Gimnas tops in SA!
Liam Hooper (9), uitblinker gimnas van Oudtshoorn, saam met sy ma en pa, Adel en Arenhold Hooper, spog met die medaljes wat hy verower het. Foto: Stefan Skapie Goosen Deur Stefan Skapie Goosen DIE...
View Article’n Bergfietsry-skouspel
Bergfietsryers ry verlede jaar tydens die Cape Pioneer Trek teen die Swartbergpas uit. Foto: Zoon Cronjé TOP internasionale en Suid-Afrikaanse bergfietsryers is onder die deelnemers wat Sondag gaan...
View ArticleGerugte van ’n ‘goue handdruk’ is nie waar nie
HARDNEKKIGE gerugte wat versprei word dat die voormalige munisipale bestuurder, Ronnie Lottering, ’n “goue handdruk” by die munisipaliteit gekry het, is onwaar. Die Hoorn het nadat ons die volgende...
View Article2 keer die beste!
Lt kol Jacobus Marthinus, stasiebevelvoerder van Ladi- smith (regs) en Gnl maj Oswald Reddy by die toekenningsaand. • Ladismith Polisie vereer Deur Liesel le Roux DIE stasiebevelvoerder van die...
View ArticleR10 000 borgtog in verkragtingsaak
Deur Liesel le Roux ’N 53-JARIGE man van Oudtshoorn is tans uit op borgtog van R10 000 nadat hy op Maandag, 26 September, die eerste keer in die Oudtshoorn Landdroshof verskyn het op klagtes van...
View ArticleBTW-bedrog van R16 milj raak ook Oudtshoorn
OUDTSHOORN is een van drie Suid-Afrikaanse dorpe wat na bewering die slagoffers was van BTW-bedrog van sowat R16 miljoen. Twee mense het verlede Dinsdag (4 Oktober) in die George Landdroshof verskyn...
View ArticleWesbank kry nuwe skoolhoof in nuwe jaar
Die nuwe skoolhoof van Laerskool Wesbank, Waldo Cloete, sy vrou, Marina, en hul kinders, Nina en Stefan. Foto: Verskaf DIE Laerskool Wesbank op Oudtshoorn se nuwe skoolhoof wat die leisels op 1...
View ArticleDie Hoorn laat oor koedoe op bakkie spring
Die erg beskadigde bakkie van George Dall nadat ’n koedoe voor hom in die pad gespring het. Op die inlasfoto is die karkas van die dooie koedoe voordat dit vermoedelik deur die eienaar van die toneel...
View ArticleWrede moord ruk gemeenskap
Ladismith Polisie skitter by SAPD-toekenningsaand! Deur Stefan Skapie Goosen DIE Oudtshoorn Polisie ondersoek ’n klagte van moord nadat die liggaam van ’n 32-jarige vrou van Smartie Town, Bridgton,...
View ArticleEvents Calender
VRYDAG 21 OKTOBER NG Moedergemeente (Oudtshoorn) se basaar om 18:00. Kafee oop vanaf 17:00. Ete: skaaptjop, wors, sosatie, pampoentert, aartappelslaai, roosterkoekie. Etekaartjies (R60) by kerkkantoor....
View ArticleDe Rusters inspireer, beïndruk
Vandat ek Saterdagoggend net na 05:30 deur De Rust gery het op pad na die waterval binne Meiringspoort waar die 12,5 km-wedloop weggespring het, totdat ek na afloop van die wedlope daar weg is, het die...
View ArticleUngerer en De Villiers voor in Cape Pioneer
Deur Higgo Jacobs Ná drie dae in die saal was Yolande de Villiers van Oudtshoorn en haar maat, Niel Ungerer Dinsdagaand die voorlopers in die gemengde afdeling van die Cape Pioneer Trek...
View ArticlePlaaslike atlete maak stem dik
Meiringspoort en mense, Saterdagoggend, met die wegspring van die 12,5 km-wedloop. Foto: Higgo Jacobs Deur Higgo Jacobs Ettiene Plaatjies, bekende langasem van Oudtshoorn, het Saterdag weer die...
View ArticlePrins Albert Landbouskou huldig Marincowitz
Pat Marincowitz. VANJAAR se Prins Albert-landbouskou huldig die lewensbydrae van een van die groot geeste van die dorp – Pat Marincowitz (92) – wat die dryfkrag was agter die vestiging van die Prins...
View ArticleNuwe bestuurder mediese dienste vir hospitaal
Dr Charles Dryer, nuwe bestuurder mediese dienste Oudtshoorn sub-Distrik. Foto: Higgo Jacobs Deur Higgo Jacobs “DIE gehalte van diens wat pasiënte by staatshospitale en privaat hospitale ontvang,...
View ArticleOudtshoorniete loop weg met ’n nasionale Lilizela Toerismetoekenning!
Voorwaar Oudtshoorn se trots! Dr Barry en Sissy McGurk en Simphiwe Mlunguza wie se produksie, Magic Moments, pas aangewys is as die wenner van die kultuur en leefstylafdeling van die nasionale Lilizela...
View ArticleRassie Kleyn ná jarelange saak vrygespreek
Deur Garnett Wicomb DIE voormalige boekhouer van Camelus Voere wat in 2008 gelikwideer is, Rassie Kleyn, is Vrydag in die Oudtshoorn Streekhof onskuldig bevind op 71 klagtes van bedrog...
View ArticleToe bewe die aarde
Deur Liesel le Roux ’N HARDE knal – soos ’n dinamietontploffing, ’n dreuning en toe die trilling van twee tot drie sekondes. Dis hoe Boy Spies, eienaar van De Oude Meul in Schoemanshoek buite...
View ArticleIntrige om opgesnyde baler
Albert Schoeman van die Rietvlei/Middelplaas-omgewing by sy ou New Holland-baler wat met ’n gasvlam opgesny is terwyl hy die naweek weg was. ’n uitstappie na die Bull Run by Vosburg, ’n baler wat in...
View ArticleRelay for Life 2017 skop af!
Komiteelede van Oudtshoorn Relay for Life, vrywilligers van Kansa en leerders van Fezekile en Bridgton Sekondêr tydens die bekendstelling van Relay for Life 2017 en Purple John. Foto:Garnett Wicomb...
View Article