Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wesbank wen

Die Laerskool Wesbank se o.11A-rugbyspan het Saterdag (6 Mei) die o.11-Super Series Rugbytoernooi in Durbanville gewen. Hulle het die eindstryd teen die Laerskool Coutrai van die Paarl met 10-0 gewen....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Museum bly teiken vir ­vandalisme

Foto regs: Die bestuurder het die foto waar die kinders lê, vanoggend geneem. Foto links: ’n Opgerolde matras, kartondose en verskeie kledings­stukke by dié slaapplek langs die museum. Foto: Ilze-Mari...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

De Krans oes toekennings in

Wynmaker Louis van der Riet met De Krans se trofees. Foto verskaf DIE De Krans-landgoed buite Calitzdorp het uitgeblink op vanjaar se National Wine Challenge Top 100 SA Wines-kompetisie en met twee top...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Parlementslede besoek Oudtshoorn

Provinsiale parlementslede saam met perso­neel van die Eden-distrik Sportaka­demie. Foto: Garnett Wicomb Deur Garnett Wicomb ’N AFVAARDIGING van tien provinsia­le parlementariërs het Oudtshoorn Dinsdag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Full Steam Gardening stoom voort

Deur Wyndham Ewerts Full Steam Gardening se Kwekery en Tuin­maakdienste op Oudtshoorn is volstoom aan die gang en gaan van krag tot krag! So vertel Johan Beets, eienaar, wat al 17 jaar lank betrokke...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Ons het niks nie,’ vertel pa

Nathan Oktober (39) en sy dogter, Mentolene Goliath (7), wat Maandag weer terug is skool toe nadat sy weke lank in die Rooi Kruis Hospitaal vir brandwonde behandel is. Foto: Ilze-Mari Gründling Deur...

View Article

SMS’e van lesers

Kan iemand vir ons sê wanneer hulle die gate kom regmaak in Parkweg? Voertuie verloor bande, trai­lers vlieg in die lug agter die voertuie. Moet daar eers ’n ongeluk gebeur voor die pad herstel word?...

View Article

Briewe / Letters

Werk die munisipale amptenare werklik? Soos die ou man gesê het: “I have my doubts”. Ek is van voorneme om elke week ’n ander lêer as voorbeeld te gebruik om aan te toon dat die munisipale amp­tenare,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Harry Julius Daniler

Deur Reindered Visser 100 jaar later (30) – Nog ’n bydrae uit Reinderd Visser se navorsing oor die Eerste Wêreldoorlog, met ’n storie oor ’n soldaat en volstruisboer van die Klein Karoo. HOE moes dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Foto van die Week

’n Kaapse ooruil wat vroegaand stelling inneem op ’n windpomp vanwaar hy die omgewing vir prooi te bespied. Foto: MC Botha The post Foto van die Week appeared first on DieHoorn.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Respek en hoflikheid is ons reg

Deur Liesel le Roux Polisielede behandel dikwels perso-neel van Die Hoorn en ander koerante op tonele van motor- en ander ongelukke op openbare paaie nie met die nodige professionaliteit en hoflikheid...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie oes ses medaljes in!

Oudtshoorn se skitterende meesters­atlete, Johann Coetzer, Toy Ungerer en Lampies Lamprecht, met hul medaljes om die nek. Foto: Liesel le Roux Toy aangewys as SA Meesteratletiek se Sportvrou van 2017...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oudtshoorn kry vinniger internet

Telkom-gekontrakteerde werkers is die week opgemerk waar hulle veselkabel op Oudts­hoorn lê. Foto: Ilze-Mari Gründling Deur Ilze-Mari Gründling INWONERS kan uitsien na vinniger internet-spoed in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Talle beseer in twee botsings

Verskeie mense is Maandag en Dinsdag beseer in botsings reg van voor op onderskeidelik die Oudtshoorn-George- en die Oudts­hoorn-Calitzdorppad. Die foto’s toon die toneel van ’n botsing Dinsdagaand...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oudtshoorn se Julia in voorprogram vir Karlien van Jaarsveld

‘N GRAAD 11-leerder van die Hoërskool Oudtshoorn, Julia de Beer (16), is gekies om as openingskunstenaar op te tree vir ‘n konsert van Karlien van Jaarsveld op 9 Junie op Oudtshoorn. Julia het gister...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Article 4

The post appeared first on DieHoorn.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Article 3

The post appeared first on DieHoorn.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ses maande vir man wat volstruisvere wou steel

Oudtshoorn Landdroshof. Twee mans van Bridgton wat op heterdaad betrap is terwyl hulle volstruisvere van die volstruisslagpale wou steel, is verlede week in die Oudtshoorn Landdroshof aan poging tot...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Buitelanders vas na diefstal van ornament by Black Swan

Die duidelik verligte eienaars van die Black Swan Restaurant, Etienne Swiegelaar en Daniël Terblanche, gisteraand saam met ao May en konst Saptou van die Oudtshoorn Polisie wat die twee verdagtes...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Saak teen hoteleienaar van hofrol verwyder

Oudtshoorn Landdroshof. Deur Garnett Wicomb DIE saak teen ‘n hoteleienaar van Oudtshoorn wat van diefstal en die afvuur van ‘n vuurwapen binne die munisipale gebied aangekla was, is Donderdag van die...

View Article
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live