Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live

Kleyn in getuiebank

Deur Garnett Wicomb DIE verhoor van ’n voormalige voorsitter van die Oudtshoorn Besigheidskamer en boekhouer van Oudtshoorn wat op 71 klagtes van bedrog tereg staan, is die afgelope Vrydag in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vakansieverkeer eis sangeres

Die wrak van die Suzuki Jimny in ’n olyfboord buite De Rust. Die sangeres van Pretoria, Bronwyn Doherty-Roos wat met die Suzuki op pad was na Mosselbaai, is Maandagoggend oorlede. Foto : Stefan Skapie...

View Article


Bejaarde aangekla van moord

Deur Garnett Wicomb BORGTOG van R1 000 is verlede Donderdag in die Oudtshoorn Landdroshof toegestaan aan ’n bejaarde man nadat hy glo ’n onbekende jeugdige op sy erf aangetref en na hom geskiet het....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Union Stars behou T20 titel

Die span van Union Stars is agter (van links): Simon Swigelaar (Lewenslange ere-president), Marcello Piedt, Goliath Ewerts (spanbestuurder), Sammy-Joe Avontuur, Otniel Baartman, Nelson Setimani, Merlin...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bokkralers hou eerste reünie

Van die Oud-Bokkralers by die reunie – Voor sit die organiseerders (van links) Stephanus Marnewick, Andeline van Aswegen, Sarie Julies, Susanna Swartbooi, Nellie Soman en Adam Williams. Foto: Patrick...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Daniel Hugo vereer vir sy vertaalwerk

Daniel Hugo. Foto: Marlene Malan Deur Marlene Malan Die Prins Albertse digter en vertaler Daniel Hugo is vir die tweede keer binne twee jaar vir sy vertaalwerk van Nederlands na Afrikaans vereer. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Werknemers spook ure lank om kabels te herstel

Werknemers van Oudtshoorn se elektriese afdeling Sondagaand laat besig met herstelwerk aan ’n ondergrondse kragkabel. ’n Deel van Oudtshoorn was Sondagmiddag vanaf 12:00 tot vroeg Maandagoggend sonder...

View Article

Nog ’n wyksverkiesing op Oudtshoorn op pad

Deur Liesel le Roux NOG ’n tussenverkiesing vind eersdaags op Oudtshoorn plaas met die kiesers van Wyk 6 wat op 24 Februarie stembus toe gaan. Dit volg nadat Wyk 6 in Bridgton vakant geraak het nadat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oudtshoorn spring ook in met water vir droë dorpe

Water vanuit Oudtshoorn vir die droogtegeteisterde dele van Suid-Afrika! Brandweerpersoneel van Oudtshoorn het bergplek vir water wat Oudtshoorniete skenk, beskikbaar gestel. Hier is van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

18-jarige voor op moordklag

Riaan Galant (31) Deur Stefan Skapie Goosen ’N 18-JARIGE man van Bridgton het Maandag in die Oudtshoorn Landdroshof op ’n aanklag van moord verskyn. Die 18-jarige, Jason Wagenaar, het na bewering ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Streng waarskuwing ná Facebook-kommentaar

’n Skermgreep van die kommentaar op Facebook waarvoor ’n munisipale amptenaar in ’n interne munisipale tugverhoor moes verskyn. ’N AMPTENAAR van die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit, Vuyisa Forplay,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vas vir Mandrax-besit

’n Gedeelte van die Mandrax-tablette waarop beslag gelê is. Foto: Verskaf Deur Liesel le Roux ’N 26-JARIGE vrou van Oudts­hoorn het ver­lede Vrydag in die landdroshof op Oudtshoorn verskyn op aanklag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dankbaar, sê toppresteerder

KYK HIERDIE PUNTE! Ruan Steyn, die Klein Karoo en Langenhoven Gimnasium se toppresteerder in die matriek- eksamen van 2015 met ’n gemiddelde persentasie van 93,57% en sewe vakonderskeidings, met ’n...

View Article


Skaam, skaam, skaam

DIE voorval verlede Donderdag op Oudtshoorn waar ’n inwoner opgehoopte vullis op die munisipaliteit se trappe gaan neergooi het, is aanduidend van die vlak van frustrasie onder mense met die situasie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Duitsers wen taai Attakwas

John Smit (links), bekende oud-Springbok-kaptein wat die Attakwas Extreme Saterdag in ’n goeie tyd van 7 uur 37 min voltooi het, ontspan ná dié uitmergelende bergfietsren saam met Butch James...

View Article


Bakkie draf 1,5 miljoen km kaf

DIE Isuzu KB 250 D-bakkie van Gerhard du Toit (70) waarmee hy sy koerierbesigheid Roadrunner bedryf, het 1,5 miljoen km op sy odometer en het hierdie afstand hoofsaaklik op die pad tussen Oudtshoorn en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat gaan aan by dié skut?

Die gemmerkat Spud wat tydens die afgelope vakansie spoorloos by die munisipale skut verdwyn het. Spud is saam met hul ander troeteldiere deur die Tiberio-gesin van Oudtshoorn na die skut geneem om die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waterkrisis –óf te veel óf te min

’n Inwoner van Riemvasmaak, slegs bekend as Ashwill, tap soos elke ander dag vir die afgelope jaar water uit ’n gat waar daar eens ’n kraan was. Hy moet sy eie pyp gebruik en daar is geen manier om die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Ek gee om vir my dorp’

Hester Grint en haar man, Dave. Deur Liesel le Roux “EK gee om vir my dorp,” skryf Hester Grint op ’n Facebook bladsy wat sy vir Oudtshoorn begin het. Op dié bladsy, Oudtshoorn Gemeenskap Forum, word...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Frustrasie, skaamte oor vullis

Die ingang van die Oudtshoorn Munisipaliteit waar ’n gefrustreerde inwoner verlede Donderdag vullis gaan stort het. Foto: Stefan Skapie Goosen Deur Liesel le Roux ’N INWONER van Oudtshoorn is verlede...

View Article
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live