Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skilpaaie op gholfbaan stukkend gekap en gelos

Een van twee groot skilpaaie wat vermoedelik Sondag binne 10 meter van mekaar op Oudtshoorn se gholfbaan met klippe doodgekap is. Foto: Higgo Jacobs Deur Higgo Jacobs SADISTE het die afgelope naweek...

View Article


Tiener sterf

Deur Stefan Skapie Goosen “HY was ’n mooi kind en hy’t nooit moeilikheid gemaak nie. Ek weet nie eens hoe ons sy begrafnis gaan bekostig nie,” sê die ma van ’n 16-jarige seun, Gurswin Minnies, wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geen einde aan die botsings…Jonge sterf, 3 na hospitaal

Volmoed, Woensdag: ’n Polisievoertuig rol verskeie kere na ’n botsing met ’n blou Nissan-bakkie Foto: Stefan Skapie Goosen Deur Stefan Goosen en Liesel le Roux BOTSINGS in en om Oudtshoorn het die...

View Article

Meer atlete by straatmyl

Deur Higgo Jacobs Groot opgewondenheid heers op Oudtshoorn oor vanjaar se Eden Straatmylreeks wat op Woensdag, 16 Desember, vanaf 10:00 in Baron van Reedestraat aangebied word en wat vanjaar nog groter...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bridgton se eie Kersliggiehuis

Jacobus Titus van Bridgton, Oudtshoorn saam met van die talle kinders in die buurt wat saans rondom sy Kersliggie-huis speel. Foto: Stefan Skapie Goosen Deur Stefan Skapie Goosen DAAR is ’n huis in...

View Article


Hou jou huis só vakansieveilig

Deur Stefan Skapie Goosen MET die lang Desembervakansie wat skielik soos van nêrens net op ons is, gaan baie mense binnekort hul huise toesluit en vir ’n wyle daarvan vergeet. Jou daaglikse tuiste word...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Administrasie verleng tot ná 2016-verkiesings

Die Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, Anton Bredell (links), en Kam Chetty, administrateur van Oudts­hoorn, tydens Maandag se perskonferensie in Kaapstad. Deur Liesel le Roux DIE...

View Article

Liz se laaste kunsklas

Deur Stefan Skapie Goosen DIE afgelope 25 jaar kom Liz Stumke, ’n kuns­tenaar en kunsonderwyser van Wildernis, elke week Oudtshoorn toe om kunsklasse vir ’n groep aspirerende kunstenaars aan te bied....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Ertjiewater’ hopelik Vrydag weer gereed vir swemmers

Dié vuilgroen water van die NA Smit Swembad en die munisipale swembad by die Kango Bergoord behoort teen Vrydag iets van die verlede te wees, sê die Oudtshoorn Munisipaliteit Deur Liesel le Roux DIE...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mulu raap Gerstner op

Hein Gerstner. Deur Liesel le Roux DIE voormalige bestuurder van die Kango Grotte, Hein Gerstner se kundigheid is verlore vir Oudtshoorn en Suid-Afrika. Gerstner vertrek op 10 Januarie na Maleisië...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Groot skade aan ou gebou. Help, vra Polisie

Regs: Die toneel waar ’n wit Ford Focus groot skade in die vroeë oggendure Saterdag veroorsaak het toe dit in die stoep van die Mellville Kafee op Oudtshoorn vasgejaag het. Foto Stefan Goosen Deur...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA wen Wyk 13 met stewige meerderheid

Die nuwe DA-raadslid vir Wyk 13 op Oudtshoorn, Pieter Luiters, en die Wes-Kaapse DA-leier, Patricia de Lille, gistermiddag op Oudts­hoorn. Foto: Schalk le Roux Deur Liesel le Roux DIE DA het gister die...

View Article

 ATM Fraud: Warning to the Public

The DPCI: Commercial Crime in George (The Hawks) warned in the following press release that the public needs to be more vigilant during the holiday season when approaching an ATM to withdraw money:...

View Article


Saak uitgestel teen neefs wat glo krieketspeler vermoor het

Deur Garnett Wicomb DIE verhoor van twee neefs wat daarvan aangekla word dat hulle die kaptein van die Union Stars Krieketklub, Eugene Piedt (25), vermoor het, is verlede Vrydag (11 Desember) in die...

View Article

Te vinnig verby!

TE vinnig verby! Dis hoe die meeste van ons gewoonlik voel wanneer middel Desember skielik op ons is en nog ’n jaar net skielik byna op sy rug lê. 2016 was in vele opsigte ’n veelbewoë jaar vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eden Fietsry vereer ryers

Lede van die Oudtshoorn Fietsryklub wat Saterdag toekennings tydens Eden Fietsry se jaareindfunksie by Surval ontvang het. Foto: Garnett Wicomb Deur Garnett Wicomb Eden Fietsry het Saterdagaand tydens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Droommyl in wêreldklastyd

Amos Nyongo kom gister in ’n wêreldklastyd van 3 min 52,99 sek by die wenpaal van die Klein Karoo Straatmyl op Oudtshoorn aan. TWEE droommyle in Oudtshoorn! Dit is die opwindende verhaal van gister se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Calitzdorp kuns haal Sanlam top 40

Marinda Combrinck se portret getiteld “Anna Maria Elizabeth Calitz”. Foto: Verskaf Deur Stefan Skapie Goosen ’N KUNSTENAAR van Calitzdorp het vanjaar onder die top 40 geeïndig in Sanlam se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Allie se kruisvaart teen dwelms

Allie Hasse met die foto’s van die twee tieners wat tans in ’n rehabilitasiesentrum is. Deur Liesel le Roux NARCOTICS is the worst of all crime except murder and perhaps seen more offensive to society...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Raadslid sterf onverwags

Veronica Williams. Deur Liesel le Roux DIE ANC-wykraadslid vir Wyk 6, Veronica Williams (49), is Dinsdagoggend vroeg by haar huis in Bridgton, Oudtshoorn oorlede. Volgens Ntobeko Mangqwenqwe,...

View Article
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live