Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seun in waakeenheid ná motor oor hom ry

• Bestuurder se bloed op toneel getrek Jodin Arries (16). Foto Facebook Deur Ilze-Mari Gründling ’N JONG leerder van Bridgton Se­kondêr op Oudts­hoorn is Maandagmiddag in die Life Bay­view Hos­- pitaal...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Borg vir boer wat man omry en toe skiet

Pieter de Bruyn (links) wat Saterdag beseer is nadat ’n bakkie na bewering oor hom gery het, het Dinsdag die hofverrigtinge op Oudts­hoorn met die hulp van krukke bygewoon. Regs is sy vrou, Hester, op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Valke op pad na O’hoorn

• Jarelange ondersoeke uiteindelik afgehandel • Inhegtenisnemings binnekort verwag, sê burgemeester Die Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, Anton Bredell, in 2016 by die agt dik lêers waaruit...

View Article

Hierdie strate gesluit tydens die 2018 KKNK

VERSKEIE strate in Oudtshoorn sal weer vanjaar vir die duur van die KKNK gesluit wees vir verkeer. Die strate sal gesluit wees vanaf 00:00 op Donderdag 29 Maart tot om 18:00 op Donderdag 5 April 2018:...

View Article

Skieter van Calitzdorp in hof

Deur Garnett Wicomb DIE saak teen ’n man van Bergsig, Calitzdorp, wat glo drie skote op ’n man afgevuur het, is verlede week in die Oudtshoorn Streekhof vir verdere verhoor uitgestel. Denovan Abrahams...

View Article


Saak teen twee wat glo ou vrou beroof, van rol geskrap

Deur Garnett Wicomb DIE saak teen twee mans wat glo ’n bejaarde vrou in haar woonstel aangerand en beroof het, is in die Oudtshoorn Landdroshof van die hofrol verwyder omdat die polisie se ondersoek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jodin steeds in intensiewe eenheid in Bayview Hospitaal

Jodin Arries (16). Foto verskaf Deur Ilze-Mari Gründling DIE leerder van Bridgton Sekondêr op Oudtshoorn wat verlede week in die Life Bayview Hospitaal in Mosselbaai opgeneem is nadat ’n motor oor hom...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lutherse Kerk kry gesogte tuba as geskenk uit Duitsland

Die Evangelies Lutherse Kerk het ‘n pragtige blaasinstrument, ‘n Euphonium tuba met ‘n vierde klep wat sy note-omvang uitbrei, as geskenk van ‘n Lutherse Kerk in Greifswald, Duits­land, ontvang vir...

View Article


Krag hier af tot Sondag

Deur Liesel le Roux KRAGONDERBREKINGS sal tot Sondag in verskeie strate in Oudtshoorn plaasvind as gevolg van noodsaaklike onderhoudswerk aan die dorp se tranformators. Volgens een van Oudtshoorn se...

View Article


Roudiens vir Lulu is Saterdag

HY het besluit om sy vrou se liggaam terug te bring Oudtshoorn toe sodat hy vir haar ’n waardige begrafnis kan gee, sê André van Greunen, bekende sakeman van Oudtshoorn. Lulu van Greunen (63) is op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eerste hoekpen vir KKNK 2018 ingekap!

Colan Sylvester, burgemeester van die Groter Oudtshoorn, maak Dinsdagmiddag gereed om ’n tweede hamerhou te mik na die eerste hoekpen van die Netwerk 24-feeskafee op die grasperk langs die CP Nel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kunste Onbeperk wen groot

Inisiatief en innovasie vanuit Oudtshoorn bekroon Hugo Theart met die Fleur du Cap-toekenning. Foto verskaf KUNSTE ONBEPERK, die aanbieder van die KKNK en Klein Karoo Klassique op Oudts­hoorn, is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee stop-/rypunte op R341 kan KKNK-verkeer vertraag

Die gedeeltes in rooi sal slegs vir verkeer van een kant af op ’n keer oopgestel wees.Kaart verskaf deur die Wes-Kaapse Departement van Vervoer en Openbare Werke Deur Liesel le Roux MENSE wat tydens...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

So lyk die invloed van die KKNK in syfers

Deur Liesel le Roux Die KKNK, wat vanjaar sy 24ste verjaardag op Oudtshoorn vier, is vir ­seker die hoogtepunt op die jaarlikse kalender van dié Klein Karoodorp. Daar is geen ander gebeurtenis in die...

View Article

KKNK bring welkome reën…

Deur Liesel le Roux OP Oudtshoorn is die KKNK al sinoniem met reën, want waar die eerste drie maande in die Klein Karoo altyd droog en warm is met min reën, val die eerste “winterreën” amper klokslag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

5de keer op KKNK-verhoog

Ad Astra-koor maak weer so Die Ad Astra-koor van die Hoërskool Oudtshoorn tydens hul optrede by die die 2016-KKNK saam met van die land se voorste kunstenaars. Foto: Hans van der Veen Deur Liesel le...

View Article

Kook steeds dié troebel kraanwater

Deur Liesel le Roux DIE Oudtshoorn Munisipaliteit het vandeesweek inwoners en besoekers aan Oudts­hoorn aangeraai om steeds die kraanwater van die dorp te kook voor­dat dit gedrink word. Inwoners van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

KKNK se Gesprekke met skrywers gaan boei

Daniel Hugo. Foto: Marlene Malan Deur Marlene Malan Die 23 gesprekke met skrywers by vanjaar se KKNK bied iets vir elke boekesmaak – van misdaad tot die digkuns, kookkuns tot sielkunde, politiek tot...

View Article

Aangerand en beroof van kar

‘Ek het nooit gedink iemand sal so iets doen aan ’n ou mens nie’ Deur Ilze-Mari Gründling ’N 28-JARIGE man wat Sondag­oggend ’n 81-jarige inwoner van Oudtshoorn in die begraaf­plaas aangerand en van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vakatures

  The post Vakatures appeared first on DieHoorn.

View Article
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live