Hungry Lion: Lekker op die tong, en sag op jou sak!
HUNGRY LION het onlangs weer sy deure hier in Oudtshoorn oopgemaak om deel te wees van die Oudtshoorn-gemeenskap. Hulle het behoorlik die dorp op horings met ongelooflike spesiale aanbiedings om die...
View ArticleHieroor was DA-raadslede nie by vergadering, sê Macpherson
DIE DA het nie vanoggend se raadsvergadering bygewoon nie, omdat die party nie deel wou wees van ‘n onwettige vergadering nie, sê die uitgaande burgemeester van die Groter Oudtshoorn, Chris Macpherson...
View ArticleKlas van ‘71 dié naweek op Oudtshoorn om 50 jaar te vier
DAAR is groot opwinding onder 23 oud-leerders van die Langenhoven Handelskool op Oudtshoorn wat dié langnaweek hul 50ste matriekreünie op die dorp kom vier.Volgens die Oudtshoorniet Steve Sharp, een...
View ArticleDe Krans brings home the gold
FOR the fourth year in a row the De Krans Pinotage Rosé has been awarded a prestigious double gold medal at the 2021 Rosé Rocks Competition. The award was bestowed on the 2021 vintage.This competition...
View ArticleKreatiewe video-kompetisie vir jonges oor voedselsekuriteit!
RYMKLETSERS, digters, skrywers, toespraakmakers en ander kreatiewe praters staan die kans om ’n vet prys los te slaan in’n opwindende kompetisie waarin jongmense uitgenooi word om ’n kort video te...
View ArticleBiblioteek op Calitzdorp trek ’n splinternuwe baadjie aan!
Die biblioteek voor dieaanvang van die projek. Foto: Deon Meyer WAT in ’n stadium ’n verleentheid vir die gemeenskap en munisipaliteit van Calitzdorp was, is nou die kroonjuweel van die...
View ArticleChemiese toilet-kwessie spoel voort
INWONERS van verskeie informele nedersettings in die Groter Oudtshoorn het Sondag by ’n vergadering van leiers van dié gemeenskappe besluit om saam te werk en nie hul “stryd” teen wat hulle...
View ArticleDe Rusters en Dysselsdorpers tel amper 200 sakke rommel op
INWONERS, oud en jonk, van Dysselsdorp en De Rust het Saterdag en Sondag (18 en 19 September) vir Internasionale Kusopruimingsdag (International Coastal Clean-up – ICC) saam met Trapsuutjies Projekte...
View ArticleMa van 5 onder huisarres
’N MA van vyf kinders wat skuldig bevind is aan strafbare manslag nadat sy haar lewensmaat en die pa van die kinders doodgesteek het, is verlede Woensdag (15 September) in die Oudtshoorn Streekhof ’n...
View ArticleMusiek, veldblomme in die Klein Karoo!
The post Musiek, veldblomme in die Klein Karoo! appeared first on Die Hoorn.
View ArticleRaad verkies nuwe leiers vir Oudtshoorn
DIE Groter Oudtshoorn het sedert verlede Vrydag ’n nuwe burgemeester en speaker nadat Vlancio Donson en Barbara Owen, albei van Icosa, tydens ’n spesiale raads-vergadering deur ’n meerderheid van...
View ArticleLadismith Polisie vind dwelms, onwettige ammunisie in taxi’s op R62
Die Ladismith Polisie se harde werk om die verspreiding van dwelmmiddels uit te wis, het Saterdag (18 September) vrugte afgewerp toe 100 Mandrax-tablette by ‘n 36-jarige man van Elsiesrivier gevind...
View ArticlePolisie vind dwelms op Ladismith/Laingsburgpad en by koshuis
DIE Ladismith Polisie het op Erfenisdag sewe mense in hegtenis geneem nadat hulle die dag tydens twee polisieoptredes – een op die Ladismith/Laingsburg-pad en die ander by ’n koshuisperseel – in...
View ArticleNoue ontkoming vir Coleridge-vrou
’N VROU van Colridge View-Oos het Donderdag (23 September) ’n noue ontkoming gehad toe sy met haar voertuig by haar erf in Van der Merwestraat wou indraai en ’n Volkswagen Polo wat haar wou...
View ArticleTribute to leading activist
A WELL-KNOWN activist of Oudtshoorn, Mzukisi Norman “Ta Pops” Mooi (58), was buried at his hometown this weekend.He passed away in Cape Town on Sunday evening, 12 September, the same day South Africa...
View ArticleLandbouvereniging reik uit met inentings
Joseph Harmse kry sy inenting by suster Maritz. DIE Kangovalleie Landbouvereniging, wat die gebied vanaf Buffelsdrift, Schoemanshoek en Boomplaas tot by Matjiesrivier bedien, het onlangs ver- seker...
View ArticleKry jou inenting dié naweek!
INWONERS van die Tuinroete Distrik het Saterdag en Sondag die kans om die Covid-19-inenting gratis te ontvang om inwoners te help wat nie in die week vir hul inenting kan gaan nie.Die naweek se...
View ArticleAs All Black-ondersteuner graf toe
Kapt Marius Breda “NIKS is skielik nie. God ken die somtotaal van elkeen se lewe.”Met dié woorde het past Karin Fourie van die Evangelies Lutherse Kerk die aandag van die bedroefde familie en vriende...
View ArticleMnr, Mej Nasorgsentrum gekroon
DIE Polisiehoogte Nasorgsentrum het in September sy tweede modelaand gehou en van die kinders ook vir ’n kustoer en kamp na Harkerville en Plettenbergbaai geneem.Volgens Phillip Seroux, wat die...
View ArticlePastoor sê net hy praat die waarheid
“EK praat die waarheid. Ek alleen.”So het past Stephanus Olivier (60) Dinsdag in die Oudtshoorn Streekhof geantwoord op ’n stelling van die staatsaanklaer, adv Michelle Weyers, dat hy nie die...
View Article