klaar
Deur Liesel le Roux DIT is nog nie bekend wanneer die forensiese ondersoek na onreëlmatighede en wanadministrasie by die Oudtshoorn Munisipaliteit afgehandel sal wees nie. Dit was die week die boodskap...
View ArticleBalju soek dié ketting!
Stefan Skapie Goosen en Liesel le Roux DIE balju gaan vandag beslag lê op die burgemeestersketting van Oudtshoorn om te help met die betaling van ’n skadevergoedingseis aan ’n inwoner wat verlede jaar...
View ArticleHoorn vier 15 jaar van lief en leed!
Die personeel van Die Hoorn vier die koerant se 15de verjaarsdag met ‘n spesiale koek wat gebak en versier is deur Helda Vermeulen, Tienie Potgieter en hul jaar 4-gasvryheidsleerders by die Oudtshoorn...
View ArticleBurgemeestersketting na meer as twee ure gevind!
Die burgemeestersketting van Oudtshoorn is gevind! Johan Wagener, prokureur van Oudtshoorn, moes vanoggend ten einde raad ‘n kluis by die Oudtshoorn Munisipaliteit laat oopboor om die ketting uit te...
View ArticleMunisipaliteit antwoord oor vullis en voorvalle by diereskut
Deur Stefan Skapie Goosen DIE Oudtshoorn Munisiplaiteit het die afgelope week navrae van Die Hoorn oor die vullisverwyderingsprobleme op De Rust en probleme by die munisipale diereskut beantwoord....
View ArticleWyk 6: Vier partye benoem kandidate
Deur Liesel le Roux VIER partye, die DA, ANC, Umpa en Sarco, het kandidate genomineer vir die tussenverkiesing wat op 24 Februarie in Wyk 6 op Oudtshoorn plaasvind. Nominasies het die afgelope Maandag...
View ArticleSand en klip-saak word weer uitgestel
Deur Garnett Wicomb DIE diefstalsaak teen ’n voormalige burgemeester van Oudtshoorn, Gordon April, en ’n munisipale amptenaar, Raymond Wagenaar, is die soveelste keer verlede Vrydag in die Oudtshoorn...
View ArticleWêreldklasvermaak by KKNK
DAAR is vanjaar geen verskoning om nie die 22ste KKNK van 24 tot 30 Maart op Oudtshoorn by te woon nie. Die feesdatums val nie net oor Paasnaweek nie, maar is ook tydens die nasionale skoolvakansie....
View ArticleSaak oor besit van tik weer uitgestel
Deur Stefan Skapie Goosen DIE saak teen ’n 27-jarige inwoner van Oudtshoorn wat in hegtenis geneem is nadat die dwelm tik by hom gevind is, is Vrydag (29 Januarie) in die Oudtshoorn Landdroshof...
View ArticleKleyn-saak uitgestel tot Maart
Deur Garnett Wicomb DAAR was nooit wanaanwending van geld nie en hy sal breedvoerig verduidelik wat van R16 miljoen geword het wat volgens die eienaar van Camelus Voere, dr Stefanus Cilliers, glo vir...
View ArticleBejaarde vlugtig in hof ná skietdood van jeugdige
Deur Stefan Skapie Goosen DIE saak teen ’n bejaarde man wat aangekla word dat hy in die vroeë oggendure van 10 Desember ’n jeugdige in sy erf aangetref en hom doodgeskiet het, is Dinsdag in die...
View ArticleMan sterf op Grotte-pad
’n Familie van Oudtshoorn met die laaste foto wat van hulle pa en oupa, Jan Jansen (42), van Rose Valley (Riemvasmaak) geneem is. Jansen het Saterdag in ’n motorongeluk op die Kango Grotte-pad buite...
View ArticleKetting op pad terug
Deur Liesel le Roux OUDTSHOORN se burgemeestersketting sal waarskynlik vandeesweek al terug in die dorp se Burgersentrum wees. Die balju het verlede week beslag gelê op die burgemeestersketting en...
View Article