Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hond vind dwelms in man se broek

’N 29-JARIGE Nigeriese burger is Saterdag op Calitzdorp in hegtenis geneem nadat 499 Mandrax-tablette in sy besit gevind is. Die Mandrax, wat in sy broek versteek was, is deur ’n dwelm-opspoorhond...

View Article


Huisarres vir speaker

DIE speaker van die Kannaland Munisipaliteit, Werner Meshoa (Icosa), is Dinsdag in die Oudtshoorn Streeks­hof tot 18 maande gevangenisstraf of ’n boete van R6 000 gevonnis vir bedrog, en vier jaar...

View Article


Nasionaal toon Oudtshoorn grootste vooruitgang

DIE MASSIEWE omkeerwerk wat sedert 2016 binne die Groter Oudts-hoorn Munisipaliteit ten opsigte van finansiële bestuur gedoen is, het erkenning gekry in ’n studie van Ra-tings Afrika wat bevind het...

View Article

Vrou skuldig na sy man per ongeluk raaksteek

’N VROU van Buffelsjachtfontein in die Calitzdorp-distrik wat haar vriend met ’n kombuismes doodgesteek het, is in die Oudtshoorn Streekhof aan strafbare manslag skuldig bevind. Katrina Conradie (38)...

View Article

‘Hy was ’n man en ’n pa met die grootste integriteit’

HY was ’n man en ’n pa met die grootste integriteit; iemand wat elke dag ’n ongelooflike voorbeeld vir almal gestel het.So het Helené Gray die week haar pa, Peter Gray, beskryf. Gray is Dinsdagoggend...

View Article


Polisie lê beslag op 330 liter drank

DIE Oudtshoorn Polisie het die afgelope naweek by twee geleenthede mense in hegtenis geneem vir die onwettige handel in drank.Volgens die stasiebevelvoerder van Oudtshoorn, brig Susan Crafford, was...

View Article

Kyk dié bekroonde produksie met Sandra Prinsloo by jou huis!

DIT is bederf uit die boonste rakke: ’n bekroonde toneelstuk wat jy in jou eie huis kan geniet!Die aangrypende eenvroustuk van Rachelle Greeff, Die Naaimasjien, is pragtig verfilm en kan nou aanlyn...

View Article

Nuwe lede by Besigheidskamer verwelkom

The post Nuwe lede by Besigheidskamer verwelkom appeared first on Die Hoorn.

View Article


Magdalene Phillips nou nuwe waarnemende verkeershoof

SY woon al byna haar lewe lank op Oudtshoorn en glo dat die werk wat sy en haar kollegas doen nie net inwoners se lewens kan red nie, maar ook op ’n positiewe manier kan verander.Magdalene Phillips,...

View Article


Unieke jagluiperd-bewaringsprojek

OM ’n ontwykende jagluiperd in die na­tuur raak te loop is ’n ervaring wat min mense ervaar, maar by die Buffelsdrift Game Lodge buite Oudtshoorn het dit onlangs ’n klein bietjie makliker geraak met...

View Article

Winkelsentrum by ingang op ys geplaas

DIE oprigting van ’n groot win­kel­sentrum op die hoek van Langenhovenweg en Rademeyerstraat langs die treinbrug op Oudtshoorn is voorlopig op ys geplaas.Volgens die Groter Oudtshoorn se burgemeester,...

View Article

Mosies van wantroue teen burgemeester en speaker

MOSIES van wantroue in die DA-burgemeester en DA-speaker van die Groter Oudtshoorn, Chris Mac­pherson en Julia le Roux, is op die agenda van ’n raadsvergadering wat volgende Maandag (7 Junie) op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eerstes bo 60 plaaslik ingeënt

Inwoners bo 60 sit gister op Oudtshoorn en wag vir hul Covid-19-inspuitings. Voor is Helen Human, die Departement Ge­sondheid se adjunk-direkteur verpleging in die Oudtshoorn-subdistrik. Foto: Schalk...

View Article


Mosies teruggetrek

MOSIES van wantroue in die DA-burgemeester en DA-speaker van die Groter Oudtshoorn, Chris Macpherson en Julia le Roux, is vanoggend met die aanvang van ’n raadsvergadering op Oudtshoorn teruggetrek....

View Article

Kopiereg – moet asb nie sonder toestemming gebruik

DIE Hoorn wil weer eens ’n beroep op almal doen om ons kopiereg op foto’s wat ons neem, berigte wat ons skryf en advertensies wat ons ont­werp te respekteer en toestemming te vra om dit te...

View Article


ANC-mosies teen speaker en burgemeester teruggetrek

MOSIES van wantroue in die DA-burgemeester en DA-speaker van die Groter Oudtshoorn, Chris Macpherson (foto links) en Julia le Roux (foto regs), wat deur die ANC ingedien is, is Maandagoggend voor ’n...

View Article

Oudtshoorn en Kannaland: Inentings word dié week hier voortgesit

DIE inenting van mense bo 60 wat geregistreer het om die Covid-19-entstof te ontvang, word vandees­week in die Groter Oudtshoorn en Kannaland voortgesit.Talle inwoners is reeds verlede week tussen...

View Article


Sms’e van lesers

■ Suid Afrika se dodetal weens Covid-19 is reeds meer as die helfte van die Groter Oudtshoorn se inwo-nertal. Dit beteken een uit twee inwoners van Oudtshoorn het reeds gesterf…en steeds is daar talle...

View Article

Foto van die Week

The post Foto van die Week appeared first on Die Hoorn.

View Article

Dysselsdorp gaan beslis sy 522 huise kry

DAAR gaan beslis 522 huise op Dysselsdorp gebou word, sê die burgemeester van die Groter Oudts­hoorn, Chris Macpherson.Macpherson het Maandagmiddag by ’n perskonferensie op Oudtshoorn gesê die bou van...

View Article
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live