Die raad tree wettig op, sê burgemeester Donson
DIE raad van die Groter Oudtshoorn het binne sy mandaat opgetree deur Walter Hendricks Maandagmiddag by ’n spesiale raadsvergadering as waarnemende munisipale bestuurder aan te stel, sê die nuwe...
View ArticleTwee konserte onder die sterre vir Oudtshoorn!
DIE KKNK bied einde Oktober en weer einde November twee besonderse konserte onder die Klein Karoo se sterre net buite Oudtshoorn aan.Op Vrydag 29 en Saterdag 30 Oktober is Dowwe Dolla: Nou of nooit!...
View ArticleVyf vinnig vas ná 4de rooftog sedert 19 Julie
VYF Malawiese burgers wat op Oudtshoorn woon, is Maandag kort ná ’n rooftog by Halaal Cafe in Voortrekkerweg deur die Oudtshoorn Polisie vasgetrek. Hulle het gister in die Oudtshoorn Landdroshof...
View ArticleSms’e van lesers
■ Kom stap op ’n Donderdag saam met my as ek die Herrie uitdeel van Rademeyerstraat tot Hof-straat, van Meyerstraat tot Parkweg en al die strate bokant Parkweg van Oosthuizenstraat tot Valkenierstraat...
View ArticleBriewe van lesers
Dink mooi voor jy jou kruisie trek BIETJIE meer as 20 jaar gelede het ek besluit om ’n raadslid te word. Hoekom? Ek het gevoel dat ek wil deel wees van ons dorp en dat ek miskien ’n positiewe bydrae...
View ArticleOud-balju hoor vandag sy lot
UITSPRAAK word vandag (Donderdag 28 Oktober) in die Oudtshoorn Streekhof gelewer in die borgaansoek van ’n voormalige balju van Oudtshoorn wie se aansoek om teen sy vonnis van 36 jaar te mag...
View ArticleNuwe raad skroom nie om besluite te neem nie
VERSKEIE mosies en besluite is die afgelope maand deur die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit voorgestel en aanvaar. By ’n perskonferensie Maandag, 25 Oktober het Gavin Juthe, onderburgemeester, die...
View ArticleRowers wat speelgoedgewere gebruik blitsig vasgestrek
TIEN verdagtes is sedert Vrydag, 22 Oktober in hegtenis geneem vir die gewapende roof by SWD Groentemark in Jonesstraat op Oudtshoorn.Dit was die vyfde gewapende rooftog by ’n besigheid op die dorp...
View ArticleSmith nié geskors, sê Juthe
DIE direkteur korporatiewe dienste by die Groter Oudtshoorn Munisialiteit, Reginald (Reggie) Smith, is nié voorlopig geskors nie en sál ook nie geskors word nie.So het die onderburgemeester van die...
View ArticleOuma 10 jaar tronk toe vir moord
’n VROU van Calitzdorp, Elizabeth Baartman (55), ’n ouma van twee kleinkinders, wat haar saamleefmaat met ’n groentemes doodgesteek het, is Vrydag 22 Oktober in die Oudtshoorn streekhof tien jaar...
View ArticleRiooltarief-uitspraak: raad gaan appelleer
DIE Oudtshoorn Munisipale Raad gaan appelleer teen die onlangse hooggeregshofuitspraak dat rioolheffings van die Oudtshoorn Munisipaliteit onwettig is en binne 120 dae reggestel moet word.Die Hoorn...
View ArticleVerkragter kry swaar vonnis
’n MAN van Bergsig, Calitzdorp, is verlede Woensdag in die Oudtshoorn Streekhof twee lewenslange vonnisse opgelê vir die verkragting van ’n vyftienjarige meisie.Derick Conradie (42) is daaraan skuldig...
View ArticleAsla-kontrak beëindig
DIE Oudtshoorn munisipale raad het Donderdag, 21 Oktober ’n mosie aanvaar om die ontwikkelingsooreenkoms met die konstruksiemaatskappy Asla onmiddellik te beëindig.Asla is die maatskappy wat...
View ArticleSms’e van lesers
■ Mag die winkels in Hoogstraat op Oudtshoorn so ’n groot lawaai opskop met die “musiek” wat oor die luidsprekers galm? – Petro, Oudtshoorn The post Sms’e van lesers appeared first on Die Hoorn.
View ArticlePieta herstel ná Covid-19-siekbed, maar sterf toe weens bloedklont
’N BEKENDE sakeman van Oudtshoorn, Pieta van den Heever (51), het verlede week dié Klein Karoo-dorp se soveelste slagoffer van die Covid-19-pandemie geword.Van den Heever is Woensdagaand (27 Oktober)...
View ArticleTania se nuwe boek Heelword ook bekroon
’N TWEEDE boek van Tania Smit, gewilde skrywer van Oudtshoorn, is die naweek deur die Richmond Boekbedonnerdfees aangewys as die beste inspirerende boek van 2020.Dié eer het Tania se nuutste bundel...
View ArticleLaat jouself nou inent en keer so ’n vierde Covid-19-golf hier
Dit is belangrik dat inwoners van die streek nou alles in hul vermoë doen om ’n vierde Covid-19-golf in die Klein Karoo te verhoed, sê Hannes Stegmann, hospitaalbestuurder van die Mediclinic Klein...
View ArticleCoenie, Deon bied Kerskonsert op Oudtshoorn aan
’n vroeë Kerskonsert om die Kerstyd in te wy, is spesiaal deur Coenie de Villiers en Deon Meyer vir die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) én Oudtshoorn saamgestel.Gehore regoor die land was...
View ArticleKaroo Legend keeps music alive
KAROO SALOON is an oasis just outside Barrydale where music is celebrated weekly, thanks to owners Marius Slabber and Janet Brewer.Their passion for music is the main reason why the Karoo Saloon is...
View Article