Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live

Noue ontkoming vir motorfietsryers

TWEE motorfietsryers van Oudtshoorn het Sondag (15 November) ’n noue ontkoming gehad toe hul motorfietse op die Kango Grotte-pad naby die Ou Tol gegly en hulle teen die veiligheidsreling langs die pad...

View Article


Agterdog oor moord net gerugte

SEDERT die lyk van die 60-jarige George Pie­ter­sen op 5 November in ’n oop stuk veld langs die mu­nisipale depot in Dassieweg op Oudtshoorn, gevind is, het talle inwoners aangedui daar is ’n vermoede...

View Article


Covid kelder Eden Straatmylreeks

Vanjaar se Desember-vakansie gaan meer ge­demp wees vir van Suid-Afrika se atlete nadat die Eden-straatmylreeks vandeesweek weens die Covid-19-pandemie ontspoor het.Volgens Dave van der Walt,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waarskuwing: Ons distrik nou ’n Covid-19-brandpunt

Nuwe gevalle van Covid-19 in die Tuinroete Distrik So lyk die toename in nuwe Covid-19-gevalle in die Tuinroete Distrik oor die afgelope twee weke. Bron: Wes-Kaapse Departement Gesondheid – Tuinroete...

View Article

Hofbevel teen ses ná doodsdreigemente, aanrandings en beledigings by...

HOFDOKUMENTE oor ’n tussentydse hofbevel wat die Oudtshoorn Munisipaliteit Dinsdag teen ses inwoners van die dorp verkry het, lees soos ’n riller van geweld en aanranding, onrus­sto­king en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Briewe van Lesers

Oorde tree met empatie op Met verwysing na die artikel van dr Vermeulen in Die Hoorn van 5 November 2020 die volgende:• Daar word verwys na die onmenslike, onregverdige en onsinnige beleid wat...

View Article

Foto van die Week

The post Foto van die Week appeared first on Die Hoorn.

View Article

Showroom vier 7de verjaardag!

Prins Albert se moderne 140-sitplek-teater, The Showroom Theatre, vier binnekort sy sewende verjaardag met twee rooitapytgeleenthede: Die optrede van die sangeres PJ Powers Saterdagaand (28 November)...

View Article


Kaartjies vir Kerskonsert verkoop vinnig

Met meer as die helfte van die kaartjies vir vanjaar se Klassieke Klein Karoo Kersfees reeds verkoop, is dit ’n goeie idee om sommer vandeesweek joune te koop.Dié konsert, wat vanjaar op Saterdag, 12...

View Article


Dwelms: 56 mense reeds in November vasgetrek

DAAR is sedert die begin van November vanjaar reeds 56 mense in hegtenis geneem vir dwelmverwante oortredings.Volgens kapt Louis Visser, woordvoerder van die Oudtshoorn Polisie, is daar die maand al...

View Article

Covid: Tuinroete-styging die grootste in Wes-Kaap

’N NUWE styging in Covid-19-gevalle in die Wes-Kaap word deur ’n styging in gevalle in spesifiek die Tuinroete Distrik en die Kaapse Metro gedryf, het die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, gister...

View Article

Onafhanklikes en 4 partye takel tussenverkiesings in Oudtshoorn

’N VOLLE 18 kandidate gaan op 9 Desember mekaar die stryd aansê om tot raadslede in drie vakante wyke in die Groter Oudtshoorn verkies te word. Vier politieke partye, die ANC, DA, EFF en GOOD, het...

View Article

’n Kaapse kobra in die braaihout…

’N KAAPSE kobra tussen die braaihout, nog een in ’n kombuiskas, en ’n ander een in ’n boom.Dit is van die voorvalle waarmee Oudtshoorn se slangvanger, Mornay Thysse, die afgelope week in die Groter...

View Article


Viëtnamese hoës kyk met blink oë na Klein Karoo se uitvoer-boerbokke!

The post Viëtnamese hoës kyk met blink oë na Klein Karoo se uitvoer-boerbokke! appeared first on Die Hoorn.

View Article

Marilize Nortier: Bestuurder vlugtig in hof

Deur Garnett WicombDie bestuurder van die BMW waarin ‘n 18-jarige matriekleerder van Oudtshoorn, Marilize Nortier, op 22 September 2019 gesterf het, Sydney Berry (23), het vandag vlugtig in die hof...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Council Meeting postponed due to increase in Covid-19 cases

The speaker of the Greater Oudtshoorn Council, Julia le Roux Krowitz, postponed the Ordinary Council meeting that was scheduled to take place This afternoon (Monday 30 November 2020). The meeting,...

View Article

Nuwe boek wil gesprekvoering oor vraagstukke aanmoedig

DIE noodsaaklikheid van gesprek­voe­ring en “die onbelemmerde uit­ruiling van idees en opvattings” om so oplossings vir vraagstukke te vind, staan sentraal in ’n nuwe boek wat die Oudtshoorniet Jan...

View Article


Millenniumparkers reik uit!

The post Millenniumparkers reik uit! appeared first on Die Hoorn.

View Article

Die hemele gaan juig by Kerskonsert

DIE “hemele gaan juig” op Saterdag 12 Desember wanneer die Suid-Kaap-kin­derkoor (SKKK) saam met Corlea Botha en Jannie Moolman by die derde Klas­sieke Klein Karoo Kersfees gaan optree.Dié konsert...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Met eretoekenning deur Agri Wes-Kaap vereer

Die bekende Kannalander Bob Reinecke is pas deur Agri Wes-Kaap met ’n spesiale eretoekenning vereer. Hier ontvang hy sy spesiale eretoekenning van Heinie du Toit, vise-president van Agri Wes-Kaap....

View Article
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live