Die Hoërskool Oudtshoorn se jaarlikse Mnr en Mej Struisie is vanjaar Julia de Beer (links) en Pieter Koorts. Die ander wenners was Taryn Josephs (eerste prinses), Willie Engelbrecht (eerste prins), Oksana Simama (tweede prinses), Kabelo Mashile (tweede prins), Anri van Dyk (Mej Persoonlikheid), Hentie du Plessis (Mnr Persoonlikheid), Palesa Douse (Mej Fotogenies) en Bevan Herold (Mnr Fotogenies).
The post Mnr en Mej Struisie 2018! appeared first on DieHoorn.