Klag ingedien teen onder-burgemeester
Deur Liesel le Roux ’N INWONER van Bongolethu, Ethel Cashile Jack, het Dinsdag ’n klag teen Oudtshoorn se onder-burgemeester, Noluthando Mwati, by die speaker van die munisipale raad asook die polisie...
View ArticleVyfde Prins Albert Leesfees hier
Suzanne Ongansie C Johan Bakkes Daniel Hugo David Piedt • Fokus op nuwe werke en ook die bevordering van ’n leeskultuur Deur Marlene Malan DIE Prins Albert Leesfees – vanjaar die vyfde – fokus op die...
View ArticleVerpleegskool bly maar wag op raad
DAAR is geen waarheid in gerugte dat die Emmanuel Verpleegskool op Oudtshoorn sy deure gaan sluit nie, sê suster Annemie de Wet, die hoof van dié bekende privaat-verpleegskool op die dorp. Van die...
View ArticleDeon wil dorp se ouetehuise help
‘Klein bydraes van baie mense kan ’n verskil maak’ Deur Liesel le Roux ’N SAKEMAN van Oudtshoorn het ’n inisiatief geloods waarmee hy hoop om R100 000 vir die vier ouetehuise op die dorp in te samel....
View ArticleStaatsamptenaar voor vir verdoeseling van R600 000
’N WERKNEMER van die Departement van Vervoer op Oudtshoorn het op 18 Oktober op ’n klagte van bedrog en diefstal in die Oudtshoorn Streekhof verskyn nadat sy vroeër dieselfde dag in hegtenis geneem is....
View ArticleAdvieskomitee gaan help met ekonomiese ontwikkelingsprogram
• Burgemeester maak inisiatiewe bekend Deur Liesel le Roux ’N ADVIESKOMITEE gaan saamgestel word om die burgemeester van die Groter Oudtshoorn by te staan om ’n ekonomiese ontwikkelingsprogram te...
View ArticleSlaggate laat Maimane frons
Die nasionale DA-leier, Mmusi Maimane, Dinsdagoggend op Oudtshoorn in gesprek met sakelui van die dorp.Foto: Schalk le Roux • Provinsie gaan help met strate, sê minister Bredell Deur Liesel le Roux DIE...
View ArticleEeue-oue olifanttand in tuin gekry
Lodewyk Jonck met die twee stukke olifanttand van saam sowat 1,5 m wat in sy tuin in Oewersig op Oudtshoorn gevind is terwyl ’n gat vir ’n swembad gegrawe is. Op die inlas is ’n deursnit van die...
View ArticleArend vrygelaat ná vergiftiging
Dr Willem Burger maak Maandag gereed om ’n jong witkruisarend wat hy help rehabiliteer het nadat dit gif by ’n springbokkarkas in die Baviaanskloof ingekry het, los te laat. Op die inlas sprei die...
View ArticleDonkies wreed gemartel vir velle
Donkies van Eseltjiesrus in die veld. Deur Stefan Skapie Goosen DIE handel in donkievelle word volgens rolspelers in die dierebeskermingsomgewing ’n toenemend ernstige kwessie wat dringend aandag verg...
View ArticleSuid-Kaap wen toerismebod
Niel Els, president van SKAL International Suid-Afrika (links) en, ja, Roger Moore oftewel James Bond by die galadinee van SKAL International se jaarkongres wat tans in Monaco plaasvind. Deur Liesel le...
View ArticlePolisie vind ontvoerde baba nog selfde dag
Myrtle Billy kon die week weer glimlag terwyl klein Lashay gapend poseer vir ’n foto. Foto: Stefan Skapie Goosen Deur Stefan Skapie Goosen DIE ontvoering van ’n baba van twee maande verlede Donderdag...
View ArticleGao hoor eersdaags
Deur Garnett Wicomb DIE saak teen ’n Chinese man wat van sameswering tot moord aangekla word, is verlede week in die Oudtshoorn Streekhof vir slotbetoë en uitspraak uitgestel. Die verhoor van...
View ArticleEloff praat hier
Deur Liesel le Roux Die voormalige rektor van die Noordwes Universiteit en buitengewone professor aan die Noordwes Besigheidskool, dr Theuns Eloff, is op 1 Desember die spreker by ’n gala- en...
View ArticleVerkragtingsaak: Aansoek om paspoort teruggetrek
Deur Liesel le Roux DIE verkragtingsaak teen ’n 53-jarige man van Oudtshoorn is verlede Donderdag in die Distriks-hof op Oudtshoorn uitgestel tot 1 Desember. Die man, wie se naam nie bekend gemaak mag...
View ArticleBaler-intrige is ontrafel
Albert Schoeman. DIE intrige rondom die ou baler van Albert Schoeman van die Rietvlei/Middelplaas-omgewing wat met ’n gasvlam in stukke opgesny is terwyl hy by die Bull Run by Vosburg was, is opgelos....
View ArticleDrie op plaas aangeval
Deur Stefan Skapie Goosen DIE Oudtshoorn Polisie ondersoek ’n moontlike plaasaanval op die plaas Mooihoek, sowat 35 km buite Oudtshoorn op die Mosselbaaipad. Volgens kapt Malcolm Pojie, woordvoerder...
View ArticleSpeurder sterf toe bakkie rol
Lt kol Christo Serfontein saam met sy twee dogters, Malandi (links) en Bianca. Foto: Verskaf Deur Stefan Skapie Goosen DIE afsterwe van lt kol Christo Serfontein (53) van Oudtshoorn in ’n ongeluk...
View ArticleGoue Toy skitter in Perth
• Wêreldrekord in 400 m! Toy Ungerer op die podium met haar goue medalje in die 100m. Foto: Verskaf Deur Liesel le Roux “GOD het my die jeugdige krag van die arend gegee,” het ’n bewoë Toy Ungerer...
View ArticleSaak teen Chinese man uitgestel vir uitspraak
Deur Garnett Wicomb DIE saak teen die Chinese man wat van sameswering om te moor aangekla word, is Dinsdag in die Oudtshoorn Streekhof tot 24 November uitgestel na die slotbetoë van die staat en die...
View Article