Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou onder klippe gesteek

Sabine Dednam (75) van Calitzdorp moes vier steke in haar gesig kry nadat twee kinders haar met klippe gegooi het.   Foto: Schalk le Roux WAT ’n ontspannende wandeling op ’n plaas met haar twee honde...

View Article


Padwedloop het unieke, feestelike karakter!

Deur Higgo Jacobs MEER as 3700 atlete word die naweek van 15 Oktober op De Rust verwag vir onder meer die Meiringspoort Halfmarathon, wat een van die gewildste items op die Suid-Kaap se sportkalender...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrika T20-eer val SWD te beurt

SWD Krieket se ambassadeur vir die Afrika T20-beker, Rodney Swigelaar (naaslinks), met die Afrika T20 Trofee. Saam met hom is van links Rudy Claassen (president: SWD Krieket), Simon Swigelaar (ere-lid...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Flossie stap 45 km ‘huis toe’

Weer verenig! Marelize Vorster en Flossie Foto: Verskaf Deur Marlene Malan AS Flossie maar net kon praat! Dan sou dié twaalf jaar oue kat van Prins Albert uit die hart kon vertel waarom sy nie van haar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Dit gaan werklik oor die lig van my eie sluier’

Wilhelm Vincent se eerste solo-uitstalling, Sluierlig, open vanaand om 19:00 by ArtKaroo in die Prince Vintcent Gebou in Baron van Reedestraat, Oudtshoorn.  Foto: Stefan Skapie Goosen Deur Stefan...

View Article


Dorp kry uiteindelik senior bestuurders

DRIE senior be­stuurders is gister in vakante poste by die Groter Oudts­hoorn Munisipaliteit aangestel in wat bestempel is as nog ’n stap in die rig­ting van groter stabiliteit binne die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

10-jarige in hof oor klipgooiery

Sabine Dednam (75) Deur Liesel le Roux ’N JONG verdagte verskyn vandag in die Calitzdorp Landdros­hof in verband met ’n klipgooivoorval waarna ’n 75-jarige inwoner van Calitzdorp, Sabine Dednam, steke...

View Article

Afrika T20-eindstryd dié naweek op Oudtshoorn!

OUDTSHOORNIETE en SWD Krieket kan hulself gerus ’n klop op die skouer gee dat die krieketunie aangewys is as die gasheer van die halfeind- en eind-stryd van die Afrika T20 Beker wat die naweek op die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bejaarde vertel van nagskietery

’n Ondersoek is Dinsdagoggend op die toneel waar Raymond Oliphant (18) gesterf het, op versoek van landdros Mark van Wyngaardt gedoen sodat hy ’n beter begrip van die omgewing waarbinne die gebeure...

View Article


Skietsaak moet nou eers wag vir ballistiese verslag

Deur Garnett Wicomb DIE verhoor van ’n bejaarde man van Oudtshoorn wat ’n vermeende inbreker op sy erf doodgeskiet het, is verlede Donderdag onverwags vir ’n ballistiese verslag uitge­stel. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Deursigtige heining veiliger as soliede muur

By die pastorie van die NG Moedergemeente in Hoogstraat op Oudts­hoorn is ’n palisade-veiligheidsheining op so ’n manier aangebring dat dit soos op die foto gesien kan word taamlik onopvallend is. Die...

View Article

DA oorweeg skorsing van Oudtshoorn se kiesafdelingshoof

Deur Liesel le Roux DIE DA se verkiesingshoof vir Oudtshoorn en die Suid-Kaap, Jaco Londt, het tot gister kans gehad om redes te verstrek waarom hy nie deur die DA se Federale Raad geskors moet word...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Glo dorp kan soos feniks uit as opstaan’

Hier saam met die voorsitter van die Oudtshoorn Besigheidskamer, Gideon Badenhorst (vierde van links), is van die groot groep DA-raadslede asook die raadslid vir die EFF wat verlede Donderdagaand se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Ek wil deel wees van oplossings’

Die onder-burgemeester van die Groter Oudtshoorn, Noluthando Mwati (regs), en haar man, sers maj Randall Mwati.  Foto: Verskaf • Die Hoorn gesels met onder-burgemeester Noluthando Mwati Deur Stefan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Spesiale inkleurboek

Chrizaan Crous (22), oud-leerder van die Hoërskool Oudtshoorn, by die loodsing van ’n inkleurboek wat sy ontwerp het vir mense met Down-sindroom. Foto: Verskaf Deur Liesel le Roux ’N NUWE inkleurboek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wonderlike besoek aan 7 tuine!

Die pragtige landelike tuin van Alie en Lehana Killian. Foto: Liesel le Roux Inwoners en besoekers aan Oudtshoorn kry op Saterdag, 15 Oktober, die kans om sewe van die dorp se interessantste en mooiste...

View Article

Boeliegedrag ondersoek

11-jarige worstel met angsaanvalle na voorvalle by skool Deur Liesel le Roux ’N LAERSKOOL op Oudtshoorn gaan in die nuwe kwartaal ’n anti-boelieveldtog loods nadat ’n voorval van boeliegedrag by die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Willim Welsyn, Ryno Velvet by La Dolce Vita

Ryno Velvet (links) en Willim Welsyn is Saterdagaand op Oudtshoorn met ’n rock n roll makietie! Foto: Gillian Coetzee • Kaapse rockers dra show aan Liza op LA DOLCE VITA, bekende restaurant in Baron...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Enigste vrou wat mans takel

Maryke Kennard voor haar skootrekenaar en geklee in haar Suid-Afrikaanse spantrui. Foto: Verskaf Deur Stefan Skapie Goosen ’N OUD-LEERDER van die Hoër­skool Oudtshoorn, Maryke Kennard (22), is hierdie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lange groet Oudtshoorn Gholfklub

Godfrey Malgas (links), huidige president van die Oudts­hoorn Gholfklub saam met Hendrik “Lange” Hogart. Malgas het hom bedank vir 35 jaar getroue diens aan die klub. Lange bedank vir 35 jaar diens...

View Article
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live