Talle Klein Karoo-boere op hul knieë
• 30 volstruisprodusente hou op boer • 40 volstruisplase gederegistreer ’n Skenking van strooi vanuit die Overberg is van die enkele skenkings van voedselhulp wat boere in die Klein Karoo ontvang het....
View ArticleVrou vir skok behandel ná kar kitsbank disnis ry
Deur Ilze-Mari Gründling ’N VROU van Oudtshoorn is Dinsdagoggend vir skok behandel nadat die Opel wat sy bestuur het, in die agterkant van die Absa-kitsbank op die parkeerterrein van die Queen’s Mall...
View ArticleSteeds vermis: Hulp gevra om Sarah Loverlot te vind
Sarah Loverlot (53). Sarah Loverlot (53) van Oudtshoorn word sedert Maandag vermis. Die Oudtshoorn Polisie het die hulp van die publiek gevra om haar te help vind. Sarah is deur haar man, Phillip, as...
View ArticleBejaarde wat aangerand is, te siek om te kan getuig
Deur Garnett Wicomb ’N BEJAARDE winkeleienaar van Stolsvlakte wat na bewering ernstig deur twee mans aangerand en beroof is, is volgens sy vrou te siek om teen die beskuldigdes te kom getuig. Dit was...
View ArticleSpeel-speel na geletterdheid!
Nal’ibali (isiXhosa vir “hier is die storie”) is ’n nasionale lees-vir-genot-veldtog wat kinders se potensiaal help ontwikkel deur middel van lees en die vertel van stories. Kinders wat hulle inleef in...
View ArticleBeslag gelê op 300 daggaplante in Oudtshoorn-huis
Kaptein, seun in hegtenis geneem Deur Ilze-Mari Gründling DIE Oudtshoorn Polisie ondersoek ’n saak van die handel en kweek van dagga nadat polisiebeamptes verlede Vrydag om 06:45 ’n huis in...
View ArticleNuwe winkel wil Klein Karoo-produkte aan inwoners en besoekers bekend stel
’n Fontein in die vorm van ’n “waterharp” vorm ’n fokuspunt in die ingangsvertrek van die nuwe Klein Karoo Ostrich Emporium op Oudtshoorn. Foto: Liesel le Roux Deur Liesel le Roux DAAR is ’n nuwe...
View ArticleKilogramme bottelproppe!
Drie Oudtshoorniete by van die sakkevol plastiek-bottelproppies wat weekliks op die dorp bymekaargemaak word vir ’n rolstoelprojek wat met proppies “betaal” vir rolstoele. Van links is Trudy en Mike...
View ArticleEvents Calendar
Daagliks tot 6 Desember Appelkoospluk by De Krans. 044 213 3314. 24 en 25 November Eden Kampioenskapsgala; NA Smit Swembad. Saterdag 25 November • Lieflinge tree op by Brian’s Grill. 19:30. Kaartjies...
View ArticleDrie Sondag vas vir dronkbestuur
Deur Ilze-Mari Gründling DIE Oudtshoorn Polisie ondersoek drie sake van dronkbestuur nadat drie persone Sondag in hegtenis geneem is. Volgens kapt Louis Visser, woordvoerder van die Oudtshoorn Polisie,...
View ArticleTrauma oor vyf mans met kapmesse
Die stukkende ruit links en die kapmerke in die deur regs wys hoe ’n huis in Bridgton verwoes is deur mense wat ’n inwoner met kapmesse aangeval het. Foto’s: Ilze-Mari Gründling Deur Ilze-Mari...
View ArticleSo lyk die herstelde stuk pad op die Swartbergpas nou!
So lyk die herstelde stuk pad op die Swartbergpas nou! Dié stuk pad aan die noordekant van die Swartbergpas wat in April heeltemal deur ’n flitsvloed verwoes is, is nou reeds so mooi reggemaak....
View ArticleOoglede deur adder verlam
Bo: Jason Tiemmie (29), ’n werknemer van CapeNature, vandeesweek in sy hospitaalbed in die Oudtshoorn Hospitaal. Tiemmie slaap nie, maar kan tans nie sy oë oop- maak nie as gevolg van die uitwerking...
View ArticleChanel draf 100 km in berge kaf
Chanel Rood Dinsdagmiddag nadat sy die naweek die Skyrun oor 100 km voltooi het. Die besneeude Witteberge wat deel vorm van die Skyrun-roete. Chanel Rood kort nadat sy die Skyrun voltooi het. In haar...
View ArticleNog ’n operasie vir Carol Ann 11 maande later
Carol Ann van Rensburg (20). Polisie besig met ondersoek Deur Ilze-Mari Gründling DIE 20-jarige Carol Ann van Rensburg van Oudtshoorn wat op 31 Januarie vanjaar ernstig beseer is toe haar bromponie...
View ArticleSentrum maand langer oop danksy drie restaurante
StreetSmart SA, ’n organisasie wat landwyd betrokke is by hulp aan straatkinders, het Dinsdag R25 000 aan die St Francis Invalsentrum op Oudtshoorn oorhandig. Die geld is ingesamel met die hulp van...
View ArticleEvents Calendar
DAAGLIKS TOT 6 Desember Appelkoospluk by De Krans. 044 213 3314. DAAGLIKS TOT 2 Desember NG Kerk Noord Kersmark. Tuisgebak, koekies, Kerskoeke, geskenke en vele meer. Teetuin en lekker etes. 082 298...
View ArticleVragmotor keer om toe bale skuif
Die groot vragmotor met bale voer daarop het Dinsdag n Meiringspoort omgeslaan toe die vrag om ’n draai geskuif het. Foto: Liesel le Roux Deur Liesel le Roux TOE hy die bedrieglike draai net voor...
View ArticleOud-amptenaar weer in 2018 voor
Deur Garnett Wicomb DIE saak teen ’n voormalige assistent-superintendent van die Oudtshoorn Munisipaliteit, wat van bedrog en korrupsie aangekla word, is in die Oudtshoorn Streekhof vir verdere...
View ArticleLiggaam van Sarah Loverlot in wildkamp gevind
Sarah Loverlot. Foto verskaf Deur Liesel le Roux DIE soektog na Sarah Loverlot (53) van Oudtshoorn wat op Maandag, 13 November, vermis geraak het, het ’n tragiese einde gehad toe haar liggaam verlede...
View Article