Oppas vir die koedoes van die Klein Karoo!
So lyk die Ford Kuga van Ben en Elsabe Kampher nadat ’n koedoe Woensdagoggend naby Kandelaarsrivier, sowat 15 km buite Oudtshoorn voor die voertuig ingespring het. Volgens Theresa van der Westhuizen...
View ArticleOudtshoorniete by die KKNK
Die ôl-Star Live Band Saterdag met hul laaste oefening voor vanjaar se KKNK. Voor van links is die groep se drie sangers, Vinzelle Damons, Rubber Johnny en Percy de Villiers, en agter van links...
View Article‘Ons wil seker maak dat Josh se lewe betekenis het’
Die familie van Josh James Pharaoh bid saam teen die draad buite die SANW-uitstalling by die KKNK. Foto: Liesel le Roux FAMILIELEDE van Josh James Pharaoh (9), wat verlede jaar tydens die KKNK gesterf...
View ArticlePreston Titus-moord: Sy is sewe maande swanger, sê beskuldigde by borgverhoor
Natashia Stuurman. Foto: Facebook Deur Garnett Wicomb SY is sewe maande swanger, is nie skuldig aan moord nie en behoort borgtog toegestaan te word. So sê Nathasia Stuurman (38), een van die vier...
View ArticleOudtshoorn Shelter for the Homeless officially opened
Minister Albert Fritz (Western Cape Department of Social Development), Noluthando Mwati (deputy mayor) and Colan Sylvester (executive mayor). The ceremony which was also attended by the mayor of the...
View ArticlePreston Titus-moord: Swanger Natashia Stuurman kry borg
Natashia Stuurman. Foto: Facebook Deur Garnett Wicomb Die sewemaande swanger Natashia Stuurman (38), een van die verdagtes in die moordsaak van die soldaat, Preston Titus, is vandag in die Oudtshoorn...
View ArticleMeer as 200 Wicombs verwag by 11de familiesaamtrek
Van die meer as 200 Wicombs wat die 2016-familiesaamtrek bygewoon het. Foto: Garnett Wicomb Deur Garnett Wicomb Meer as 200 Wicomb-familielede sal die 11de saamtrek van die familie oor die naweek van...
View ArticleKKNK word fees wat wil versoen
Deur Liesel le Roux ‘There’s magic happening beneath the surface of the festival’ Ná elke KKNK word interessante gesprekke op en om Oudtshoorn gevoer oor die “sukses” van daardie jaar se fees. Talle...
View ArticleOpenbare deelnameproses skop af
Voorgestelde naamsverandering van Voortrekkerweg Deur Liesel le Roux DIE openbare deelnameproses rondom die voorgestelde naamsverandering van Voortrekkerweg op Oudtshoorn na Nelson Mandela Boulevard...
View ArticleSwartbergpas in ’n rekordtyd herbou
R20 miljoen bespaar deur plaaslike materiaal en kundigheid Min Donald Grant en raadslid Goliat Lottering (burgemeester, Prins Albert) (middel) knip die lint om die “nuwe” Swartbergpas amptelik geopen...
View ArticleDr Eve eersdaags weer in hof
Deur Ilze-Mari Gründling ’N UGANDESE kruiedokter wat aangekla word dat sy drie vroue van Oudtshoorn bedrieg het, verskyn weer op 23 April in die hof. Drie klagtes teen Justine Nambuya (27), ook bekend...
View Article‘Dophou’-kamera voor huis Dinsdag deur polisie verwyder
Dié sogenaamde “dophou”- kamera waar dit gevind is. Die foto is op ’n WhatsApp-groep geplaas om inwoners oor die voorval in te lig. Deur Liesel le Roux ’N SOGENAAMDE dophou-kamera wat na bewering so...
View ArticleBorgtog vir Natashia
Preston Titus-moordsaak Natashia Stuurman. Foto Facebook Deur Garnett Wicomb Die sewemaande swanger Natashia Stuurman (38), een van die verdagtes in die moordsaak van die soldaat Preston Titus, is...
View ArticleNuwe regulasies vir selfoontorings
Openbare deelnameprosesse oor selfoontorings kom Die sogenaamde “hok” waarbinne die selfoontoring geplaas gaan word op die terrein van die NG Kerk Oudtshoorn-Noord. In die agtergrond lê die...
View Article10 000 per dag in Kuierbuurt
Die Rec op Oudtshoorn was aand ná aand gepak met duisende feesgangers wat die konserte by die Huisgenoot-verhoog bygewoon het. Hier is die bekende Majozi tydens Awê Kaktus, die eerste aandkonsert wat...
View ArticleNog ’n botsing op berugte hoek
Net Wes-Kaapse regering mag ingryp met verkeersbeheer in dié pad Die Hyundai i10 wat Vrydagmiddag ’n padbord in Baron van Reedestraat na ’n botsing met ’n ander voertuig getref het. Foto: Angelique...
View ArticleVyfde verdagte in Preston Titus-moordsaak in hof
‘n Foto wat op Masimthembe January se Facebook-blad verskyn. Deur Garnett Wicomb ‘n Vyfde verdagte in die moordsaak van die soldaat, Preston Titus (49), wat op 1 Desember 2017 in sy slaapkamer vermoor...
View ArticleNaamsverandering
Deur Liesel le Roux Dit gons al sedert einde Januarie af op Oudtshoorn oor die munisipaliteit se beoogde hernoeming van Voortrekkerweg na Nelson Mandela Boulevard. Inwoners kan sedert verlede...
View ArticleGemeenskapskas gereed om verskil te maak hier
DIE Munisipaliteit Oudtshoorn het ’n Memorandum van Verstandhouding (MOU) onderteken met die Gemeenskapskas, ’n Kaapstad-gebaseerde maatskappy sonder winsoogmerk, om dienste in die Groter Oudtshoorn te...
View Article‘My stories kom van hier af’
Eldene droom om eenheid te sien op Oudtshoorn Eldene Jones, haar ma Leahenda en haar seun Avant Jones George. Haar ma is haar rots, sê sy. Foto: Colin Quinto Ek is Oudtshoorn Hierdie is die tweede in...
View Article