Events Calendar
DONDERDAG 19 APRIL Alzheimer Ondersteuningsgroep vergader in die Bain Laverssaal by Millenniumpark. 15:00 (3 nm). Kom gesels en ondersteun diegene wat dit baie nodig het. Kontakpersoon: Christine...
View ArticleLaurus plaas kollig op kind in sy geheel
Ronelle Huysamen, hoof van die Laerskool Laurus met die skool se eend. DIE Laerskool Laurus het op Donderdag, 22 Maart, in Kaapstad ’n sistemiese toekenning vir vordering in Afrikaans en wiskunde vanaf...
View ArticleDrie wat steel in Schoemanshoek vandag gevonnis
Koperkabeldiefstal Deur Garnett Wicomb Die saak teen drie mans van Oudtshoorn wat koperkabels van Telkom gesteel het, is Dinsdag in die Oudtshoorn Streekhof vir vonnisoplegging tot vandag (19 April)...
View Article5de verdagte vas en vandag in hof
Glo ’n maand lank in ’n liefdesverhouding met Magdaleen Titus Masimthembe January (23), wat volgens sy Facebook-profiel in die bediening staan. Foto: Facebook Deur Garnett Wicomb DIE vyfde verdagte in...
View ArticleKlag teen burgemeester
• Spanning binne ANC in Kannaland Deur Liesel le Roux DIE Ladismith Polisie ondersoek ’n klag van aanranding nadat die ANC-burgemeester van Kannaland, Magdalena Barry, na bewering die naweek ’n...
View ArticleDroogtetariewe op Oudtshoorn gaan sak raak
• Waterbeperkings hier • Water meer as 15 kl word 10% duurder Deur Liesel le Roux MET die vlak van die Raubenheimerdam wat Woensdag op 41% gestaan het, gaan inwoners van Oudtshoorn nou begin om die...
View ArticleKaapse kobra seil tot in weduwee se dubbelbed…
Bo: Na die groot skrik van ’n Kaapse kobra wat hom in die nag op haar duvet tuis gemaak het, kan Alida Truter (links) en Katrien April, wat die slang ontdek het, darem nou weer lag. Hier is hulle die...
View ArticleEvents Calendar
FRIDAY 27 APRIL Doggy-Walk and Market Day at Oudtshoorn Pound, presented by Oudtshoorn Dogs in Need (ODIN). 09:00 – 15:00. Entrance: R50. Food and variety of items to buy. Contact: 082 725 7227. 27 –...
View ArticleOpgeskorte vonnisse en huisarres vir kabeldiewe
Diefstal van Telkom-kabels in Schoemanshoek Deur Garnett Wicomb TWEE van drie koperkabeldiewe is verlede Donderdag in die Oudtshoorn Streekhof opgeskorte vonnisse opgelê en onder huisarres geplaas,...
View ArticleLewenslank vir verkragting van gestremde 8-jarige
Deur Garnett Wicomb DIE verkragting van ’n kind is “afskuwelik en meer gruwelik as enige ander verkragting”. So het streeklanddros Daniel Boks verlede Donderdag in die Oudtshoorn Landdroshof gesê met...
View ArticleMJ vrees nou vir sy lewe
Preston Titus-moordsaak Masimthembe January (23). Deur Garnett Wicomb Die saak teen Masimthembe January (23) van Port Elizabeth – die vyfde verdagte in die moordsaak van die soldaat, Preston Titus, is...
View ArticleMoord op jong vrou van Ladismith ondersoek
Deur Liesel le Roux ’N 22-JARIGE man van Ladismith verskyn vandag (26 April)) in die Ladismith Landdroshof in verband met die moord op die 25-jarige Sheree Schoeman wat Saterdag in die vroeë oggendure...
View ArticleOudtshoorn Besigheidskamer hou netwerkaand
Jaco Vorster (bestuurslid van die Oudtshoorn Besigheidskamer), Rudi van Dyk (handelaarshoof van Oudtshoorn Ford), Morné Janse van Rensburg van Washing Darlings wat as nuwe lid van die Besigheidkamer...
View Article36ONE – Op ’n bergfiets dwarsdeur die nag in die Klein Karoo
Die unieke 36ONE MTB Challenge het verlede naweek 800 bergfietsryers van dwarsoor Suid-Afrika en uit die buiteland na Oudtshoorn gebring. Behalwe dat die roete 361 km lank is, gaan dit basies 360 grade...
View ArticleAanvalle by die Tiep
Vullisverwydering herstel • Wagte aangestel Deur Liesel le Roux SEKURITEIT by die stortingsterrein op Oudtshoorn is vandeesweek verskerp nadat munisipale skoonmaakwerkers en die bestuurders van...
View ArticleStoomtrein en toringhoë hotel vir dorp
‘Nie net drome nie’ Deur Liesel le Roux STEL jou dié prentjie voor: ’n regte outydse stoomtrein vol toeriste vanaf die Tuinroete stoom Oudtshoorn binne. Die trein stop nie by die Oudtshoorn Stasie...
View ArticleSluiting van Munisipale kantore
The post Sluiting van Munisipale kantore appeared first on DieHoorn.
View ArticleKango Grotte een van land se 23 mooistes
‘ ’n Paleis van pragtige stalaktiet- en stalagmietformasies’ Dié foto van die Kango Grotte buite Oudtshoorn is deur CNN gepubliseer by ’n artikel oor die 23ste mooiste plekke in Suid-Afrika. Deur...
View ArticleGroot Griep van 1918
HOE erg was die Groot Griep van 1918 op Oudtshoorn? Die antwoord is dat dié epidemie wat in 1918 onder die wêreld se bevolking gemaai het, ook baie inwoners van Oudtshoorn geëis het. Dit is nou 100...
View ArticleMnr en Mej Struisie 2018!
Die Hoërskool Oudtshoorn se jaarlikse Mnr en Mej Struisie is vanjaar Julia de Beer (links) en Pieter Koorts. Die ander wenners was Taryn Josephs (eerste prinses), Willie Engelbrecht (eerste prins),...
View Article