Almal hou asem op oor nuwe Covid-19-regulasies
INWONERS van die Wes-Kaap het teen druktyd van Die Hoorn gister nog asem opgehou oor moontlike strenger inperkingsregulasies wat dalk op pad is.Dit volg nadat pres Cyril Ramaphosa gisteroggend met...
View ArticleTwee messteekvoorvalle in een week
TWEE gevalle waarin inwoners binne enkele dae met messe gesteek is, het Oudtshoorniete die afgelope week laat vra: “Wat gaan op ons dorp aan?”In die eerste geval het die slagoffer oorleef, maar in die...
View ArticlePolisie ondersoek moordsaak nadat eenjarige in huisbrand sterf
’N MEISIETJIE van 1 jaar en 8 maande, Shante Campher, het Sondag in ’n huisbrand in Ruiterstraat in Dysselsdorp gesterf.Volgens kapt Joey Strydom, stasiebevelvoerder van die Dysselsdorp Polisie, het...
View Article7-jarige sterf na motor hom tref
DIE 26-jarige bestuurder van die voertuig wat die sewejarige Jeandré Kammies van Bridgton Dinsdagoggend getref het, moes die toneel verlaat omdat hy deur ’n skare mense gekonfronteer is.So sê kapt...
View ArticleOntwikkeling kom, sê burgemeester
VERSKEIE groot ontwikkelingsinisiatiewe wat ’n ekonomiese inspuiting van R520 miljoen vir die Groter Oudtshoorn se ekonomie kan beteken, is gister deur die burgemeester, Chris Macpherson, bekend...
View ArticleBerry weer op 14 Desember in hof
Die bestuurder van die BMW waarin ’n 18-jarige matriekleerder van Oudtshoorn, Marilize Nortier, op 22 September 2019 gesterf het, Sydney Berry (23), moet op 14 Desember weer in die hof op Oudtshoorn...
View ArticleOnwettige vuurwapens en ammunisie: Vier vasgetrek tussen Herold en Uniondale
Die oplettendheid van ‘n polisiebeampte by ‘n ongelukstoneel tussen Herold en Uniondale het daartoe gelei dat vier mense in die vroeë oggendure in hegtenis geneem is en die polisie beslag gelê het op...
View Article‘Cooler box’-fees en matriekpartytjie superverspreiders van Covid-19
’n “Cooler box”-fees in Ladismith en ’n matriekpartytjie in Knysna was twee van verskeie kleiner partytjies in die Tuinroete Distrik wat tot heelwat Covid-19-infeksies gelei het, sê die Wes-Kaapse...
View ArticleBaanbrekers-rioolprojek by Dysselsdorp kry befondsing
DIE baanbrekerswerk van Trapsuutjies Projekte en die MSc-student Philippa Davis by die Dysselsdorp- rioolaanleg het op 30 November belangrike erkenning én befondsing ontvang om hul werk voort te...
View ArticleTerrein reeds voorberei vir bouwerk aan sentrum
PLANNE vir ’n groot winkelsentrum naby Oudtshoorn se ingang vanaf George is stadig maar seker besig om te realiseer… Dié winkelsentrum is die inisiatief van ’n privaat-ontwikkelaar en sal op die hoek...
View ArticlePolisie op soek na man na sy ma huis afbrand
DIE Oudtshoorn Polisie is op soek na ’n 21-jarige man van Bongolethu in Oudtshoorn wat verdwyn het nadat die huis waarin hy met sy familie gewoon het, in Augustus deur sy ma afgebrand is.Luidens ’n...
View ArticleVermeende dwelmman vra volgende week vir borgtog
DIE 33-jarige buitelander, Jude Egbuna – een van drie mans wat op 10 November in ’n huis in Adderleystraat in hegtenis geneem op aanklag van die handel in dwelms – sal volgende Dinsdag (15 Desember)...
View Article‘Kom slegs uur voor afspraak by kliniek’
DIT bekommer hom dat inwoners van Dysselsdorp, party mense met chroniese siektes en kinders, vir lang tye buite die kliniek in die son moet staan of sit en wag, sê ’n gemeenskapsleier van Dysselsdorp,...
View ArticleStorting van karkasse onwettig
DIE storting van karkasse en ander diere-afval op die Oudtshoorn-stortingsterrein – soos die afgelope week op Oudtshoorn plaasgevind het – is volgens die Oudts-hoorn Munisipaliteit onwettig.Ntobeko...
View ArticleKatie 1ste in Taalbond se eksamen!
The post Katie 1ste in Taalbond se eksamen! appeared first on Die Hoorn.
View ArticleKommer oor Covid-19-toename hier
Daar was Saterdagaand nie tekens van sosiale afstand by ’n fondsinsamelingsgeleentheid in Ladismith nie. Foto: Deon Meyer ’N “COOLER BOX”-FEES in Ladismith en ’n matriekpartytjie in Knysna was twee...
View ArticleSesjarige sterf na skok met kragdraad
‘N SESJARIGE seuntjie van Nissenville in Ladismith, Juwandre Daniels, is gister (Donderdag 10 Desember) dood nadat hy na bewering aan ‘n los draad wat aan ‘n hoogspanningskabel gehang het, gevat het....
View ArticleCovid-19 hou nie vakansie nie – gebruik dus gesonde verstand, vra Alan Winde
Covid-19 hou nie vakansie nie en versprei steeds regoor die Wes-Kaap en die land. Dit was gister (Donderdag 9 Desember) die waarskuwing van die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, in sy weeklikse digitale...
View ArticleHofsake kom oor sluiting van strande
DIE Tuinroetedistrik, waarvan die Groter Oudtshoorn en Kannaland deel uitmaak, is sedert middernag Maandag deur pres Cyril Ramaphosa ook tot brandpunt verklaar.Ramaphosa het in ’n toespraak die aand...
View Article